{"id":2558,"date":"2008-08-19T02:17:11","date_gmt":"2008-08-19T02:17:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2558"},"modified":"2008-08-19T02:17:11","modified_gmt":"2008-08-19T02:17:11","slug":"rassekwotas-maak-sal-gevaarlik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2558","title":{"rendered":"Rassekwotas maak SAL gevaarlik"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Dit sou tot gevolg gehad het dat SAL nie  sy roetes in Amerika kon ontplooi nie. &nbsp;Die nuwe Uitvoerende hoof van SA-BLO,  Colin Jordaan, het dit bevestig. &nbsp;Dit was Jordaan wat die inspekteurs van  FAA en I-BLO oorreed het om die SA-BLO uitstel te gee. &nbsp;Die rede vir die FAA en I-BLO se optrede  was die verlaging van tegniese standaarde van SAL Tegnies.<\/div>\n<div align=\"justify\">\n<p>&ldquo;Die  vaardigheidstekorte by SAL Tegnies (SALT) is die direkte gevolg van die regering  se beleid van regstellende aksie. &nbsp;Hierdie tekorte skep &lsquo;n gevaar vir  passasiers van veral SAL, deurdat tegniese kundigheid verlore raak en standaarde  vir die hersiening van vliegtuie verlaag word. &nbsp;Dit word bevestig deur twee senior  bestuurders wat bedank het by SALT omdat albei s&ecirc; hulle kan nie meer met hulle  gewete saamleef nie. &nbsp;Die vereiste  dat SALT 19 senior NDI-inspekteurs in diens moet h&ecirc;, maar slegs drie het, is &lsquo;n  ernstige aanklag teen die regering en getuig van onbevoegdheid. &nbsp;Dit beteken daar is &lsquo;n ongeluk wat wag om  te gebeur&rdquo;, s&ecirc; mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Openbare  Ondernemings vir die VF Plus.<\/p>\n<p>&ldquo;Die  VF Plus het al in April vanjaar die regering gewaarsku en optrede gevra. &nbsp;Toe reeds het ons ges&ecirc; die tekort aan  kundiges in die lugvaarbedryf het die potensiaal om die SA Lugdiens tot  stilstand te dwing. &nbsp;Lugrederye moet  voldoen aan internasionale standaarde en verskonings deur plaaslike amptenare  sal nie aanvaar word nie. &nbsp;Om 300  werkers in twee jaar te verloor, bewys die onvermo&euml; van bestuurslui om op te  tree.&nbsp; Die begin van die uittog moes  al die alarms laat afgaan het. &nbsp;Die  minister van Openbare Ondernemings, Alec Erwin, en die minister van Vervoer,  Jeff Radebe, moet dadelik ingryp anders gaan ons gekonfronteer word met &lsquo;n  katastrofe wat baie lewens gaan eis&rdquo;, s&ecirc; Groenewald.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/gidrobaki\/plastikovye-nakopitelnye-baki\">\u0440\u0430\u0441\u0448\u0438\u0440\u0438\u0442\u0435\u043b\u044c\u043d\u044b\u0439 \u0431\u0430\u043a \u0434\u043b\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kharkov.vlast.ua\/prokuratura-nachala-rassledovat-rekonstruktsiyu-pamyatnika-arhitektury-v-tsentre-harkova\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/vliegongeluk.jpg\" width=\"300\" height=\"225\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Vlieg lekker met SAL&#8230;<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>08:24:29 Die fanatiese toepassing van regstellende aksie deur die afdwing van rassekwotas by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), het reeds die potensiaal vir vliegongelukke geskep. Die  Amerikaanse Lugvaartadministrasie (FAA) en die Internasionale  Burgerlugvaartowerheid (I-BLO) het in April vanjaar aanbeveel dat die  Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (SA-BLO) afgegradeer word van kategorie 1  na &lsquo;n kategorie 2. &nbsp;Dit sou beteken  dat daar beperkte internasionale erkenning sou wees vir Suid-Afrikaanse  vlie&euml;nierslisensies en lugvaardigheidsertifikate.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,2486,21108],"class_list":["post-2558","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-rassekwotas-maak-sal-gevaarlik","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2558","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2558"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2558\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2558"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2558"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2558"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}