{"id":25565,"date":"2014-07-02T10:19:29","date_gmt":"2014-07-02T08:19:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25565"},"modified":"2014-07-02T10:40:36","modified_gmt":"2014-07-02T08:40:36","slug":"snowden-se-jongste-onthullings-toon-die-angelsaksiese-swart-projek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25565","title":{"rendered":"Snowden se jongste onthullings toon die Angelsaksiese swart projek"},"content":{"rendered":"<p>Die onlangse onthullings van Edward Snowden dat die NSA op die hele w\u00eareld spioeneer met die uitsondering van die vier groot Engelssprekende lande, kom as &#8216;n groot ontnugtering vir die meeste mense.<\/p>\n<p>Elk van hierdie vier lande is doelbewus vrygestel van die mees intensiewe toesig wat ooit\u00a0 aan die gemeenskap van volke opgel\u00ea is.<\/p>\n<p>Daarom is &#8216;n mens verplig om te vra:\u00a0Hoekom ontvang die vier Engelssprekende lande nie sulke spesiale behandeling van die supermoondheid nie?<\/p>\n<p>Die 193 ander lande wat die slagoffers van NSA-spioenasie is kan net begin wonder oor wat Engelssprekende volke vir die hele planeet in gedagte het.<\/p>\n<p>Dit lyk op die oog af na &#8216;n globale sameswering onder die vaandel van die Britse Ryk.<\/p>\n<p>Sedert die ineenstorting van die Britse Ryk, is Angelsaksiese mag eenvoudig omskep in &#8216;n multi-faset- globale bestuurskema vanuit die Stad van Londen, die finansi\u00eble hoofstad van die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Die milit\u00eare regime, wat netjies is in plek gestel is sedert die begin van die 20ste eeu, word kennelik geadministreer uit Washington, DC.<\/p>\n<p>Die VSA is dus die milit\u00eare arm van die Nuwe W\u00eareldorde wat uit Londen beheer word.<\/p>\n<p>Dit weerspie\u00ebl onteenseglik dat Edward Snowden baie meer as eenvoudige data-bedrywighede openbaar gemaak het.<\/p>\n<p>In werklikheid het die aard van sy onthullings selfs die gewone man of vrou &#8216;n kykie gegee in hoe die planeet doelbewus deur die Engelssprekende globale meesters beheer word.<\/p>\n<p>Die <em>Washington Post<\/em> het Maandag amptelike dokumente wat deur Snowden vrygestel is, gepubliseer\u00a0wat nuwe bewyse oor die omvang van die NSA se toesig boekstaaf.<\/p>\n<p>Die Internasionale Monet\u00eare Fonds, die Europese Unie en die Internasionale Atoomenergie-agentskap word deur die Angelsaksers dopgehou.<\/p>\n<p>&#8220;Feitlik geen buitelandse regering is buite perke vir die <em>National Security Agency<\/em> nie, wat gemagtig is om inligting te onderskep van elke individu,&#8221; skryf die joernaliste Ellen Nakashima en Barton Gellman vir die <em>Post<\/em>.<\/p>\n<p>Die verslaggewers skryf dat die NSA se vermo\u00eb om die kommunikasie van buitelandse persone en partye te teiken is &#8220;baie meer uitgebreid&#8221; as wat voorheen bekend was.<\/p>\n<p>Volgens die <em>Post<\/em> kan die NSA se rekenaars outomaties oproepe van Brittanje, Kanada, Australi\u00eb en Nieu-Seeland, filter\u00a0wat andersins met behulp van FISA afgelaai sou word.<\/p>\n<p>Nakashima en Gellman erken dat die lys slegs 28 Engelssprekende soewereine gebiede bevat.<\/p>\n<p>Wat die res van die aardbol betref, is geen volk soewerein wat die Angelsaksers betref nie.<\/p>\n<p>Die gemeenskap van volke staan dus duidelik onder &#8216;n verpligting om hierdie growwe skending te ondersoek en die VSA se wydverspreide, deurlopende en gevaarlike oortreding van die internasionale reg uit te daag.<\/p>\n<p>Om dit nie te doen nie sal die hele w\u00eareld in &#8216;n baie haglike situasie laat waar die vervalle en dekadente multikulti oftewel swart ideologie van die VSA die oorhand sal kry.<\/p>\n<p>Hoe langer die gruwelike swart seekat toegelaat word om sy tentakels oral in te wurm, hoe moeiliker sal dit wees om die globale gemeenskap te bevry van die bleek bestaan waarin Miley Cyrus, Jay-Z, vetsug, gemorskos, ongebreidelde seks en konsumpsie al is wat toegelaat word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die onlangse onthullings van Edward Snowden dat die NSA op die hele w\u00eareld spioeneer met die uitsondering van die vier groot Engelssprekende lande, kom as &#8216;n groot ontnugtering vir die meeste mense. Elk van hierdie vier lande is doelbewus vrygestel van die mees intensiewe toesig wat ooit\u00a0 aan die gemeenskap van volke opgel\u00ea is. Daarom [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[11024,5038,11023,2916,2848],"class_list":["post-25565","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-ed-snowden","tag-londen","tag-nsa","tag-spioenasie","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25565","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25565"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25565\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25565"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25565"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25565"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}