{"id":25509,"date":"2014-07-01T09:13:16","date_gmt":"2014-07-01T07:13:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25509"},"modified":"2014-07-01T09:47:28","modified_gmt":"2014-07-01T07:47:28","slug":"vrae-oor-die-nuwe-afrika-ekonomie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25509","title":{"rendered":"Vrae oor die nuwe Afrika-ekonomie"},"content":{"rendered":"<p class=\"MsoNormal\">Hiermee \u2018n multi-navraag vir diegene wat my sou kon help met raad en daad asb.<\/p>\n<ol>\n<li>Het iemand al die roete wat die Voortrekkers oorspronklik in hul vasberade gang\u00a0 oor die Drakensberg gevolg het, nagevors en vandag, tersaaklik en ter bemoediging, op foto vasgel\u00ea? Dit was darem \u2018n groot en merkwaardige struikelblok wat oorkom is, veral in daardie dae se perspektiewe!<\/li>\n<li>Kan iemand my asb. help met mnr. J. Malema se 24-uur-navraaglyn vir kitswerkskepping, gratis ten volle ontwikkelde besighede (dit neem gewoonlik van 3 tot 5 jaar om die hele besigheidsiklus onder die knie te kry, terwyl baie faal) en gratis plaag-, plunder- en siektevrye plase met toerusting, kennis, ondervinding, markte en winste in, om en vanuit SA. Vanoggend om 01:15 bel iemand my om werk te eis. (Nie vreemd nie &#8211; ek kry oproepe uit o.a. Malawi, Zambi\u00eb, Zimbawe en die Kongo, en vonkposse van nog verder uit Afrika.) Ek noem toe geduldig dat SA nou reeds vir 20 jaar onder Afrikabeheer staan, wat spoedig ons SA ekonomie volhoubaar gaan herstel, saam met die nuwe Afrika-ekonomie. Die man (Mohammed) wil toe Malema se nommer ook nog by my vra.<\/li>\n<li>Laastens verneem ek graag wie die nuwe SA-Nigeri\u00eb (Work in Nigeria) -migrasiekantoor vir die Eksodus na Nigeri\u00eb se \u201cgrootste ekonomie in Afrika\u201d hanteer. Mens kon moontlik die sowat 30 miljoen onwettige immigrante wat ons ekonomie plunder en verswelg wou aanmoedig om Mammon nou weer noordwaarts te volg, of hul sosio-ekonomiese verantwoordelikhede in rentmeesterskap in hul eie lande onder hul eie regerings op te neem.<\/li>\n<\/ol>\n<p>Met dank en waardering vir u tyd en ons eie doelgerigde ekonomiese herontwikkelingsmomentum.<\/p>\n<p>&#8211; Johan Meintjes, Pretoria<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hiermee \u2018n multi-navraag vir diegene wat my sou kon help met raad en daad asb. Het iemand al die roete wat die Voortrekkers oorspronklik in hul vasberade gang\u00a0 oor die Drakensberg gevolg het, nagevors en vandag, tersaaklik en ter bemoediging, op foto vasgel\u00ea? Dit was darem \u2018n groot en merkwaardige struikelblok wat oorkom is, veral &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25509\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vrae oor die nuwe Afrika-ekonomie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[4112,4822,6685,9397],"class_list":["post-25509","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-afrika","tag-ekonomie","tag-julius-malema","tag-nigerie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25509","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25509"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25509\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25509"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25509"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25509"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}