{"id":25498,"date":"2014-07-01T10:17:41","date_gmt":"2014-07-01T08:17:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25498"},"modified":"2014-07-01T10:17:41","modified_gmt":"2014-07-01T08:17:41","slug":"numsa-staking-kan-erger-as-platinum-staking-wees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25498","title":{"rendered":"Numsa-staking kan erger as platinum-staking wees"},"content":{"rendered":"<p>Ekonome waarsku dat die beplande Numsa-staking die ekonomie &#8216;n groter knou kan toedien as die onlangse platinumstaking.<\/p>\n<p>Die metaalwerkersvakbond sal Dinsdag begin staak, ten spyte van &#8216;n ontmoeting met die minister van Arbeid.<\/p>\n<p>Meer as 10 000 vervaardigingsmaatskappye kan deur die staking in die metaal en ingenieursbedrywe geraak word.<\/p>\n<p>Praag het intussen verneem dat werkers by staalbedrywe in Gauteng in vrees lewe te midde van openlike dreigemente en intimidasie indien hulle vir werk wil opdaag.<\/p>\n<p>Sake-ondernemings in ander provinsies het ook hulle kommer gedeel oor die impak van die Numsa-staking.<\/p>\n<p>Die uitvoerende hoof van die Nelson Mandela-baai Sakekamer, Kevin Hustler s\u00ea die staking gaan nie net spesifieke maatskappye raak nie, maar gaan ook werkskepping benadeel.<\/p>\n<p>Die Johannesburgse Metropolisie het motoriste versoek om die middestad te vermy waar &#8216;n optog deur duisende Numsa-lede verwag word.<\/p>\n<p>Vakbondlede drom reeds saam om memorandum met griewe aan die werkgewersorganisasies oorhandig is. Volgens &#8216;n woordvoerder van die Metropolisie, Edna Mamonyane sal ongeveer 12 000 lede aan die protesoptrede deelneem.<\/p>\n<p>Twee Numsa-optogte word ook vir die Oos-Kaap beplan, waar die vakbond meer as 30 000 lede meesal in die motorbedryf het.<\/p>\n<p>In Port Elizabeth sal stakers van die Nangoza Jebe-saal in New Brighton na die Vuyisile Mini-plein opruk, en in Oos-Londen van die North End-stadion na die departement van Arbeid.<\/p>\n<p>Die minister van Arbeid, Mildred Oliphant het vroe\u00ebr ges\u00ea sy is optimisties dat &#8216;n oplossing gevind kan word om die 220 000 Numsa-lede se staking vinnig tot &#8216;n einde te bring.<\/p>\n<p>Oliphant het met die media gepraat n\u00e1 &#8216;n marathon-vergadering tussen die metaalwerkersvakbond en werkgewers by die KVBA se hoofkantore in Johannesburg.<\/p>\n<p>Die minister het na die vergadering ges\u00ea sy is hoopvol dat die partye binnekort &#8216;n konsensus sal bereik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ekonome waarsku dat die beplande Numsa-staking die ekonomie &#8216;n groter knou kan toedien as die onlangse platinumstaking. Die metaalwerkersvakbond sal Dinsdag begin staak, ten spyte van &#8216;n ontmoeting met die minister van Arbeid. Meer as 10 000 vervaardigingsmaatskappye kan deur die staking in die metaal en ingenieursbedrywe geraak word. Praag het intussen verneem dat werkers &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25498\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Numsa-staking kan erger as platinum-staking wees&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12456,12385,5335,5703],"class_list":["post-25498","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-intimidasie","tag-metaalwerkersvakbond","tag-numsa","tag-staking"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25498","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25498"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25498\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25498"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25498"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25498"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}