{"id":25472,"date":"2014-06-30T07:14:19","date_gmt":"2014-06-30T05:14:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25472"},"modified":"2014-06-30T07:14:39","modified_gmt":"2014-06-30T05:14:39","slug":"nuwe-propaganda-ministerie-veroordeel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25472","title":{"rendered":"Nuwe propaganda-ministerie veroordeel"},"content":{"rendered":"<p>Die nuwe minister van kommunikasie Faith Muthambi\u00a0wil die parlement se magte oor die SAUK inperk.<\/p>\n<p>Die Sunday Times het Sondag berig dat Muthambi erken het dat meer beheer oor oor SAUK-raadslede\u00a0in die vooruitsig stel.<\/p>\n<p>Die minister sal raadslede byvoorbeeld eensydig kan afdank.<\/p>\n<p>Ingevolge die Uitsaaiwet van 2009 mag raadslede tans net deur die Nasionale Vergadering afgedank word, en eers nadat die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor kommunikasie ondersoek ingestel het na die spesifieke geval.<\/p>\n<p>Volgens die minister is die huidige raad te groot en duur en\u00a0wil sy die aantal lede van 12 tot vyf verklein.<\/p>\n<p>Frans Cronj\u00e9 van die SAIRV s\u00ea die SAUK sal die rol van \u2019n ministerie van propaganda vervul.<\/p>\n<p>Muthambi se nuwe departement is deur pres. Jacob Zuma aangekondig om beheer te neem oor die SAUK, die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika en alle staatskommunikasie.<\/p>\n<p>\u201cDit is nie verregaande om dit \u2019n propagandaministerie te noem nie,\u201d het Cronj\u00e9 ges\u00ea.<\/p>\n<p>Mosiuoa Lekota, Cope-leier, het ges\u00ea di\u00e9 stappe sal die ANC beheer oor die openbare uitsaaier gee.<\/p>\n<p>\u201cDit gaan die regerende party groter eksklusiewe seggenskap oor die uitsaaier gee.\u201d<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die politieke beheer oor die SAUK is reeds problematies.<\/p>\n<p>Muthambi het nie gister op versoeke om kommentaar gereageer nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die nuwe minister van kommunikasie Faith Muthambi\u00a0wil die parlement se magte oor die SAUK inperk. Die Sunday Times het Sondag berig dat Muthambi erken het dat meer beheer oor oor SAUK-raadslede\u00a0in die vooruitsig stel. Die minister sal raadslede byvoorbeeld eensydig kan afdank. Ingevolge die Uitsaaiwet van 2009 mag raadslede tans net deur die Nasionale Vergadering &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25472\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nuwe propaganda-ministerie veroordeel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,17131,16299,6002,6683],"class_list":["post-25472","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-faith-muthambi","tag-minister-van-kommunikasie","tag-propaganda","tag-sauk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25472","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25472"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25472\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25472"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25472"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25472"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}