{"id":25460,"date":"2014-06-29T08:38:50","date_gmt":"2014-06-29T06:38:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25460"},"modified":"2014-06-30T09:10:57","modified_gmt":"2014-06-30T07:10:57","slug":"klein-teenoor-groot-denke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25460","title":{"rendered":"Klein teenoor groot denke"},"content":{"rendered":"<p dir=\"ltr\">Gedurende die 70\u2019ger jare het mediese studente se sosiologiese onderbou die boek \u201cSociety Today\u201d (wat nie meer beskikbaar is vandag nie), \u00a0ingesluit waarin die konsep van \u201cLocal vs International\u201d beskryf is. Alhoewel die konteks meer rondom nie-kreatiewe teenoor kreatiewe denke gegaan het, het dit die onderskeid gevestig van klein teenoor groot deurdat hierdie teenstrydighede as \u2019n normale suigstokkie teenoor \u2019n ontploffende suigstokkie uitgebeeld is.<\/p>\n<p dir=\"ltr\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/theron_johann2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignright size-thumbnail wp-image-22222\" alt=\"theron_johann2\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/theron_johann2-120x150.jpg\" width=\"80\" height=\"100\" \/><\/a>Die bestuurswetenskap het die gedagte van \u201cLocal vs International\u201d verder verfyn deur die gewraakte voorkoms van \u201clocal company men\u201d (of bestuurders wat slegs na binne lojaal is), af te speel teen bestuurders wat meer \u00a0na buite lojaal is (of meer oop is vir internasionale of alternatiewe idees). Vir ondersteunende verwysings sien <a href=\"http:\/\/www.psychologytoday.com\/blog\/beautiful-minds\/201108\/how-our-senses-influence-creativity\" target=\"_blank\">hier<\/a>.<\/p>\n<p dir=\"ltr\">In die 19de eeu was geen van hierdie geformaliseerde konsepte bekend nie alhoewel daar uit die middeleeuse feudale stelsels duidelike onderskeid getref was tussen heersers en werkers. Di\u00e9 heersers kan dan as \u201cinternationalist\u201d en werkers as \u201clocal\u201d beskryf word. Daarom was die vestiging van Suid-Afrika as \u2019n entiteit eers moontlik in die 20ste eeu nl. 1910 met die Unie van Suid-Afrika (Sien Dave Steward van die FW de Klerk Instituut se <a href=\"www.youtube.com\/watch?v=RhhzVfeqINY\" target=\"_blank\">video oor SA se geskiedenis<\/a>.)<\/p>\n<p dir=\"ltr\">Hierdie uitslag was slegs moontlik omdat die Britse heersers oop was vir nuwe idees terwyl die binnelands strydende groepe glad nie daaraan kon dink nie, of die vermo\u00eb gehad het om eers die landsgrense te trek nie.<\/p>\n<p dir=\"ltr\">Op hierdie stadium het die Afrikaner \u2019n jong en onvolwasse stamkultuur gehad waar hulle kort tevore hulself probeer regeer het \u2013 weg van die Britse juk &#8211; \u00a0terwyl die Kerk-Staat-balans gevaarlik oorgehel het ten gunste van die Kerk. Dit is duidelik merkbaar in die ononderbroke <a title=\"Ons wit olifant\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=19739\">groei van die Kerk sedert 1652<\/a>. Die samebindende tradisie tussen geografies wydverspreide boere is weerspie\u00ebl deur die tipiese 3 maandelikse kontrei-nagmaaldienste en was\/is onlosmaaklik deel van die Afrikanerpsige en -opvoedingskultus. Dit was egter \u2019n plaaslike Kerk vir plaaslike mense en die hele konsep kan as lokaal identifiseer word dermate dat die politieke voorstel van apartheid (klaarblyklik) eintlik van \u201cdominee\u201d <a title=\"Nuwe boek oor DF Malan belig eietydse Afrikanerprobleme\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=24644\">DF Malan<\/a> af gekom het. Op daardie stadium was \u201csegregasie\u201d egter die aanvaarde internasionale konsep en daarmee het die probleem a.g.v. die verskil in internasionaal teenoor lokaal of groot teenoor klein na vore gekom. Die uiteinde van hierdie geloofsgebaseerde \u201cklein\u201d denke het finaal die Afrikaner benadeel met die oorhandiging van mag aan die ANC in 1994. Daarom is die moderator van die NG Kerk <a href=\"http:\/\/af.wikipedia.org\/wiki\/Lys_van_sluipmoordslagoffers_in_Afrika\" target=\"_blank\">Johan Heyns vermoor<\/a> en FW de Klerk van hoogverraad <a href=\"www.kogesa.co.za\" target=\"_blank\">aangekla<\/a>.<\/p>\n<p dir=\"ltr\">In die 21ste eeu het die \u201cWorld Economic Forum\u201d \u2019n jaarlikse verslag begin uitbring waarin die rangorde van <a href=\"www.weforum.org\/issues\/global-competitiveness \" target=\"_blank\">mededingendheid<\/a> van nasies op wetenskaplike wyse bepaal word. Of die konsep van mededingendheid korrek is of nie, hierdie verslag tref baie duidelik onderskeid tussen 1ste en 3-dew\u00eareldlande deur die twee groepe onderskeidelik as \u201cinnoverend\u201d en \u201cfunksioneel\u201d te identifiseer. Aangesien dit wetenskaplik gegrond is, kan niemand dit as polities of nie-polities korrek beskou nie. Wat interessant is, is dat hierdie onderskeid terugspring na die gedagte van groot teenoor klein denke soos hierbo beskryf. Met ander woorde, ontwikkelde lande dink groot en ontwikkellende lande dink klein. Dit word gemeet aan kreatiwiteit oftewel, die vermo\u00eb om te ontwerp. Aangesien Suid-Afrika alles invoer \u2013 moet Suid-Afrika dus funksioneel mededingend wees en kan ons wesenlik nie self dinge ontwerp nie en daarom is die denke \u201cklein\u201d. Kyk maar na die Rooivalk-gevegshelikopter \u2013 dit is wel ontwerp in Suid-Afrika \u2013 maar waar is daardie ontwerpskundigheid nou? Die land se politieke en sakeverteenwoordigers maak meer geld deur dinge in te voer en daarom word ontwerpskundigheid nie aangemoedig nie \u2013 selfs nie eers onder wittes nie.<\/p>\n<p dir=\"ltr\">Rakende politiek in Suid-Afrika is die hedendaagse popul\u00eare hoofstroomneiging dus weg van groot denke na klein denke toe. Een voorbeeld is Naspers wat internasionaal groot dink maar op die plaaslike front daardie internasionale denke aktief afdruk te gunste van lokale denke, lokale politiek en lokale geld. Politieke aktivisme is duidelik nie teenoor die regering van die dag nie, maar meer teenoor die gedagte van lokale denke waar dit as onkreatiewe denke beskou word. Hierdie narratief bots egter met die \u201ckreatiewe\u201d uitkoms van lokalisering en desentraliserende filosofiese denke waarbinne die konsep van selfbeskikking gesien kan word en wat veroorsaak dat politieke partye by mekaar verbypraat en waar ons verval in die Derrida-strik van bin\u00eare denke.<\/p>\n<p dir=\"ltr\">Die <a href=\"http:\/\/www.the-american-interest.com\/articles\/2014\/06\/09\/networks-and-hierarchies\/\" target=\"_blank\">gedagte<\/a> van hi\u00ebrargie teenoor netwerkgebaseerde organisatoriese oplossings kan beskou word as een \u201cgroot\u201d denke wat uitvloei uit die selfbeskikkingskonsep. Dis amper soos om \u2019n projek te bestuur waar die projek die firma verteenwoordig sonder om die firma te verteenwoordig maar tog \u2019n lewe van sy eie het. Hierdie lewe is moontlik sonder hi\u00ebrargiese inmenging van Staat of Kerk. Dit kan dus beskou word as groot denke vir die Afrikaner vorentoe.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gedurende die 70\u2019ger jare het mediese studente se sosiologiese onderbou die boek \u201cSociety Today\u201d (wat nie meer beskikbaar is vandag nie), \u00a0ingesluit waarin die konsep van \u201cLocal vs International\u201d beskryf is. Alhoewel die konteks meer rondom nie-kreatiewe teenoor kreatiewe denke gegaan het, het dit die onderskeid gevestig van klein teenoor groot deurdat hierdie teenstrydighede as [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":9,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[67,10],"tags":[16248,5631,17126,17127,17128,13239,16302,4987,2242],"class_list":["post-25460","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c55-johann-theron","category-rubrieke","tag-derrida","tag-fw-de-klerk","tag-groot","tag-hierargie","tag-johan-heyns","tag-klein","tag-mededingendheid","tag-netwerke","tag-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25460","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/9"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25460"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25460\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25460"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25460"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25460"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}