{"id":25402,"date":"2014-06-26T10:16:09","date_gmt":"2014-06-26T08:16:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25402"},"modified":"2014-06-26T10:31:14","modified_gmt":"2014-06-26T08:31:14","slug":"ramaphosa-dink-ethiopie-is-n-baken-van-persvryheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25402","title":{"rendered":"Ramaphosa dink Ethiopi\u00eb is &#8216;n baken van persvryheid"},"content":{"rendered":"<p>Baie waarnemers sien in ons adjunk-president &#8216;n man met die potensiaal om die waardigheid en integriteit van die hoogste amp in die land te herstel.<\/p>\n<p>Die miljard\u00ear Cyril Ramaphosa het &#8216;n &#8220;presidensi\u00eble en staatsmanagtige teenwoordigheid&#8221; by die meeste van sy openbare optredes sedert die aanvaarding van sy posisie as Zuma se tweede-in-bevel.<\/p>\n<p>Maar sy onlangse toespraak het ongelukkig meer herinner aan die voormalige vakbondleier wat die ANC-onderhandelinge tesame met Roelf Meyer in die aanloop tot die 1994-verkiesing gelei het.<\/p>\n<p>Verlede Vrydag het hy as gasspreker opgetree by die jaarlikse Nat Nakasa-toekenning vir dapper joernalistiek, aangebied deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum.<\/p>\n<p>Ramaphosa het die media gevra om positiewe stories oor &#8216;n Afrika-kontinent wat groei en ontwikkel te vertel, &#8216;n vasteland wat &#8220;begin om sy regmatige plek in die w\u00eareld te neem&#8221;.<\/p>\n<p>Bemoedigende woorde. Maar vir Ramaphosa is &#8216;n massiewe behuisingsontwikkeling in Addis Abeba, Ethiopi\u00eb, &#8216;n voorbeeld van die soort van sukses waaroor die media nie berig nie.<\/p>\n<p>Regtig?\u00a0Ethiopi\u00eb beskou persvryheid as sinoniem met terrorisme.<\/p>\n<p>Ethiopiese joernaliste leef in vrees want baie word summier tronk toe gestuur as hulle dit durf waag om die regering te kritiseer.<\/p>\n<p>Om Ethiopi\u00eb te noem as &#8216;n voorbeeld van Afrika-sukses by &#8216;n byeenkoms wat hulde bring aan moedige joernalistiek, is op sy beste &#8216;n klug.<\/p>\n<p>Eskinder Nega, heet een van die\u00a0joernaliste wat tans in die tronk sit. Daar is ook Salomo Kebede, Wubset Taye, Reyot Alemu, en Yusuf Getachew.<\/p>\n<p>Daar is ander Afrika-lande waar dit effens beter met joernaliste gaan. Hoekom dan Ethiopi\u00eb uitsonder, &#8216;n land met &#8216;n verskriklike menseregterekord?<\/p>\n<p>Hulle regering verstaan steeds nie die basiese reg op vryheid van uitdrukking en assosiasie nie.<\/p>\n<p>Maar miskien meen Ramaphosa dit pas by Nat Nakasa, die eerste swart joernalis van die eertydse giftige Boerehaatkoerant, die <em>Rand Daily Mail<\/em>.<\/p>\n<p>Nadat Nakasa &#8216;n beurs ontvang het om by Harvard in die VSA te studeer, wou die destydse wit regering nie &#8216;n paspoort aan hom uitreik nie aangesien dit duidelik was dat hy onder die invloed van gewetenlose geweldaanstigters verkeer.<\/p>\n<p>Hy het besluit om onwettig na die VSA te reis, maar daar tot sy skok ontdek dat wit Amerikaners nie veel van swartes hou nie. Hy wou glo graag terugkeer na &#8216;n vriendeliker Apartheid-Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Hy het daarna na bewering selfmoord gepleeg weens akute depressie deur uit &#8216;n ho\u00eb gebou in New York te spring.<\/p>\n<p>Daar is egter diegene wat spekuleer dat hy gestamp is omdat hy van die ideologiese projek afgedwaal het.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Baie waarnemers sien in ons adjunk-president &#8216;n man met die potensiaal om die waardigheid en integriteit van die hoogste amp in die land te herstel. Die miljard\u00ear Cyril Ramaphosa het &#8216;n &#8220;presidensi\u00eble en staatsmanagtige teenwoordigheid&#8221; by die meeste van sy openbare optredes sedert die aanvaarding van sy posisie as Zuma se tweede-in-bevel. Maar sy onlangse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25402\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ramaphosa dink Ethiopi\u00eb is &#8216;n baken van persvryheid&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13230,13478,17105,5799,12602],"class_list":["post-25402","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-cyril-ramaphosa","tag-ethiopie","tag-nat-nakasa","tag-persvryheid","tag-suid-afrikaanse-nasionale-redakteursforum"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25402","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25402"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25402\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25402"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25402"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25402"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}