{"id":25380,"date":"2014-06-25T09:34:53","date_gmt":"2014-06-25T07:34:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25380"},"modified":"2014-06-25T09:38:29","modified_gmt":"2014-06-25T07:38:29","slug":"voorsitter-van-au-da-bler-saam-oor-grondgryp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25380","title":{"rendered":"Voorsitter van AU, DA bl\u00ear saam oor grondgryp"},"content":{"rendered":"<p>Die voorsitter van die Afrika Unie, Dr Nkosazana Dlamini-Zuma s\u00ea &#8220;landbou het die potensiaal om armoede en hongersnood binne die bestek van een geslag uit te wis&#8221;.<\/p>\n<p>Die beraad fokus glo op landbou en voedselsekerheid in Afrika. Die vasteland, met die uitsondering van Suid-Afrika, het &#8216;n haglike geskiedenis van beide.<\/p>\n<p>Di\u00e9 versekering kom nadat die ANC wetgewing voorgestel het wat kommersi\u00eble landbou in Suid-Afrika sal vernietig, die banke negatief sal raak en tans die land se voedselsekerheid bedreig.<\/p>\n<p>Dlamini-Zuma\u00a0s\u00ea dit kan bydra tot die industrialisasie van die vasteland.<\/p>\n<p>President Jacob Zuma, haar gewese man, sal die beraad bywoon en lei &#8216;n afvaardiging van vier kabinetsministers.<\/p>\n<p>Sy het &#8216;n vergadering van buitelandse sake-ministers toegespreek voor die AU beraad wat Woensdag in Malabo in Ekwatoriaal Guinee begin.<\/p>\n<p>Die DA het intussen voorgestel dat die Wes-Kaap &#8216;n eie grondhervormingsprogram loods om die gedagte van grondgryp in daardie provinsie lewendig te hou.<\/p>\n<p>Die DA het die ANC-regering daarvan beskuldig dat sy grondhervormingsplanne misluk het en hulle nie in staat is om dit sinvol verder te voer nie.<\/p>\n<p>Dit is nie seker hoekom grondhervorming hoegenaamd &#8220;sinvol&#8221; kan wees nie, aangesien dit alle eiendomstransaksies uiteindelik raak.<\/p>\n<p>&#8216;n DA-woordvoerder oor grondhervorming, Thomas Walters het tydens &#8216;n mediakonferensie vroe\u00ebr voorgestel dat die DA sy eie loodsprojek in die Wes-Kaap begin.<\/p>\n<p>Dit volg na &#8216;n beleidsvoorstel van die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, dat boere 50 persent van hulle grond aan werkers moet afstaan.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voorsitter van die Afrika Unie, Dr Nkosazana Dlamini-Zuma s\u00ea &#8220;landbou het die potensiaal om armoede en hongersnood binne die bestek van een geslag uit te wis&#8221;. Die beraad fokus glo op landbou en voedselsekerheid in Afrika. Die vasteland, met die uitsondering van Suid-Afrika, het &#8216;n haglike geskiedenis van beide. Di\u00e9 versekering kom nadat die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25380\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Voorsitter van AU, DA bl\u00ear saam oor grondgryp&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5407,7599,11422,4946,4111,8576],"class_list":["post-25380","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-au","tag-da","tag-grondgryp","tag-grondhervorming","tag-landbou","tag-voedselsekerheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25380","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25380"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25380\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25380"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25380"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25380"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}