{"id":25367,"date":"2014-06-25T08:28:11","date_gmt":"2014-06-25T06:28:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25367"},"modified":"2014-06-25T08:28:11","modified_gmt":"2014-06-25T06:28:11","slug":"poetin-wil-krisis-in-oekraiene-tot-einde-bring","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25367","title":{"rendered":"Poetin wil krisis in Oekra\u00efene tot einde bring"},"content":{"rendered":"<p>Nege mense het vermoedelik omgekom na \u0149 Oekra\u00efnse helikopter Dinsdag neergeskiet is.<\/p>\n<p>Die voorval het naby Slaviansk in die oostelike gedeelte van die Oekra\u00efne gebeur.<\/p>\n<p>Die voorval kom te midde van pogings deur die Russiese president Wladimir Poetin om die situasie te kalmeer.<\/p>\n<p>President Wladimir Poetin van Rusland het sy parlement versoek om \u0149 resolusie wat toestemming gee vir die gebruik van milit\u00eare mag in die Oekra\u00efne terug te trek.<\/p>\n<p>Die Kremlin het Dinsdag aangekondig dat Poetin versoek het dat toestemming wat op 1 Maart verleen is om mag in die Oekra\u00efne te gebruik teruggetrek moet word.<\/p>\n<p>Die besluit is \u0149 poging deur die president om die krisis-situasie na &#8216;n Amerikaanse inval te probeer normaliseer.<\/p>\n<p>Pro-Russiese inwoners het aangedui dat hulle die skietstilstand wat die Oekra\u00efnse president Petro Poroshenko verlede week aangekondig het, sal respekteer.<\/p>\n<p>Di\u00e9 versoenende gebaar het die roebel die hoogte laat inskiet. Poetin het ook sy steun aan Ki\u00ebf se vredesplan toeges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse inval het die ergste diplomatiese krisis tussen Rusland, die VSA en sy Europese bondgenote ontketen sedert die einde van die Koue Oorlog.<\/p>\n<p>&#8216;n Opstand wat deur die VSA befonds is het tot maande van geweld gelei waarin honderde in die Oekra\u00efne gesterf het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nege mense het vermoedelik omgekom na \u0149 Oekra\u00efnse helikopter Dinsdag neergeskiet is. Die voorval het naby Slaviansk in die oostelike gedeelte van die Oekra\u00efne gebeur. Die voorval kom te midde van pogings deur die Russiese president Wladimir Poetin om die situasie te kalmeer. President Wladimir Poetin van Rusland het sy parlement versoek om \u0149 resolusie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25367\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Poetin wil krisis in Oekra\u00efene tot einde bring&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[15195,5439,16037,16504,17089,9947],"class_list":["post-25367","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-amerikaanse-inval","tag-kremlin","tag-oekraine","tag-russiese-president","tag-slaviansk","tag-wladimir-poetin"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25367","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25367"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25367\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25367"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25367"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25367"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}