{"id":25359,"date":"2014-06-24T15:29:16","date_gmt":"2014-06-24T13:29:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25359"},"modified":"2014-06-24T15:29:16","modified_gmt":"2014-06-24T13:29:16","slug":"suid-afrika-se-tien-dunste-boeke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25359","title":{"rendered":"Suid-Afrika se tien dunste boeke"},"content":{"rendered":"<p>Deur Manfred Delport.<\/p>\n<p>Met die oog op Sadou se veldtog om geskiedenis \u2018n verpligte skoolvak te maak, het ek gewonder wat sou die leerplan vir die Suider-Afrikaanse geskiedenis v\u00f3\u00f3r 1652 wees. Goed, daar is geskrewe rekords van Vasco da Gama en Bartolomias Dias wat in die 15de eeu om die Kaap geseil het, maar sover dit die res van die geskiedenis voor 1652 aanbetref, is daar bykans niks opgeteken nie, soos mens sou kon verwag van \u2018n steentydperkbevolking wat nie die geskrewe woord of die wiel kon bedink nie.<\/p>\n<p>Die leerplan van die prekoloniale geskiedenis van Suid-Afrika gaan dus besonder dun wees, as dit op feite gebaseer sou wees. Die feite het egter nog nooit in die ANC se pad gestaan waar dit by sy denkbeeldige geskiedenis kom nie. Die ANC-stadsraad van Pretoria het byvoorbeeld niks daarvan gedink om met \u2018n totaal-denkbeeldige sogenaamde stamhoof, Tshwane, op te kom, en selfs \u2018n standbeeld ter ere van hierdie denkbeeldige figuur op te rig nie. Ek kan my dus net indink hoe vol sprokies enige nuwe geskiedenishandboek of leerplan sou wees wat handel oor die pre-1652 geskiedenis.<\/p>\n<p>Ek kan eweneens aan nog \u2018n hele aantal boeke dink wat besonder dun sou wees:<\/p>\n<p>1. Suksesvolle sameswering en sabotasie \u2013 Nelson Mandela.<\/p>\n<p>2. Die kuns van oorlog teen milit\u00eare teikens \u2013 Robert McBride<\/p>\n<p>3. Dinge wat ek van my skooldae onthou \u2013 Jacob Zuma.<\/p>\n<p>4. Gevorderde houtwerktegnieke \u2013 Julius Malema<\/p>\n<p>5. My skoonheidsgeheime \u2013 Gill Marcus<\/p>\n<p>6. Effektiewe selfverdediging \u2013 Anton van Niekerk<\/p>\n<p>7. Konsekwentheid in joernalistiek \u2013 Mad Max du Preez<\/p>\n<p>8. Afrikaners wat ek bewonder \u2013 Athol Trollip<\/p>\n<p>9. Akademiese vryheid van spraak \u2013 Pirate Piet Broucamp<\/p>\n<p>10. Korrupsievrye, doeltreffende regering \u2013 die ANC.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Manfred Delport. Met die oog op Sadou se veldtog om geskiedenis \u2018n verpligte skoolvak te maak, het ek gewonder wat sou die leerplan vir die Suider-Afrikaanse geskiedenis v\u00f3\u00f3r 1652 wees. Goed, daar is geskrewe rekords van Vasco da Gama en Bartolomias Dias wat in die 15de eeu om die Kaap geseil het, maar sover [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[150,10],"tags":[21097,11591,17061],"class_list":["post-25359","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c162-manfred-delport","category-rubrieke","tag-s17-geskiedenis","tag-sadou","tag-verpligte-skoolvak"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25359","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25359"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25359\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25359"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25359"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25359"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}