{"id":25353,"date":"2014-06-24T12:34:57","date_gmt":"2014-06-24T10:34:57","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25353"},"modified":"2014-06-24T12:35:44","modified_gmt":"2014-06-24T10:35:44","slug":"die-groot-verloorders-in-irak-britte-turke-chinese","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25353","title":{"rendered":"Die groot verloorders in Irak: Britte, Turke, Chinese"},"content":{"rendered":"<p>Die moontlike verdeling van Irak in drie dele sal oliekaarte herskommel.<\/p>\n<p>Met die deurbraak van ISIS, het al die oliemaatskappye hul personeel verminder.<\/p>\n<p>Sommige meer as ander: Die verloorders is BP, Shell, T\u00fcrkiye Petrolleri Anonim Ortakl\u0131\u011f\u0131 (TPAO) en Chinese maatskappye (Petro, Sinopec en CNOOC).<\/p>\n<p>Die verloorders is die Britte, die Turke, en veral die Chinese, wat by verre Irak se grootste kli\u00ebnt was. Die wenners is die VSA, Israel en Saoedi-Arabi\u00eb.<\/p>\n<p>Die spel is dus nie &#8216;n stryd om die &#8220;ware Islam&#8221; nie, maar &#8216;n volskaalse olie-oorlog in Irak.<\/p>\n<p>Met die hulp van Israel, is Siri\u00eb se olietoevoer afgesny en die pomp van olie uit Kirkuk deur die plaaslike regering van Koerdistan in volle swang.<\/p>\n<p>Die verkope word deur Aramco verseker wat uitvoere as verhoogde &#8220;Saoedi-produksie&#8221; sal verbloem.<\/p>\n<p><span style=\"line-height: 1.6;\">Binne dae het olie gestyg tot $115, dit wil s\u00ea die vlak van September 2013.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"line-height: 1.6;\">Die markte was glo &#8220;bekommerd&#8221; oor die stryd vir die Baiji-raffinadery naby Tikrit.\u00a0<\/span><span style=\"line-height: 1.6;\">In werklikheid, produseer\u00a0hierdie raffinadery net vir plaaslike verbruik.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"line-height: 1.6;\">Stygende oliepryse is dus nie as gevolg van moontlike onderbrekings van die Irakse produksie nie, maar die ontwrigting van aflewerings. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"line-height: 1.6;\">Saudi Arabi\u00eb het aangekondig dat hulle aansienlik produksie sal verhoog om te vergoed vir die verminderde toevoer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"line-height: 1.6;\">Maar kenners is skepties en wys daarop dat die koninkryk nog nooit meer as 10 miljoen vate per dag geproduseer het nie.<\/span><\/p>\n<p>Hulle probeer agteraf eintlik om olieputte in Irak te monopoliseer.<\/p>\n<p>Die vraag wat eintlik gevra moet word: Hoe is dit moontlik dat ISIS-terroriste olie op die internasionale markte verkoop wat gemonitor word deur Washington?<\/p>\n<p>In Maart, het die Libiese Benghazi-groep olie wat hulle gesteel het probeer verkoop. Die Amerikaanse vloot se <em>Morning Glory<\/em> het dadelik die tenker onderskep.<\/p>\n<p><span style=\"line-height: 1.6;\">Exxon Mobil, die Rockefeller-maatskappy in Katar, verkoop olie van Siri\u00eb, terwyl Aramco (VSA \/ Saoedi-Arabi\u00eb) ISIS se olie verkoop.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"line-height: 1.6;\"> Tydens die Libiese konflik, het NAVO Katar\u00a0gemagtig om Exxon Mobil-olie te verkoop van die &#8220;gebiede bevry deur al-Qaeda&#8221;.<\/span><\/p>\n<p>Die feit dat die ISIS gefinansier word deur Aramco is genoeg om te verduidelik waarom Saoedi-Arabi\u00eb skielik in staat is om te vergoed vir die afname in Irak se produksie: Die koninkryk sit sy stempel op die vate afkomstig van gebiede onder ISIS-beheer.<\/p>\n<p>Die deurbraak van ISIS beteken dat die twee hoofpypleidings na Siri\u00eb en die Turkse hawe van Ceyhan onder Amerikaanse beheer is.<\/p>\n<p><span style=\"line-height: 1.6;\">Die Al-Maliki-regering, wat nog nie deur Washington omvergewerp is nie, het hierdie toedrag van sake ontbloot.<\/span><\/p>\n<p>Die 300 Amerikaanse milit\u00eare raadgewers is dus waarskynlik gestuur om al-Maliki tot ander insigte te bring.<\/p>\n<p><span style=\"line-height: 1.6;\">\u00a0<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die moontlike verdeling van Irak in drie dele sal oliekaarte herskommel. Met die deurbraak van ISIS, het al die oliemaatskappye hul personeel verminder. Sommige meer as ander: Die verloorders is BP, Shell, T\u00fcrkiye Petrolleri Anonim Ortakl\u0131\u011f\u0131 (TPAO) en Chinese maatskappye (Petro, Sinopec en CNOOC). Die verloorders is die Britte, die Turke, en veral die Chinese, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25353\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die groot verloorders in Irak: Britte, Turke, Chinese&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[17085,17084,17086,7402,17039,17087,11906,2848],"class_list":["post-25353","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-aramco","tag-bp","tag-exxon-mobile","tag-irak","tag-isis","tag-olieprys","tag-shell","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25353","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25353"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25353\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25353"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25353"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25353"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}