{"id":25344,"date":"2014-06-24T11:14:06","date_gmt":"2014-06-24T09:14:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25344"},"modified":"2014-06-24T11:14:06","modified_gmt":"2014-06-24T09:14:06","slug":"die-muishond-gaan-oproerige-skares-met-pepersproei-takel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25344","title":{"rendered":"Die Muishond gaan oproerige skares met pepersproei takel"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Suid-Afrikaanse maatskappy het &#8216;n onbemande tuig ontwerp om pepersproei op oproerige skares te spuit.<\/p>\n<p>&#8216;n Internasionale mynmaatskappy het reeds bestellings geplaas vir die tuig.<\/p>\n<p>Desert Wolf s\u00ea hulle wil graag help in &#8220;die voorkoming van nog &#8216;n Marikana&#8221;.<\/p>\n<p>Die &#8220;Muishondskarebeheerkopter&#8221; \u00a0[Skunk Riot Control Copter] word\u00a0deur arbeidsaktiviste veroordeel as &#8220;absoluut verregaande&#8221;.<\/p>\n<p>Di\u00e9 tuig word vergelyk met die dodelike Amerikaanse milit\u00eare tuie in Pakistan wat burgerlikes bombardeer en honderde onskuldige mense se dood reeds veroorsaak het.<\/p>\n<p>Desert Wolf se Muishond kos R500 000, \u00a0en is egter &#8220;ontwerp om oproerige skares te beheer sonder die gevaar van lewensverlies vir betogers of die veiligheidspersoneel&#8221;.<\/p>\n<p>Die kontr\u00eapsie weeg 45kg, en dra 4 000 peperspuitverfballetjies, plastiekballe of ander nie-dodelike ammunisie.<\/p>\n<p>Die toestel is toegerus met vier houers wat tot 20 balle per sekonde elk kan afvuur,\u00a0wat gelyk is aan 80 peperballe per sekonde .<\/p>\n<p>Kennelik hou die buitelandse sowel as binnelandse aanstigters van geweld in die mynsektor en elders nie veel van die Muishond nie wat &#8220;enige skare in sy spore sal stuit&#8221;.<\/p>\n<p>Hulle het waarskynlik reeds hul politieke kapitaal sien verdamp as hulle nie oproerige skares tot geweld kan oorhaal soos by Marikana nie.<\/p>\n<p><span style=\"line-height: 1.6;\">Hennie Kieser, besturende direkteur van Desert Wolf, s\u00ea hy was by Marikana-slagting bedrywig met &#8216;n toesigoperasie deur &#8216;n onbemande tuig.<\/span><\/p>\n<p>&#8220;Enigiemand wat by Marikana was sal eerder hierdie tegnologie gebruik as lewendige ammunisie,&#8221; s\u00ea hy.<\/p>\n<p>&#8220;Mense wat s\u00ea dit is onmenslik teenoor 9mm koe\u00ebls is idioties.&#8221;<\/p>\n<p>Huidige lugvaartre\u00ebls in Suid-Afrika verhoed dat die tuie ontplooi word, maar hy hoop die wetgewing sal verander.<\/p>\n<p>James Nichol, &#8216;n Britse prokureur wat die families van die Amcu-stakers by Marikanaverteenwoordig, het ges\u00ea: &#8220;Dit is absoluut verregaande. Die gebruik van pepersproei-agtige ammunisie om die skare te bespuit. Mense is geregtig op &#8216;n staking.&#8221;<\/p>\n<p>Dit is nie duidelik of Nichol ook die kannibalisme, moorde, moordbeplanning en moetierituele insluit by stakers se &#8220;regte&#8221; nie.<\/p>\n<p>Volgens die jongste getuienis voor die Farlam-kommissie was dit deel van die stakingsgeweld teen die NUM-lede.<\/p>\n<p>Nichol het ewe dramaties na Amerikaanse aanvalle deur onbemande tuie in Pakistan verwys, asof massamoord en skarebeheer deur pepersproei dieselfde kwessie is.<\/p>\n<p>&#8220;Een van die lesse van Marikana is dat die staat moet uitbly uit industri\u00eble geskille.&#8221; Hy het nie kommentaar gelewer op Liv Shange, Julius Malema en die EFF se aandeel in die aanhitsing tot geweld of die mensvleisrituele by Marikana nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Suid-Afrikaanse maatskappy het &#8216;n onbemande tuig ontwerp om pepersproei op oproerige skares te spuit. &#8216;n Internasionale mynmaatskappy het reeds bestellings geplaas vir die tuig. Desert Wolf s\u00ea hulle wil graag help in &#8220;die voorkoming van nog &#8216;n Marikana&#8221;. Die &#8220;Muishondskarebeheerkopter&#8221; \u00a0[Skunk Riot Control Copter] word\u00a0deur arbeidsaktiviste veroordeel as &#8220;absoluut verregaande&#8221;. Di\u00e9 tuig word vergelyk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25344\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die Muishond gaan oproerige skares met pepersproei takel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17078,17077,17079,10519,17075,5488,7301,15872,17076],"class_list":["post-25344","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-amerikaanse-militere-tuie","tag-copter","tag-desert-wolf","tag-marikana","tag-muishond","tag-oproer","tag-pakistan","tag-pepersproei","tag-skunk-riot-control"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25344","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25344"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25344\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25344"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25344"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25344"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}