{"id":25332,"date":"2014-06-24T10:06:16","date_gmt":"2014-06-24T08:06:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25332"},"modified":"2014-06-24T10:12:41","modified_gmt":"2014-06-24T08:12:41","slug":"eff-sit-glo-agter-geweld-teen-somaliers-in-mamelodi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25332","title":{"rendered":"EFF sit glo agter geweld teen Somali\u00ebrs in Mamelodi"},"content":{"rendered":"<p>Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) sit glo agter die aanvalle op Somali\u00ebrs en hul winkels in Mamelodi-Oos, Pretoria.<\/p>\n<p>Lede van &#8216;n groep wat onder die VN se Ho\u00eb Kommissaris vir Vlugtelinge (UNHCR) val, is gestuur na die gemeenskap toe die onluste het drie weke gelede uitgebreek het.<\/p>\n<p>Hulle is ontplooi om die oorsprong van die probleem te soek en oplossings te vind.<\/p>\n<p>Swart jeugdiges wat nyaope rook\u00a0word daarvan beskuldig dat hulle deur die EFF gebruik word om die gemeenskap te destabiliseer en buitelanders weg te jaag.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle het die jeugdiges op &#8216;n vlaag van verwoesting gestuur om buitelanders aan te val sodat die ekonomiese krag kan terugkeer na die plaaslike bevolking,&#8221; s\u00ea Walter da Costa, ko\u00f6rdineerder van die VN-program.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het diep in die gemeenskap ingedring en het met swart jeugdiges gepraat, sommige van hulle leiers van die aksie. Hulle het gepraat oor hul mandaat om chaos te veroorsaak,&#8221; het die program-ko\u00f6rdineerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die gebruik van nyaope-verslaafdes was strategies omdat hulle enigiets sal doen om die dwelm te bekom.<\/p>\n<p>Hulle gewelddadige aard maak dit moeilik om hulle te stop, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Nyaope is &#8216;n verslawende konkoksie van ondermeer hero\u00efen en anti-retrovirale VIGS-medisyne.<\/p>\n<p>Die geweld het begin in die Phomolong-lokasie drie weke gelede en versprei met groepe van gewapende jeugdiges wat n\u00e1 donker aanval en winkels plunder en kaalstroop.<\/p>\n<p>Drie Somaliese winkeleienaars is dood en baie ernstig beseer. Meer as 300 het reeds gevlug.<\/p>\n<p><span style=\"line-height: 1.6;\">Die polisie s\u00ea kriminele elemente speel &#8216;n rol en dit is nie xenofobiese aanvalle nie, alhoewel net buitelanders geteiken word.<\/span><\/p>\n<p>Die EFF wou nie reageer op berigte van hul betrokkenheid nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) sit glo agter die aanvalle op Somali\u00ebrs en hul winkels in Mamelodi-Oos, Pretoria. Lede van &#8216;n groep wat onder die VN se Ho\u00eb Kommissaris vir Vlugtelinge (UNHCR) val, is gestuur na die gemeenskap toe die onluste het drie weke gelede uitgebreek het. Hulle is ontplooi om die oorsprong van die probleem &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25332\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EFF sit glo agter geweld teen Somali\u00ebrs in Mamelodi&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10876,11578,17074,8281,7568],"class_list":["post-25332","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eff","tag-mamelodi","tag-nyaope","tag-somaliers","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25332","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25332"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25332\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25332"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25332"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25332"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}