{"id":25309,"date":"2014-06-23T10:21:30","date_gmt":"2014-06-23T08:21:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25309"},"modified":"2014-06-23T10:22:28","modified_gmt":"2014-06-23T08:22:28","slug":"pagad-belowe-om-misdadigers-self-vas-te-vat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25309","title":{"rendered":"Pagad belowe om misdadigers self vas te vat"},"content":{"rendered":"<p>Die misdaadbekampingsgroep Pagad s\u00ea die polisie moet dwelmhandelaars op die Kaapse Vlakte vasvat of sy lede sal dit self doen.<\/p>\n<p>Pagad het by vergadering wat gehou is in Freedom Park Sondag, die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) beskuldig daarvan dat hulle nie misdaad hokslaan nie.<\/p>\n<p>Ontstoke inwoners by die Freedom Park Gemeenskapsaal, s\u00ea daar is &#8216;n skerp styging in bendes en dwelmmisbruik in hul gemeenskap.<\/p>\n<p>Een inwoner s\u00ea die polisie doen nie genoeg om die probleem te bekamp nie.<\/p>\n<p>&#8220;Vir my is dit asof die polisie saam met die bendelede werk, want ons sal &#8216;n saak maak, maar niks kom van die saak nie en die dossier verdwyn.&#8221;<\/p>\n<p>Inwoners s\u00ea as hulle verslag doen van kriminele aktiwiteite, wil die polisie nie onmiddellik reageer nie, of versuim hulle om misdadigers vas te vat.<\/p>\n<p>Hulle het gevra vir &#8216;n toename in die polisie se sigbaarheid in die gebied.<\/p>\n<p>Pagad het beloof om die Mitchells Plain-gemeenskap te help in die bekamping van misdaad.<\/p>\n<p>Pagad s\u00ea inwoners is desperaat vir effektiewe maatre\u00ebls om oortredings soos dwelmhandel te bekamp.<\/p>\n<p>Volgens ander inwoners werk sekere lede van die polisie saam met bendelede en dwelmhandelaars.<\/p>\n<p>Die beweging se nasionale ko\u00f6rdineerder, Abdus Salaam Ebrahim, het die gemeenskap van Tafelsig in Mitchell&#8217;s Plain toegespreek.<\/p>\n<p>Hy het &#8216;n beroep op inwoners gedoen om op te staan vir hulle regte en hulle teen misdaad te verset.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die misdaadbekampingsgroep Pagad s\u00ea die polisie moet dwelmhandelaars op die Kaapse Vlakte vasvat of sy lede sal dit self doen. Pagad het by vergadering wat gehou is in Freedom Park Sondag, die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) beskuldig daarvan dat hulle nie misdaad hokslaan nie. Ontstoke inwoners by die Freedom Park Gemeenskapsaal, s\u00ea daar is &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25309\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pagad belowe om misdadigers self vas te vat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[15906,11172,17067,11701,17068],"class_list":["post-25309","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dwelmhandelaars","tag-kaapse-vlakte","tag-misdaadbekampingsgroep","tag-pagad","tag-suid-afrikaanse-polisiediens-sapd"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25309","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25309"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25309\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25309"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25309"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25309"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}