{"id":25304,"date":"2014-06-23T10:07:34","date_gmt":"2014-06-23T08:07:34","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25304"},"modified":"2014-06-23T10:07:34","modified_gmt":"2014-06-23T08:07:34","slug":"sa-geskiedenis-moet-glo-nog-swarter-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25304","title":{"rendered":"SA geskiedenis moet glo nog swarter word"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC wil graag swarter geskiedenis in alle skoolkinders se kele afdruk.<\/p>\n<p>Di\u00e9 nuutste plan vir meer intensiewe ideologiese breinspoeling, sal lande soos Kuba uitsonder.<\/p>\n<p>Die huidige kurrikulum plaas glo te veel klem op die Europese geskiedenis in plaas van &#8220;plaaslike helde en heldinne en hul stryd&#8221;, s\u00ea die onderwysersunie Sadou.<\/p>\n<p>Die idee van &#8216;n nog swarter geskiedenis wat verpligtend moet wees vir staatsskole, kom egter van wit aktiviste.<\/p>\n<p>Liliesleaf Trust se stigter en uitvoerende hoof,\u00a0Nicholas Wolpe s\u00ea Suid-Afrikaners moet elke aspek van die geskiedenis omhels.<\/p>\n<p>Lindiwe Sisulu, minister van Menslike Nedersettings,\u00a0is baie opgewonde oor die idee en meen dit sal Suid-Afrikaners in proto-Amerikaners verander waar &#8220;nasieskap almal saamsnoer&#8221;.<\/p>\n<p>Die ANC voel kinders moet weet dat Mandela aan die ANC &#8220;behoort&#8221; en deur hulle opgelei is.<span style=\"line-height: 1.6;\"><br \/>\n<\/span><\/p>\n<p>&#8220;Ons kinders moet weet dat daar &#8216;n tyd in ons geskiedenis was toe hy deur die einste mense wat hom vandag beskou as &#8216;n held as &#8216;n terroris beskou is,&#8221; s\u00ea\u00a0\u00a0Nkosana Dolopi, algemene sekretaris van Sadou.<\/p>\n<p>Sisulu, wat die veldtog vir geskiedenis wat verpligtend gemaak moet word ondersteun, is opgewonde oor die skuif.<\/p>\n<p>Dolopi het ges\u00ea &#8220;slagoffers&#8221; soos die jong aktiviste Hector Petersen [Pitso] en Solomon Mahlangu moet &#8220;prominensie&#8221; kry.<\/p>\n<p>&#8220;Ons kinders moet weet dat op &#8216;n stadium het ons grond besit&#8230; Die Khoi en die San en die mense van Afrika was herders van beeste, ons was nie werkers nie&#8230; ons was boere [met] Jan van Riebeeck se aankoms [en] later het ons van eienaars verander na werkers op die grond. &#8221;<\/p>\n<p>Wolpe het die stap verwelkom en ges\u00ea in vergelyking met die Verklaring van Onafhanklikheid in die VSA en Brittanje se Magna Carta, min is bekend oor die Vryheidsmanifes.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea ho\u00ebrskoolkinders weet nie wat Rivonia beteken nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC wil graag swarter geskiedenis in alle skoolkinders se kele afdruk. Di\u00e9 nuutste plan vir meer intensiewe ideologiese breinspoeling, sal lande soos Kuba uitsonder. Die huidige kurrikulum plaas glo te veel klem op die Europese geskiedenis in plaas van &#8220;plaaslike helde en heldinne en hul stryd&#8221;, s\u00ea die onderwysersunie Sadou. Die idee van &#8216;n [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,17062,21097,12466,9927,9679,17063,11591,17061],"class_list":["post-25304","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-europese-geskiedenis","tag-s17-geskiedenis","tag-kuba","tag-lindiwe-sisulu","tag-nasiebou","tag-nicholas-wolpe","tag-sadou","tag-verpligte-skoolvak"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25304","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25304"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25304\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25304"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25304"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25304"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}