{"id":253,"date":"2007-03-30T21:40:40","date_gmt":"2007-03-30T21:40:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=253"},"modified":"2007-03-30T21:40:40","modified_gmt":"2007-03-30T21:40:40","slug":"onluste-by-paryse-stasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=253","title":{"rendered":"Onluste by Paryse stasie"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\"><span class=\"small\">Hier is &#8216;n flash-video van die onluste wat by die Gare du Nord in Parys uitgebreek het (die video is ongeveer 3 Mg groot en sal binne u blaaier soos Internet-Explorer of Firefox speel):<\/span><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><OBJECT classid=\"clsid:D27CDB6E-AE6D-11cf-96B8-444553540000\"\ncodebase=\"http:\/\/download.macromedia.com\/pub\/shockwave\/cabs\/flash\/swflash.cab#version=6,0,40,0\"\nWIDTH=\"320\" HEIGHT=\"240\" id=\"myMovieName\"><PARAM NAME=movie VALUE=\"http:\/\/www.praag.org\/mambo\/images\/stories\/garedunord2.swf\"><PARAM NAME=quality VALUE=high><PARAM NAME=bgcolor VALUE=#FFFFFF><EMBED src=\"http:\/\/www.praag.org\/mambo\/images\/stories\/garedunord2.swf\" quality=high bgcolor=#FFFFFF WIDTH=\"320\" HEIGHT=\"240\"\nNAME=\"myMovieName\" ALIGN=\"middle\" TYPE=\"application\/x-shockwave-flash\"\nPLUGINSPAGE=\"http:\/\/www.macromedia.com\/go\/getflashplayer\"><\/EMBED><\/OBJECT><\/p>\n<div align=\"justify\">Gewoonlik word &rsquo;n boete in so &rsquo;n geval uitgeskryf, maar dit gebeur ook dat &rsquo;n identiteitskontrole uitgevoer word om seker te maak dat die oortreder nie &rsquo;n onwettige immigrant is nie. Die Kongolees het hom te&euml;gesit, waarna ander immigrante-jeugdiges begin het om die polisie te tart en om die winkels en &rsquo;n foto-outomaat aan te val. Volgens berigte was daar geen vooraf beplanning aan die onluste nie en het dit spontaan begin plaasvind. Volgens die vrouepolisie-offisier wat duidelik op die videomateriaal te siene is, maak die groot aantal gange van die moltreingedeelte van die stasie dit baie moeilik om oortreders vas te vat en om &ldquo;behoorlik te kan werk&rdquo;. <\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Wat ook opval, is die dissipline van die Franse polisie en hul goeie toerusting. In weerwil van die gewelddadige optrede van die onlusmakers, is niemand beseer nie. <\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Sedert 2005 toe grootskaalse oproer onder immigrante in die Paryse voorstede uitgebreek en duisende motors uitgebrand is, heers &rsquo;n groot debat in Frankryk oor die toekoms van die land met sy toenemende aantal swart en veral Arabiese immigrante wat nie met Frankryk identifiseer nie, swak op skool presteer en ook oor &rsquo;n ho&euml; werkloosheidsyfer beskik. Die voorval by die Gare du Nord het reeds die verbeelding van die hele land aangegryp en mag selfs die huidige presidentsverkiesing be&iuml;nvloed waarin immigrasie en rasseverhoudings die belangrikste enkele kwessie uitmaak met die gunsteling-konserwatiewe kandidaat, Nicolas Sarkozy, wat staan vir strenger maatre&euml;ls teen onwettige immigrasie en hardhandiger polisie-optrede teen die &ldquo;skorriemorrie&rdquo; soos hy in 2005 na immigrantejeugdiges verwys het.<\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\"> Intussen het aanrandings volgens die jongste statistieke met 14% gestyg. <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/tiaras\/beaded-tiaras\/\">beaded tiaras<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/allkharkov.ua\/news\/state\/v-harkovskoi-oblasti-naznachen-rykovoditel-mestnoi-prokyratyry.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><span class=\"small\">  <\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/garenordsw.JPG\" width=\"180\" height=\"120\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Polisie by die Gare du Nord<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span> Onluste het vandeesweek in die gebou en gange van &rsquo;n stasie in die Franse hoofstad uitgebreek toe ongeveer 50 polisiebeamptes met &rsquo;n skare van 300 jeugdiges, hoofsaaklik swartes en Arabiere, slaags geraak het. Winkelvensters is gebreek, asblikke is aan die brand gesteek en sporadiese gevegte het tot eenuur in die oggend op 29 Maart geduur.<\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Die aanleiding tot die onluste het geskied toe &rsquo;n kondukteur &rsquo;n jong Kongolees, Angelo Hoekelet, om sy treinkaartjie op die platform van die Gare du Nord gevra het. Hierdie stasie bedien sowel noordelike Europese state soos Belgi&euml; en Nederland as die noordelike voorstede van Parys waar groot getalle Arabiese en swart immigrante saamgetrek is. Hoekelet het beweer dat hy wel oor &rsquo;n kaartjie beskik het, maar dat hy dit laat val het, &rsquo;n verskoning wat nie vir die kondukteur aanvaarbaar was nie.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-253","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/253","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=253"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/253\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=253"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=253"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=253"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}