{"id":25275,"date":"2014-06-21T06:20:55","date_gmt":"2014-06-21T04:20:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25275"},"modified":"2014-06-21T06:20:55","modified_gmt":"2014-06-21T04:20:55","slug":"opod-ondersoek-skerppuntaksie-by-barberton","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25275","title":{"rendered":"Opod ondersoek skerppuntaksie by Barberton"},"content":{"rendered":"<p>Die ondersoek deur die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat na die polisie op oproermakers gekiet het in Barberton, is aan die gang.<\/p>\n<p>Die direktoraat sal bewerings ondersoek dat die polisie skerppuntammunisie tydens gewelddadige protesoptrede by die Emjindini-trust gebruik het.<\/p>\n<p>Een persoon is in die maag geskiet toe die polisie op oproeriges geskiet het.<\/p>\n<p>Vyf mense is later in hegtenis geneem ivm openbare geweld.<\/p>\n<p>Inwoners het oproerig geraak oor swak paaie en vuil water wat die plaaslike munisipaliteit nie aanspreek nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Plaaslike ANC-raadslid se huis is ook tydens die geweld aan die brand gesteek.<\/p>\n<p>Indien die direktoraat se bevindinge talm, het die DA ges\u00ea hulle sal hulle dit tot &#8216;n ho\u00ebr vlak met die polisie voer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ondersoek deur die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat na die polisie op oproermakers gekiet het in Barberton, is aan die gang. Die direktoraat sal bewerings ondersoek dat die polisie skerppuntammunisie tydens gewelddadige protesoptrede by die Emjindini-trust gebruik het. Een persoon is in die maag geskiet toe die polisie op oproeriges geskiet het. Vyf mense is later in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25275\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Opod ondersoek skerppuntaksie by Barberton&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17045,13768,17044],"class_list":["post-25275","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-barberton","tag-opod","tag-skerppuntaksie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25275","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25275"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25275\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25275"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25275"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25275"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}