{"id":25273,"date":"2014-06-21T06:12:34","date_gmt":"2014-06-21T04:12:34","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25273"},"modified":"2014-06-21T06:12:34","modified_gmt":"2014-06-21T04:12:34","slug":"korrektiewe-dienste-sloer-oor-voorvadergeeste-by-derby-lewis-aansoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25273","title":{"rendered":"Korrektiewe dienste sloer oor voorvadergeeste by Derby-Lewis-aansoek"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n &#8220;Onvolledige&#8221; voorlegging om mediese parool, is klaarblyklik die rede waarom Clive Derby-Lewis se aansoek sloer.<\/p>\n<p>Derby-Lewis het op 2 Mei aansoek om mediese parool gedoen.<\/p>\n<p>Die departement van korrektiewe dienste het as rede aangevoer dat die dokumentasie nie &#8220;korrek&#8221; ingevul is nie.<\/p>\n<p>Die prokureurs van Derby-Lewis gaan nou die Hooggeregshof nader om die departement van korrektiewe dienste te dwing om wetgewing na te kom wanneer hul kli\u00ebnt se aansoek om parool aangehoor word.<\/p>\n<p>Clive Derby-Lewis se prokureur Marius Coertze het ges\u00ea\u00a0amptenare van die departement het op 8 Mei &#8216;n vergadering gehou.<\/p>\n<p>Die departement was nie gelukkig dat dokumente van Derby-Lewis se dokter en twee mediese spesialiste by die mediese paroolaansoek gevoeg is nie.<\/p>\n<p>&#8220;Korrektiewe dienste is nie tevrede met die voltooide vorm nie. Hulle s\u00ea &#8216;n dokter of verpleegster in die tronk se kliniek moet die vorm invul.<\/p>\n<p>Coertze het dit verwerp. &#8220;Dit is nie &#8216;n vereiste ten opsigte van die Wet nie&#8230; daardie persoon het niks te doen met Clive nie. Hulle weet niks oor sy toestand nie,\u00a0&#8220;Coertze ges\u00ea.<\/p>\n<p>Derby-Lewis ly aan &#8216;n terminale siekte. Hy is vroe\u00ebr met kanker gediagnoseer.<\/p>\n<p>&#8220;Hy [die kommissaris] het ges\u00ea dit is nie aanvaarbaar in sy kultuur om dit te s\u00ea nie, want jy roep die geeste van die voorvaders,&#8221; het Coertze ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die departement wou nie op die vorm dit stel dat Derby-Lewis terminaal siek is nie.<\/p>\n<p>Korrektiewe dienste het Vrydag ges\u00ea &#8216;n &#8220;onvolledige&#8221; mediese aansoek is ingedien, wat nie oorweeg kon word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n &#8220;Onvolledige&#8221; voorlegging om mediese parool, is klaarblyklik die rede waarom Clive Derby-Lewis se aansoek sloer. Derby-Lewis het op 2 Mei aansoek om mediese parool gedoen. Die departement van korrektiewe dienste het as rede aangevoer dat die dokumentasie nie &#8220;korrek&#8221; ingevul is nie. Die prokureurs van Derby-Lewis gaan nou die Hooggeregshof nader om die departement &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25273\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Korrektiewe dienste sloer oor voorvadergeeste by Derby-Lewis-aansoek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10124,13249,13318,17043],"class_list":["post-25273","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-clive-derby-lewis","tag-departement-van-korrektiewe-dienste","tag-mediese-parool","tag-voorvadergeeste"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25273","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25273"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25273\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25273"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25273"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25273"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}