{"id":25233,"date":"2014-06-19T08:00:24","date_gmt":"2014-06-19T06:00:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25233"},"modified":"2014-06-19T08:00:24","modified_gmt":"2014-06-19T06:00:24","slug":"nar-in-rooi-oorpak-verander-parlement-in-totale-sirkus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25233","title":{"rendered":"Nar in rooi oorpak verander parlement in totale sirkus"},"content":{"rendered":"<p>Julius Malema, die oorgewig EFF-leier, het die parlement Woensdag in &#8216;n totale sirkus verander met &#8216;n noupassende rooi oorpak, vuis in die lug en tierende persoonlike aanvalle.<\/p>\n<p>Malema het klaarblyklik vir vermaak gesorg, maar kon niks van substansie lewer nie. Hy het die gewone kwessies teen Zuma herhaal wat sy linkse wit poppemeesters aan hom voors\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cNiemand gaan onthou wat jy ges\u00ea het (in die staatsrede) nie behalwe dat jy ges\u00ea het mense moet skoonmaak op Mandela-dag. Dit is dalk omdat dit die maklikste ding was om oor te praat in jou toespraak.\u201d<\/p>\n<p>Malema het die president oor en oor aangeval. \u201cJy het nie wat nodig is om die stryd te kan lei vir ekonomiese transformasie wat ekonomiese bevryding vir die swart meerderheid moet bring nie\u201d.<\/p>\n<p>\u201cJy praat van radikale ekonomiese verandering, maar daar was niks radikaals aan wat jy ges\u00ea het nie \u2013 dit was net \u2019n herhaling van wat reeds ges\u00ea is.<\/p>\n<p>\u201cJy en jou party vermy die belangrike kwessies, veral ten opsigte van radikale ekonomiese verandering, want julle is nie dapper genoeg nie en het die revolusie versaak.\u201d<\/p>\n<p>\u201cJy is baie bang vir wittes, veral wit monopolistiese kapitaal. Jy het die afgelope 20 jaar die bevoorregting van die wit minderheid verdedig en die uitbuiting en uitsluiting van die verdrukte swart meerderheid voortgesit.\u201d<\/p>\n<p>\u201cDie bewys van die ooreenkoms [met die wit monopolie] is die standbeeld van Mandela wat agter die standbeeld van Louis Botha moet wegkruip.<\/p>\n<p>\u201cDie standbeeld moet weg, want dit verteenwoordig niks in die demokratiese Suid-Afrika nie.\u201d<\/p>\n<p>Malema het daarna sy wit linkse meesters se gunstelingmantra herhaal:\u00a0\u201cDie ANC-regering het die Marikana-slagting veroorsaak. Die polisie het die ANC-regering verteenwoordig.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema, die oorgewig EFF-leier, het die parlement Woensdag in &#8216;n totale sirkus verander met &#8216;n noupassende rooi oorpak, vuis in die lug en tierende persoonlike aanvalle. Malema het klaarblyklik vir vermaak gesorg, maar kon niks van substansie lewer nie. Hy het die gewone kwessies teen Zuma herhaal wat sy linkse wit poppemeesters aan hom &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25233\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nar in rooi oorpak verander parlement in totale sirkus&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[15964,6685,17019,17018],"class_list":["post-25233","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eff-leier","tag-julius-malema","tag-radikale-transformasie","tag-wit-monopolistiese-kapitaal"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25233","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25233"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25233\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25233"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25233"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25233"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}