{"id":25228,"date":"2014-06-19T07:11:51","date_gmt":"2014-06-19T05:11:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25228"},"modified":"2014-06-19T07:11:51","modified_gmt":"2014-06-19T05:11:51","slug":"myners-stroom-terug-ten-spyte-van-amcu-se-nuwe-eise","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25228","title":{"rendered":"Myners stroom terug ten spyte van Amcu se nuwe eise"},"content":{"rendered":"<p>Ten spyte van Amcu se nuwe eise aan platinumprodusente, is werkers reeds besig om terug na die platinummyne te stroom in afwagting op die hervatting van mynbou-aktiwiteite.<\/p>\n<p>Die w\u00eareld se voorste drie platinumprodusente, Impala Platinum, Anglo American Platinum en Lonmin, het bevestig dat al hoe meer mense begin terugkeer werk toe ondanks die staking.<\/p>\n<p>Die myne en vakbond het verlede week in beginsel &#8216;n ooreenkoms bereik.<\/p>\n<p>Dit het optimisme dat &#8216;n ooreenkoms onderteken sou word, geskep.<\/p>\n<p>Die maatskappye s\u00ea egter die vakbond het bykomende eise ingedien wat nie in die oorspronklike ooreenkoms is nie.<\/p>\n<p>&#8220;Die laaste paar stappe is altyd die moeilikste en die gesprekke is op die mees sensitiewe stadium nou,&#8221; het Johan Theron, Implats se woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is hoopvol &#8216;n ooreenkoms kan binne &#8216;n kwessie van dae bereik word, maar daar is &#8216;n vlak van leierskap wat nodig is aan beide kante om daar te kom.&#8221;<\/p>\n<p>Die maatskappye het aangebied om die R12 500 wat die vakbond eis binne vyf jaar te betaal, met &#8216;n R1000 per maand verhoging vir die eerste twee jaar, wat gevolg word deur &#8216;n R950 per maand verhoging daarna.<\/p>\n<p>Die aanbod verteenwoordig &#8216;n toename van tot 20% vir die laagste-betaalde werknemers.<\/p>\n<p>Hulle verdien tans, insluitende behuisingstoelaes, R6 000 per maand.<\/p>\n<p>Ander kategorie\u00eb sal 13% ekstra in die laagste twee groepe kry. Die jaarlikse verbruikersprysinflasie was 6,1% in April.<\/p>\n<p>Amplats se woordvoerder Mpumi Sithole het geweier om die inhoud van Amcu se nuwe eise te openbaar.<\/p>\n<p>Theron het ges\u00ea daar was &#8216;n groot verbetering in kommunikasie en werknemers is positief oor die staking wat tot &#8216;n einde kom, en wil terugkeer na hul werk.<\/p>\n<p>&#8220;Dit blyk duidelik dat hulle sielkundig aanvaar die staking is tot &#8216;n einde,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ten spyte van Amcu se nuwe eise aan platinumprodusente, is werkers reeds besig om terug na die platinummyne te stroom in afwagting op die hervatting van mynbou-aktiwiteite. Die w\u00eareld se voorste drie platinumprodusente, Impala Platinum, Anglo American Platinum en Lonmin, het bevestig dat al hoe meer mense begin terugkeer werk toe ondanks die staking. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25228\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Myners stroom terug ten spyte van Amcu se nuwe eise&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10816,13024,15101,17015,10975,16710],"class_list":["post-25228","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-amcu","tag-anglo-american-platinum","tag-impala-platinum","tag-langste-staking-in-geskiedenis","tag-lonmin","tag-platinumprodusente"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25228","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25228"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25228\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25228"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25228"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25228"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}