{"id":25062,"date":"2014-06-17T08:58:50","date_gmt":"2014-06-17T06:58:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25062"},"modified":"2014-06-17T16:39:33","modified_gmt":"2014-06-17T14:39:33","slug":"terreur-selle-in-sa-laat-gevaarligte-flikker","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25062","title":{"rendered":"Terreur-selle in SA laat gevaarligte flikker"},"content":{"rendered":"<p>Die Volksblad berig dat Al-Sjabaab-selle, afkomstig van Somali\u00eb, vir Suid-Afrika &#8216;n bedreiging inhou.\u00a0Die groep is deur Osama bin Laden in die lewe geroep.<\/p>\n<p>Kenia het sedert verlede jaar alle Somali\u00ebrs gebrandmerk n\u00e1 \u2019n aanval op &#8216;n winkelsentrum in Nairobi.<\/p>\n<p>Samantha Lewthwaite, \u2019n Britse vrou, was glo die baasbrein agter die bomaanval op die winkelsentrum in Nairobi.<\/p>\n<p>Sy is ook bekend as die Wit Weduwee en het in Suid-Afrika gewoon en gewerk voor die aanval op die winkelsentrum in Nairobi.<\/p>\n<p>Tydens die aanval op Westgate-winkelsentrum, het 67 mense hul lewens verloor.<\/p>\n<p>Die Mombasa-gebied is volgens prof. Hussein Solomon, &#8216;n ontleder,\u00a0die skuilplek vir ekstremiste soos die Wit Weduwee. Volgens kenners praat &#8216;n hele aantal rebelleleiers Engels met &#8216;n swaar Britse aksent.<\/p>\n<p>Sy is met die Somaliese Al-Sjabaab-krygsheer Hassan Maalim Ibrahim getroud. Sy word reeds in 200 lande gesoek vir haar aandeel in tientalle terreuraanvalle.<\/p>\n<p>Al-Sjabaab beteken &#8220;Die Jeug&#8221; in Arabies.<\/p>\n<p>Die heersende xenofobie teen Somali\u00ebrs kan lei glo tot terreur ter plaatse, volgens Solomon, &#8216;n leraar in die\u00a0departement politieke wetenskap aan die Universiteit van die Vrystaat.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse ontplooiing in Afrika, bekend as AFRICOM, se aanvalle op burgerlikes deur onbemande tuie is glo deels die rede vir die toenemende geweld in Kenia.<\/p>\n<figure id=\"attachment_25063\" aria-describedby=\"caption-attachment-25063\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/solomon.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-25063\" alt=\"Prof. Hussein Solomon\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/solomon-300x193.jpg\" width=\"300\" height=\"193\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/solomon-300x193.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/solomon.jpg 310w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-25063\" class=\"wp-caption-text\">Prof. Hussein Solomon<\/figcaption><\/figure>\n<p>Di\u00e9 terreurgroep is ook een van talle wat Suid-Afrika glo as \u2019n basis gebruik om \u2019n inkomste te genereer om operasies soos di\u00e9 in die res van Afrika te finansier, s\u00ea Solomon.<\/p>\n<p>Solomon s\u00ea Suid-Afrika se powere intelligensiedienste weet nie veel van die terreurgroepe binne ons landsgrense nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ongelukkig is di\u00e9 dienste deurspek van politieke aanstellings in senior poste. Nie een van hulle weet hoe om \u2019n situasie te ontleed en daaruit voorspellings te waag nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Minstens 48 mense is Sondag in Mpeketoni, aan die Keniaanse kus, in \u2019n aanval gedood.<\/p>\n<p>Die rebelle het twee losieshuise en \u2019n polisiekantoor aangeval terwyl die inwoners saam na die W\u00eareldbeker-sokkertoernooi op televisie gekyk het.<\/p>\n<p>Die rebelle gebruik &#8220;wit goud&#8221;, of ivoorsluikhandel uit die Afrika-bos na Asiatiese stede om hul opstand te finansier.<\/p>\n<p>Andrea Crosta, uitvoerende direkteur van die Elephant Acion League (EAL), wat die afgelope paar jaar ondersoek na al-Sjabaab ingestel het, s\u00ea di\u00e9 handel verloop seepglad.<\/p>\n<p>Hy beweer dat tot drie ton ivoor elke maand verkoop word deur middel van &#8216;n geko\u00f6rdineerde ketting.<\/p>\n<p>Aktiviste en natuurbewaarders s\u00ea al-Sjabaab ontvang &#8216;n beduidende gedeelte van sy befondsing van ivoorsluikhandel.<\/p>\n<p>Inligting oor presies hoe dit bereik word is reeds saamgeflans deur wildbewaarders en sekuriteitsdeskundiges.<\/p>\n<p>Volgens &#8216;n VN-verslag is 22.000 olifante in 2012\u00a0deur stropers afgemaai.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Volksblad berig dat Al-Sjabaab-selle, afkomstig van Somali\u00eb, vir Suid-Afrika &#8216;n bedreiging inhou.\u00a0Die groep is deur Osama bin Laden in die lewe geroep. Kenia het sedert verlede jaar alle Somali\u00ebrs gebrandmerk n\u00e1 \u2019n aanval op &#8216;n winkelsentrum in Nairobi. Samantha Lewthwaite, \u2019n Britse vrou, was glo die baasbrein agter die bomaanval op die winkelsentrum in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25062\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Terreur-selle in SA laat gevaarligte flikker&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14634,13457,16988,5885,16989,6141],"class_list":["post-25062","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-africom","tag-al-sjabaab","tag-ivoorsluikhandel","tag-kenia","tag-onbemande-aanvalle","tag-osama-bin-laden"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25062","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25062"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25062\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25062"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25062"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25062"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}