{"id":24969,"date":"2014-06-11T09:47:51","date_gmt":"2014-06-11T07:47:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24969"},"modified":"2014-06-17T16:39:34","modified_gmt":"2014-06-17T14:39:34","slug":"kasrils-vrae-oor-wapenomkoopgeld-bly-talm","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24969","title":{"rendered":"Kasrils: Vrae oor wapenomkoopgeld bly talm"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_24972\" aria-describedby=\"caption-attachment-24972\" style=\"width: 274px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/ronnie.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-24972\" alt=\"Ronnie Kasrils\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/ronnie.jpg\" width=\"274\" height=\"184\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-24972\" class=\"wp-caption-text\">Ronnie Kasrils<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die voormalige minister van Intelligensie, Ronnie Kasrils, het bewerings van korrupsie en onre\u00eblmatighede tydens die multimiljard rand se wapentransaksie ontken.<\/p>\n<p>Kasrils het vroe\u00ebr sy getuienis en kruisondervraging by die Kommissie van Ondersoek na die Wapentransaksie in Pretoria afgesluit.<\/p>\n<p>Bewerings dat Kasrils groot bedrae omkoopgeld van internasionale wapenverskaffers ontvang het, bly egter talm.<\/p>\n<p>Veral die Duitse firma Thyssenkrupp, die konsortium wat die tender om die Suid-Afrikaanse vloot van korvette te voorsien ontvang het, is uitgesonder.<\/p>\n<p>Een aspek het gefokus op Thyssen se uitvoerende hoof Ulrich Scheels se dagboek. Daarin word Kasrils as die enigste skakel na sy baas, die voormalige minister van verdediging, Joe Modise aangeteken.<\/p>\n<p>Een besondere inskrywing lui dat $3 miljoen te min vir Modise en die voormalige aankoophoof Chippy Shaik sou wees. Ongelukkig word daar egter nie gespesifiseer waarvoor die betaling sou gewees het nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Brief is in September 1997 onderteken wat 11 lande versoek het om Suid-Afrika in terme van die land se strategiese verdedigingsbehoeftes van inligting te voorsien.<\/p>\n<p>Kasrils het sy volle ondersteuning aan die stap gegee omdat hy glo &#8220;heeltemal vir president Mandela vertrou het&#8221;.<\/p>\n<p>&#8216;n Bedrag van R26 miljard is vir die hele wapenpakket genoem. Kasrils het ges\u00ea hy was teenwoordig by &#8216;n vergadering waar Joe Modise ges\u00ea het die land moet nie weet dat daar so &#8216;n bedrag genoem is nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ons wou nie h\u00ea die w\u00eareld moet weet dat ons probleme kan ondervind om die fondse in die hande te kry nie,&#8221; het Kasrils ges\u00ea. Maar na 17 jaar het die syfer blykbaar verdubbel.<\/p>\n<p>By verskeie geleenthede tydens Kasrils se getuienis, moes regter Willie Seriti aan advokaat Simmy Lebala vra om by die kern van sy ondersoek te bly.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het gedink die adjunk-minister &#8216;n sekere rol gespeel op &#8216;n bepaalde vlak. Nou is die advokaat besig met briewe oor [versoeke vir inligting] en [versoeke vir aanbiedinge]. Ek is nie heeltemal seker watter punt Lebala probeer maak nie&#8221; het Seriti by een geleentheid opgemerk.<\/p>\n<p>Die advokaat se onvoorbereidheid het kennelik tot Kasrils se voordeel gestrek.<\/p>\n<p>Kasrils wat tydens die omstrede aankope as adjunkminister van verdediging gedien het, het vroe\u00ebr bewerings verwerp dat hy omkoopgeld ontvang het.<\/p>\n<p>Tydens sy kruisondervraging deur die Departement van Verdediging se regsverteenwoordiger, Jenny Cane, het hy ges\u00ea hy is spyt oor niks nie.<\/p>\n<p>Kasrils, wat ook &#8216;n buitelandse paspoort besit, het<a href=\"http:\/\/www.pbs.org\/wgbh\/pages\/frontline\/shows\/plague\/sa\/kasrils.html\"> vroe\u00ebr ges\u00ea<\/a> dat hy dr. Wouter Basson ondersteun het en weer aangestel het omdat hy nie die bose apartheid-weermag vertrou het nie.<\/p>\n<p>Kasrils het dit glo gedoen weens Suid-Afrika se verbintenis tot die Kernsperverdrag. Hy was self ten nouste gemoeid met die voorsetting van die biologiese wapenprogram na 1994.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voormalige minister van Intelligensie, Ronnie Kasrils, het bewerings van korrupsie en onre\u00eblmatighede tydens die multimiljard rand se wapentransaksie ontken. Kasrils het vroe\u00ebr sy getuienis en kruisondervraging by die Kommissie van Ondersoek na die Wapentransaksie in Pretoria afgesluit. Bewerings dat Kasrils groot bedrae omkoopgeld van internasionale wapenverskaffers ontvang het, bly egter talm. Veral die Duitse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24969\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kasrils: Vrae oor wapenomkoopgeld bly talm&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":24972,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16959,16958,16955,10611,16956,16957,16954,14722],"class_list":["post-24969","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-biologiese-wapenprogram","tag-joe-modise","tag-kommissie-van-ondersoek-na-die-wapentransaksie","tag-ronnie-kasrils","tag-thyssenkrupp","tag-ulrich-scheels","tag-voormalige-minister-van-intelligensie","tag-wouter-basson"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24969","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24969"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24969\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24972"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24969"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24969"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24969"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}