{"id":24965,"date":"2014-06-11T08:40:09","date_gmt":"2014-06-11T06:40:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24965"},"modified":"2014-06-17T16:39:35","modified_gmt":"2014-06-17T14:39:35","slug":"gill-marcus-probeer-walgooi-teen-negatiewe-gradering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24965","title":{"rendered":"Gill Marcus probeer walgooi teen negatiewe gradering"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/marcus.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-24966\" alt=\"marcus\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/marcus.jpg\" width=\"300\" height=\"168\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/marcus.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/marcus-70x40.jpg 70w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Die president van die Reserwebank, Gill Marcus, het gewaarsku dat die land self verantwoordelik is vir sy ekonomiese probleme.<\/p>\n<p>Die Financial Times het Marcus geprys dat sy &#8220;eerlik&#8221; oor die ekonomiese malaise is wat Afrika se mees ontwikkelde land teister.<\/p>\n<p>Fitch en Standard&amp;Poor&#8217;s sal waarskynlik Suid-Afrika se kredietgradering Vrydag vrystel. S&amp;P het reeds Suid-Afrika op &#8216;n negatiewe uitkyk geplaas en met nog negatiewe nuus skyn die risiko van &#8216;n afgradering &#8216;n nuwe bekommernis te wees vir Marcus.<\/p>\n<p>Marcus het tydens &#8216;n sake-ontbyt erken dat &#8220;die plaaslike ekonomie enorme wind van voor gekry het, waarvan baie ons eie maaksel is.&#8221;<\/p>\n<p>Dit was die ergste prestasie sedert die 2009-resessie weens die staking in die platinum-sektor, &#8216;n sleutel in die mynbedryf.<\/p>\n<p>Marcus het ges\u00ea Suid-Afrika se uitvoersyfers sal benadeel word indien die staking in die platinumsektor voortduur.<\/p>\n<p>Sy het in Johannesburg ges\u00ea die staking het reeds &#8216;n negatiewe invloed op ekonomiese groei gehad, maar het nog nie &#8216;n invloed op uitvoerdata gehad nie omdat mynhuise aansienlike platinumreserwes het.<\/p>\n<p>Sy het egter ges\u00ea die voorraad word nou uitgeput en hoe langer die staking duur, hoe gouer gaan die nadelige uitwerking op uitvoere gevoel word.<\/p>\n<p>Die platinumgordel het tot dusver 21 miljard rand aan verdienste verloor terwyl werkers lone van meer as nege miljard rand ingeboet het.<\/p>\n<p>Rustenburg se ekonomie het feitlik tot &#8216;n stilstand gekom agv die staking.<\/p>\n<p>Nhlanhla Nene, die nuwe minister van finansies, het aan die Financial Times ges\u00ea dat die groei vir die jaar sowat 2 persent op sy beste sal wees. Dit is ver onder die groei wat nodig is om &#8216;n duik te maak in werkloosheid en armoede.<\/p>\n<p>Intussen het die Bapo Ba Mogale-gemeenskap buite Brits in Noordwes &#8216;n dringende aansoek in die Noordwes Hooggeregshof in Mahikeng ingedien om die platinum-staking te be\u00ebindig.<\/p>\n<p>Die gemeenskap het die hof gevra om die drie platinum-maatskappye en die vakbond, Amcu te dwing om &#8216;n skikking te bereik.<\/p>\n<p>Volgens die gemeenskap raak die staking die gemeenskap sowel as die myne.<\/p>\n<p>Die Bapo Ba Mogale\u00a0besit die dele van die grond waarop Lonmin platinum produseer.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder s\u00ea die hof moet &#8216;n interdik uitreik wat die betrokke partye sal dwing om &#8216;n einde aan die staking te maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die president van die Reserwebank, Gill Marcus, het gewaarsku dat die land self verantwoordelik is vir sy ekonomiese probleme. Die Financial Times het Marcus geprys dat sy &#8220;eerlik&#8221; oor die ekonomiese malaise is wat Afrika se mees ontwikkelde land teister. Fitch en Standard&amp;Poor&#8217;s sal waarskynlik Suid-Afrika se kredietgradering Vrydag vrystel. S&amp;P het reeds Suid-Afrika op &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24965\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gill Marcus probeer walgooi teen negatiewe gradering&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":24966,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[13958,9003,16953,16181,12804,16952],"class_list":["post-24965","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-fitch","tag-gill-marcus","tag-negatiewe-gradering","tag-platinumstaking","tag-president-van-die-reserwebank","tag-standardpoors"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24965","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24965"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24965\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24966"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24965"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24965"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24965"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}