{"id":24888,"date":"2014-06-09T09:20:45","date_gmt":"2014-06-09T07:20:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24888"},"modified":"2014-06-17T16:40:16","modified_gmt":"2014-06-17T14:40:16","slug":"soros-sit-agter-mynstaking-in-rustenburg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24888","title":{"rendered":"Soros sit agter mynstaking in Rustenburg"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<figure id=\"attachment_24894\" aria-describedby=\"caption-attachment-24894\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/gedye2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-24894\" alt=\"Lloyd Gedye\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/gedye2-300x160.jpg\" width=\"300\" height=\"160\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/gedye2-300x160.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/gedye2.jpg 306w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-24894\" class=\"wp-caption-text\">Lloyd Gedye<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die maande lange staking in die platinumbedryf in Noordwes word deur betaalde agente van die miljard\u00earfilantroop George Soros se <em>Open Society<\/em> aangehits.<\/p>\n<p>Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, het by Luthuli-huis in Johannesburg na afloop van die bosberaad deur die Nasionale Uitvoerende Komitee, ges\u00ea die onrus word van buite die land aangemoedig.<\/p>\n<p>Mantashe s\u00ea nie alleen die Ekonomiese Vryheidsvegters nie, maar ook wit buitelandse elemente is ten nouste by die staking betrokke.<\/p>\n<p>Ene Lloyd Gedye, &#8216;n wit sake- en musiekjoernalis van die Mail&amp;Guardian, is klaarblyklik deurdrenk van suiwer rewolusion\u00eare ywer teen die &#8220;kapitalistiese mynbase&#8221;. Gedye is &#8216;n betaalde werknmener van OSISA, <em>The<\/em> <em>Open Society Initiative of Southern Africa.<\/em><\/p>\n<p>Dieselfde organisasie is betrokke by die betaalde opstande en aanhitsing van geweld in die Oekra\u00efne waar vyandelikhede die land na &#8216;n burgeroorlog dwing.<\/p>\n<p>Gedye se ywer word byna woordeliks deur Amcu se president Joseph Mathunjwa herhaal, wat die gerugte dat Gedye Mathunjwa se toesprake skryf, verder rugsteun.<\/p>\n<p>Nadat Mathunjwa sowat 5 000 stakende mynwerkers by die Wonderkop-stadion toegespreek het, het hy hulle vertel die ANC is aan die kant van kapitaal en nie van die werkers nie.<\/p>\n<p>Volgens Gedye verdien myners in Brasili\u00eb R25 000 per maand en in Australi\u00eb R80 000.<\/p>\n<p>Gedye het ook Anglo American Platinum\u00a0se uitvoerende hoof\u00a0Chris Griffiths se vergoeding onlangs ontbloot. In reaksie op die feit dat hy R17,6 miljoen verlede jaar betaal is, het Griffiths ges\u00ea hy &#8220;word betaal wat hy werd is&#8221;.<\/p>\n<p>Gedye se marxistiese kritiek op Griffiths se salaris, het die mynbaas sedertdien gedwing om om verskoning te vra n\u00e1 openbare kritiek oor sy onge\u00ebrgde kommentaar. Kennelik was Griffiths nie bewus dat hy &#8216;n slagoffer van die <em>Open Society<\/em> se &#8220;klassestryd&#8221; sal word nie, aangesien die miljard\u00ear George Soros veel meer as Griffiths verdien.<\/p>\n<p>Die joernalis het sy gifpen ingespan om slagoffers van die Marikana-slagting aan te moedig om te onttrek uit die Farlam-kommissie as Cyril Ramaphosa, &#8216;n nie-uitvoerende direkteur op Lonmin se direksie, nie getuig oor sy beweerde rol in die slagting nie.<\/p>\n<p>Gedye beskuldig die ANC-regering daarvan dat hulle &#8220;die Farlam-kommissie ondermyn, sy vermo\u00eb om getuies te roep\u00a0belemmer\u00a0en die SAPD se rol in die slagting probeer toesmeer&#8221;.<\/p>\n<p>Daarvoor het die wit Gedye oudergewoonte die swart postkoloniale teoretikus Frantz Fanon se waarskuwing ingespan dat die &#8220;inheemse elite&#8221; aandadig kan raak in die &#8220;uitbuiting van hul medeburgers in die postkoloniale projek&#8221;.<\/p>\n<p>Net soos Beeld-lesers vreemd genoeg, gereeld moet verneem wat in Indi\u00eb &#8211; nie Suid-Afrika nie &#8211; aangaan wat verkragting betref, haal Gedye die Indiese marxistiese teoretikus Aijaz Ahmad aan:\u00a0&#8220;Fanon se haat teenoor die koloniseerder stem ten volle ooreen met sy minagting vir die uitbuitende inheemse elite.&#8221;<\/p>\n<p>Uit hierdie &#8220;teoretiese grondslag&#8221; maak Mathunjwa rewolusion\u00eare stellings soos die volgende: &#8220;Van 1652 tot op datum het die betalingstruktuur in mynbou nog nie verander nie. Dit is deur die kolonialiste ontwerp.&#8221;<\/p>\n<p>Die minister van minerale hulpbronne, Ngoako Ramatlhodi, het intussen aangekondig dat die regeringstaakspan wat hy aangestel het, sy betrokkenheid by die onderhandelinge gaan staak indien daar nie *vandag &#8216;n ooreenkoms bereik word nie&#8221;.<\/p>\n<p>Ramathlodi sal Maandag vir die laaste keer samesprekings met Amcu en die mynmaatskappye Implats, Amplats en Lonmin voer in &#8216;n poging om die voortslepende staking te probeer be\u00ebindig.<\/p>\n<p>Hy het die naweek ges\u00ea onderhandelings kan nie onbepaald voortgaan nie en dat hy hoop die partye vandag &#8216;n ooreenkoms kan bereik.<\/p>\n<p>Die Ekonomiese Vryheidsvegters s\u00ea die party maak nie verskoning vir sy steun vir mynwerkers se eis van &#8216;n basiese salaris van R12.500 nie.<\/p>\n<p>Die EFF het gereageer op die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, se uitspraak dat hy twyfel of die voortslepende staking in die platinumbedryf oor kollektiewe bedinging handel en of dit eerder polities gemotiveerd is.<\/p>\n<p>Die woordvoerder van die EFF, Mbuyiseni Ndlozi, s\u00ea die ANC probeer die skuld vir sy onvermo\u00eb om die staking te be\u00ebindig, na ander verplaas.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&nbsp; Die maande lange staking in die platinumbedryf in Noordwes word deur betaalde agente van die miljard\u00earfilantroop George Soros se Open Society aangehits. Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, het by Luthuli-huis in Johannesburg na afloop van die bosberaad deur die Nasionale Uitvoerende Komitee, ges\u00ea die onrus word van buite die land aangemoedig. Mantashe &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24888\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Soros sit agter mynstaking in Rustenburg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":24894,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10816,11991,227,10660,15483,10815,16925,16924,16923],"class_list":["post-24888","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-amcu","tag-amplats","tag-anc","tag-george-soros","tag-mynstaking","tag-num","tag-open-society","tag-osisa","tag-paltinum"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24888","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24888"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24888\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24894"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24888"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24888"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24888"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}