{"id":24852,"date":"2014-06-06T08:38:31","date_gmt":"2014-06-06T06:38:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24852"},"modified":"2014-06-17T16:40:17","modified_gmt":"2014-06-17T14:40:17","slug":"g7-val-uitmekaar-nadat-obama-rusland-met-oorlog-dreig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24852","title":{"rendered":"G7 val uitmekaar nadat Obama Rusland met oorlog dreig"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/opole.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-24854\" alt=\"opole\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/opole.jpg\" width=\"267\" height=\"189\" \/><\/a>W\u00eareldleiers van die G7 wat president Wladimir Poetin van Rusland uitsluit, het Woensdagaand in Brussel vergader te midde van aanduidings dat die sogenaamde Westerse koalisie besig is om uitmekaar te val.<\/p>\n<p>Die G8 wat oorspronklik Rusland ingesluit het, sou voorheen in Sochi na die Winterspele byeenkom, maar na die Amerikaans-gedrewe staatsgreep in die Oekra\u00efene is die beraad uitgestel.<\/p>\n<p>Die afgelope paar dae het die leiers van Brittanje, Frankryk en Duitsland persoonlike gesprekke met die Russiese leier geskeduleer, wat die verdeeldheid onder Westerse lande verder ontbloot.<\/p>\n<p>Die VSA se pogings om Rusland te isoleer na president Poetin die Amerikaanse aggressiewe houding teenoor die Oekra\u00efne veroordeel het, is besig om negatiewe vrugte af te werp.<\/p>\n<p>Obama en Poetin het verskeie kere\u00a0per telefoon\u00a0&#8211; maar nie in persoon nie &#8211; oor Amerikaanse pogings om die Oekra\u00efene te destabiliseer, gesels.<\/p>\n<p>Rusland het intussen korte mette gemaak van Amerikaanse milit\u00eare aggressie in die Krim na &#8216;n baie suksesvolle referendum waarin die inwoners oorweldigend vir onafhanklikheid gestem het.<\/p>\n<p>Obama het Dinsdag ges\u00ea hy het &#8216;n &#8220;sakeverhouding&#8221; met Poetin en sal hom in Frankryk ontmoet Vrydag tydens byeenkomste vir die 70ste herdenking van die Geallieerde inval van Normandi\u00eb. Maar hulle het geen formele gesprekke geskeduleer nie.<\/p>\n<p>Obama het intussen aangekondig by sy aankoms in Pole Dinsdag dat hy\u00a0die Kongres\u00a0versoek het om $1 miljard te bewillig om die Amerikaanse milit\u00eare teenwoordigheid in Europa te verhoog.<\/p>\n<p>Hy het bevestig dat die Amerikaanse verbintenis tot Pole se veiligheid onder die NAVO-alliansie &#8216;n werklikheid is.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is nie net woorde nie,&#8221; het Obama ges\u00ea. &#8220;Dit is onwrikbare verpligtinge, gerugsteun deur die sterkste alliansie in die w\u00eareld en deur die gewapende magte van die Verenigde State van Amerika, die mees kragtige milit\u00eare mag in die geskiedenis.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>W\u00eareldleiers van die G7 wat president Wladimir Poetin van Rusland uitsluit, het Woensdagaand in Brussel vergader te midde van aanduidings dat die sogenaamde Westerse koalisie besig is om uitmekaar te val. Die G8 wat oorspronklik Rusland ingesluit het, sou voorheen in Sochi na die Winterspele byeenkom, maar na die Amerikaans-gedrewe staatsgreep in die Oekra\u00efene is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24852\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;G7 val uitmekaar nadat Obama Rusland met oorlog dreig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":24854,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6726,4905,14772,16007,5227,1093,16201,10137,9575,11800,2848],"class_list":["post-24852","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-barack-obama","tag-brittanje","tag-brussel","tag-die-krim","tag-duitsland","tag-frankryk","tag-g7","tag-g8","tag-oorlog","tag-pole","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24852","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24852"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24852\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24854"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24852"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24852"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24852"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}