{"id":24773,"date":"2014-06-02T11:58:38","date_gmt":"2014-06-02T09:58:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24773"},"modified":"2014-06-17T17:02:03","modified_gmt":"2014-06-17T15:02:03","slug":"sakp-is-verbind-tot-transformasie-in-mynbedryf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24773","title":{"rendered":"SAKP is verbind tot transformasie in mynbedryf"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/08\/sakp_betoging.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-9329\" alt=\"sakp_betoging\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/08\/sakp_betoging.jpg\" width=\"240\" height=\"160\" \/><\/a>Die Suid-Afrikaanse Kommuniste party s\u00ea mynmaatskappye wat die voorwaardes vir mynlisensies breek, moet gestraf word.<\/p>\n<p>Die hoofsekretaris van die SAKP, Blade Nzimande s\u00ea mynmaatskappye se sug na mega-winste kan nie verder toegelaat word nie.<\/p>\n<p>Nzimande s\u00ea die voorgestelde indaba moet staatsingryping ondersoek, asook kollektiewe bedinging vir alle mynsektore en die graderingstelsels van myne aanpas.<\/p>\n<p>Die adjunk-hoofsekretaris, Jeremy Cronin het ges\u00ea die party is verbind tot die transformasie van die mynbedryf.<\/p>\n<p>Di\u00e9 en ander verklarings is by die afsluiting van die party se driedaagse sentrale komitee vergadering in Johannesburg gemaak.<\/p>\n<p>Cronin het ges\u00ea mynmaatskappye behoort behuising, mynveiligheid en inspraak deur werkers op te knap.<\/p>\n<p>Die SAKP het ook &#8216;n beroep op die regering gedoen om &#8216;n mynindaba te bel\u00ea om die staking wat die platinumbedryf laml\u00ea, te bespreek.<\/p>\n<p>Die party s\u00ea hoewel die staking en die ontwrigting in die platinum-gordel be\u00ebindig moet word, moet &#8216;n skikking ook die dieper kwessies aanspreek.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die arbeidshof het sy uitspraak oor &#8216;n dringende aansoek deur die vakbond, Amcu teen die onttrekking van die platinumprodusente, Amplats en Implats aan die hof se bemiddelingsproses tot Maandag voorbehou.<\/p>\n<p>Die aansoek teen die derde maatskappy, Lonmin is uitgestel weens sy voortgesette deelname aan die proses, wat vandag sal voortgaan.<\/p>\n<p>Amplats en Implats het hulle onttrek aan die bemiddelingsproses omdat hulle deelneem aan die regeringstaakspan se loononderhandelings.<\/p>\n<p>Die minister van Minerale Hulpbronne, Ngoako Ramatlodi het die span aangestel om as bemiddellaar op te tree.\u00a0Dit is nie bekend wanneer die interministeri\u00eble taakspan hul onderhandelings sal hervat om die staking te probeer be\u00ebindig nie.<\/p>\n<p>Amcu is gekant teen die mynhuise se meningspeilings onder sy werkers oor of hulle die staking wil be\u00ebindig en wil terugkeer werk toe.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse Kommuniste party s\u00ea mynmaatskappye wat die voorwaardes vir mynlisensies breek, moet gestraf word. Die hoofsekretaris van die SAKP, Blade Nzimande s\u00ea mynmaatskappye se sug na mega-winste kan nie verder toegelaat word nie. Nzimande s\u00ea die voorgestelde indaba moet staatsingryping ondersoek, asook kollektiewe bedinging vir alle mynsektore en die graderingstelsels van myne aanpas. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24773\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SAKP is verbind tot transformasie in mynbedryf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":9329,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13754,8009],"class_list":["post-24773","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-mynbedryf","tag-sakp"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24773","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24773"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24773\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9329"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24773"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24773"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24773"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}