{"id":24765,"date":"2014-06-02T11:28:33","date_gmt":"2014-06-02T09:28:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24765"},"modified":"2014-06-17T17:02:03","modified_gmt":"2014-06-17T15:02:03","slug":"cholera-nie-in-bloemhof-se-water-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24765","title":{"rendered":"Cholera nie in Bloemhof se water nie"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/cholera.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-24768\" alt=\"cholera\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/cholera.jpg\" width=\"258\" height=\"195\" \/><\/a>Watertoetsing in Bloemhof in Noordwes het aangetoon dat daar nie cholera teenwoordig is in die water nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Hele aantal voorvalle van diarree is verlede verlede week in die sorp aangemeld.<\/p>\n<p>Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het die waterkwaliteit in die Lekwa Teemane munisipaliteit getoets.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Instituut, Professor Lucille Blumberg s\u00ea die moontlikheid van cholera is uitgesluit, nadat die water negatief getoets het.<\/p>\n<p>Blumberg s\u00ea die oorsaak van die probleem is eerder besoedelde water. Die instituut is besig om die water te toets vir ander siektes, insluitend gastro\u00ebntiritis.<\/p>\n<p>Tientalle inwoners waaronder kinders en babas moes verlede week by plaaslike klinieke behandel word vir maagaandoenings.<\/p>\n<p>Vyf baba&#8217;s is in die hospitaal opgeneem, waarvan drie dood is. Daar is gevrees dat dit dalk deur cholera veroorsaak kon gewees het.<\/p>\n<p>Die minister van Water en Sanitasie, Nomvula Mokonyane, het intussen die Lekwa Teemane munisipaliteit besoek.<\/p>\n<p>Volgens die minister is daar ernstige probleme met watertoevoer regoor die Noordwes provinsie, en in &#8216;n groot aantal gebiede moet water-infrastruktuur opgegradeer word.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea nasionale ingryping in die provinsie is onafwendbaar.<\/p>\n<p>&#8216;n Munisipale bestuurder van die munisipaliteit, Andrew Makuapan is intussen geskors hangende &#8216;n forensiese ondersoek na die raad se sake.<\/p>\n<p>Sedert April is teister gewelddadige oproer die gebied. Die premier van Noordwes, Supra Mahumapelo s\u00ea die finale forensiese verslag sal m\u00f4re voor die uitvoerende raad van die provinsie dien.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea Makuapan is voorwaardelik geskors sodat die ondersoek glad kon verloop.<\/p>\n<p>Julius Malema, EFF-leier het die gesinne van die drie kinders wat in Bloemhof in Noordwes dood is van besmette water aangeraai om regstappe teen die provinsiale regering te neem.<\/p>\n<p>Die kinders, almal jonger as twee jaar, is dood aan ontwatering en nierversaking weens diarree. Die EFF in Noordwes s\u00ea die provinsiale regering het misluk om die water-infrastruktuur op die dorp te verbeter.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Watertoetsing in Bloemhof in Noordwes het aangetoon dat daar nie cholera teenwoordig is in die water nie. &#8216;n Hele aantal voorvalle van diarree is verlede verlede week in die sorp aangemeld. Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het die waterkwaliteit in die Lekwa Teemane munisipaliteit getoets. &#8216;n Woordvoerder van die Instituut, Professor Lucille Blumberg s\u00ea [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":24768,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4849,16367,3360,16873],"class_list":["post-24765","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-besoedeling","tag-bloemhof","tag-cholera","tag-nasionale-instituut-vir-oordraagbare-siekte"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24765","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24765"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24765\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24768"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24765"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24765"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24765"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}