{"id":24762,"date":"2014-06-02T09:17:34","date_gmt":"2014-06-02T07:17:34","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24762"},"modified":"2014-06-17T17:02:03","modified_gmt":"2014-06-17T15:02:03","slug":"skoonheid-n-afrikanervisie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24762","title":{"rendered":"Skoonheid: &#8216;n Afrikanervisie"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/katedraal.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-24763\" alt=\"katedraal\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/katedraal.jpg\" width=\"284\" height=\"177\" \/><\/a>Deur Johann Theron.<\/p>\n<p>Rekenaars en die internet se vooruitgang wat dinge soos Facebook moontlik gemaak het, is deesdae alledaags, maar wat mens uit die oog verloor is dat hierdie produkte in \u2019n geweldige wedywerende omgewing plaasvind wat Google, Yahoo en Apple insluit.<\/p>\n<p>&#8216;n Duisend jaar gelede was wedywering iets anders, miskien meer soos Maslow se teorie, waar die soeke na sekuriteit en kos belangriker geag was as die fyner en meer berekende strategiese denke vir selfverwesenliking. Een voorbeeld was die Katolieke Kerk wat uiteindelik die dominante Kerk van die Romeinse Ryk geword het ten spyte van die aanvanklike moordadige Christelike vervolgings en kruisigings.<\/p>\n<p>Teen die 16de eeu het Protestantisme sy opgang gemaak, wat weereens gekenmerk was deur moord en doodslag en het ook onder andere gelei het na die aankoms van die Hugenote aan die Kaap. Vir die aanvanklike Hollandse inwoners was dit slegs \u2019n soort padkosstalletjie maar vir die Hugenote \u2018n verlossing van mishandeling en \u2019n w\u00eareld van skoonheid aan die Kaap van Goeie Hoop. Inderdaad is Franschoek en die Drakensteinvallei vandag nog een van ons mooiste plekke.<\/p>\n<p>Die dominansie van die Katolieke Kerk na die aanvanklike wedywery met sy Romeinse Heersers, het pragtige Katedrale tot stand gebring, waarvan die meeste steeds staan en op die internet besigtig kan word. Die prestasie van daardie argitekte en kunstenaars is oorweldigend, sodanig dat mens eintlik \u2019n soort kruistog wil onderneem om dit persoonlik te gaan aanskou. Die woordkeuse van &#8220;kruistog&#8221; is reeds &#8216;n aanduiding dat geld en selfs geweld nie sulke pogings sommer in die wiele sal ry nie.<\/p>\n<p>Maar die geskiedenis het ons \u2019n lekker streep getrek. Protestantisme moes nie na die Katolieke gekom het nie, maar eerder voor die tyd. Want waar die Katolieke \u201cskoonheid\u201d in hulle katedrale nagestreef het, het Protestante harde werk, integriteit en eerlikheid onderskryf \u2013 m.a.w. eenvoud. Die probleem wat dit skep is dat, volgens Maslow, &#8216;n mens eers die harde werk moet doen gevolg deur die meer geestelike selfverwesenliking wat Goddelikheid moet nastreef.<\/p>\n<p>Redes hiervoor is dat mense 1000 jaar gelede nie kon lees nie en dat die Katolieke daarom eerder van beelde wou gebruik maak, wat goed gewerk het om bekeerlinge te maak. Vyfhonderd jaar later was Luther se besware op skrig gestel, en mense kon dus die geskiedenis herstel as\u2019t ware.<\/p>\n<p>Uit \u2019n meer filosofiese oogpunt was die Katolieke aanwending van prag en praal afgelei van die \u201cmeester moraliteit\u201d omdat diktators 1000 jaar gelede die status van die dag was teenoor die meer \u201cverslawende moraliteit\u201d van \u2019n gereguleerde en eenvoudige produksie-omgewing in die 16de eeuse Duitsland.<\/p>\n<p>Die geskiedenis van Suid-Afrika wys dat Protestantisme eerste hier was en dat Katolieke, Anglikane, ens. later gekom het. Die Afrikaner het dus die meer korrekte pad geloop om eers met harde werk en eenvoud hulself te vind, wetende dat skoonheid omtrent alles regverdig om daardie doel te bereik. Die voorbeeld van die oorweldigende skoonheid van Tafelberg en van die Monument is sprekend en mens sou verwag dat nog sulke skeppinge op pad is.<\/p>\n<p>Die interessante van skoonheid is dat, al het mens die paadjie van eenvoud geloop, kom dit steeds nie vanself nie. Daar moet wedywering wees. Hierdie keer is dit nie fisiese bloed en sweet nie, maar trane. Om in Maslow se driehoek op te beweeg veroorsaak pyn wat erken moet word. In die moderne tyd moet die Afrikaner bereid wees om meer wedywerend te raak sodat sy trane geantwoord kan word in die bereiking van skoonheid.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Johann Theron. Rekenaars en die internet se vooruitgang wat dinge soos Facebook moontlik gemaak het, is deesdae alledaags, maar wat mens uit die oog verloor is dat hierdie produkte in \u2019n geweldige wedywerende omgewing plaasvind wat Google, Yahoo en Apple insluit. &#8216;n Duisend jaar gelede was wedywering iets anders, miskien meer soos Maslow se [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":24763,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[67,10],"tags":[16870,16871,16872,15297],"class_list":["post-24762","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c55-johann-theron","category-rubrieke","tag-katedrale","tag-katolieke-kerk","tag-protestantisme","tag-rekenaars"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24762","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24762"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24762\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24763"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24762"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24762"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24762"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}