{"id":24636,"date":"2014-05-26T08:38:45","date_gmt":"2014-05-26T06:38:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24636"},"modified":"2014-06-17T17:03:27","modified_gmt":"2014-06-17T15:03:27","slug":"gemengde-reaksie-op-nuwe-kabinet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24636","title":{"rendered":"Gemengde reaksie op nuwe kabinet"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_24637\" aria-describedby=\"caption-attachment-24637\" style=\"width: 281px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/ramazuma.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-24637\" alt=\"Zuma en sy nuwe adjunk-president Cyril Ramaphosa\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/ramazuma.jpg\" width=\"281\" height=\"179\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-24637\" class=\"wp-caption-text\">Zuma en sy nuwe adjunk-president Cyril Ramaphosa, links<\/figcaption><\/figure>\n<p>President Jacob Zuma s\u00ea die regering se doelwit om proporsionele verteenwoordiging van vroue in die Kabinet te bevorder is byna bereik.<\/p>\n<p>Zuma het Sondagaand die nuwe Kabinet by die kantore van die Regeringkommunikasie en Inligtingstelsel in Pretoria bekendgemaak.<\/p>\n<p>Die president het ges\u00ea dat hy 20 mans en 15 vroue as Ministers aangewys het, en 20 mans en 16 vroue as adjunkministers.<\/p>\n<p>Susan Shabangu gaan &#8216;n nuwe Vrouedepartement binne die Presidensie lei. Shabangu is uitgeskuif van minerale hulpbronne om die nuwe ministerie te lei.<\/p>\n<p>Sake-eenheid Suid-Afrika, Busa, het aanstellings in die nuwe kabinet verwelkom. Die organisasie het veral die aanstelling van Cyril Ramaphosa as adjunkpresident geprys.<\/p>\n<p>Busa het &#8216;n beroep op Ramaphosa gedoen om implementering van die Nasionale Ontwikkelingsplan te lei.<\/p>\n<p>Busa is nietemin teleurgesteld oor die verskuiwing van Pravin Gordan maar\u00a0meen sy aanstelling as minister van Samewerkende Regering is noodsaaklik vir die bestuur van munisipaliteite waar dienslewering sukkel.<\/p>\n<p>Die Sake-eenheid het die aanstelling van Nhlanhla Nene as minister van Finansies verwelkom en ges\u00ea hy het homself reeds as bekwaam bewys.<\/p>\n<p>Die organisasie het ook hul kommer oor die skeiding van Ekonomiese Ontwikkeling en Handel en Nywerheid uitgespreek, en s\u00ea die twee ministeries kan tot verdere gebrekkige ko\u00f6rdinering lei.<\/p>\n<p>Daar was gemengde reaksie by opposisieleiers oor president Zuma se nuwe kabinet. Volgens die DA leier, Helen Zille, is die nuwe kabinet te groot en lomp om goeie regering te waarborg.<\/p>\n<p>Die EFF-leier Julius Malema het die samestelling van die nuwe kabinet as die begin van &#8216;n ramp vir die volgende vyf jaar bestempel.<\/p>\n<p>Malema s\u00ea die president beloon steeds lojaliteit, selfs al het sy ondersteuners nie die vermo\u00eb om die werk te doen nie.<\/p>\n<p>Terwyl &#8216;n paar nuwe gesigte bygekom het, is ander ministers ook uitgelaat.<\/p>\n<p>Pieter Mulder, leier van die VF+, is sy pos as adjunk-minister van landbou in die nuwe kabinet kwyt. Hy het die ANC gekritiseer oor die aanstelling van SAKP-lede in die kabinet.<\/p>\n<p>Zuma het van sy groot ondersteuners beloon.\u00a0Fikile Mbalula, Aaron Motsoaledi, Ebrahim Patel, Thulas Nxesi, Angie Motshekga en Blade Nzimande is van die ministers wat hulle portefeuljes behou het.<\/p>\n<p>Die president het nogtans gepoog om die publiek se vertroue in sy leierskap te herstel deur omstrede ministers te verwyder.\u00a0Paul Mashatile en Lulu Xingwana is uitgelaat.<\/p>\n<p>Die voormalige minister van Polisie, Nathi Mthethwa is geskuif na die ministerie van Kuns en Kultuur. Mthethwa is omstrede weens die geweld by Marikana en die veiligheidsopgraderings by die president se privaatwoning op Nkandla.<\/p>\n<p>Die leier van die UDM, Bantu Holomisa, het Zuma geloof vir die veranderinge wat hy aan die Veiligheidsgroepering in die Kabinet gemaak het, en dat hy kontinu\u00efteit behou het in die ministerie van Verdediging. Hy het egter ges\u00ea dat die kabinet steeds te groot is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma s\u00ea die regering se doelwit om proporsionele verteenwoordiging van vroue in die Kabinet te bevorder is byna bereik. Zuma het Sondagaand die nuwe Kabinet by die kantore van die Regeringkommunikasie en Inligtingstelsel in Pretoria bekendgemaak. Die president het ges\u00ea dat hy 20 mans en 15 vroue as Ministers aangewys het, en 20 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24636\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gemengde reaksie op nuwe kabinet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":24637,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16808,16807,13230,16805,11143,16806],"class_list":["post-24636","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-adjunkpresident","tag-busa","tag-cyril-ramaphosa","tag-nuwe-kabinet","tag-president-jacob-zuma","tag-sake-eenheid-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24636","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24636"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24636\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24637"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24636"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24636"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24636"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}