{"id":24631,"date":"2014-05-26T08:13:46","date_gmt":"2014-05-26T06:13:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24631"},"modified":"2014-06-17T17:03:27","modified_gmt":"2014-06-17T15:03:27","slug":"franse-fn-behaal-historiese-oorwinning-in-europese-verkiesing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24631","title":{"rendered":"Franse FN behaal historiese oorwinning in Europese verkiesing"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_24632\" aria-describedby=\"caption-attachment-24632\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/marine3.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-24632\" alt=\"Marine Le Pen\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/marine3-300x187.jpg\" width=\"300\" height=\"187\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/marine3-300x187.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/marine3.jpg 858w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-24632\" class=\"wp-caption-text\">Marine Le Pen<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die Franse Nasionale Front (FN) het oor die naweek\u00a0&#8216;n geskiedkundige oorwinning behaal.<\/p>\n<p>Van die begin van die Europese verkiesingsveldtog weke gelede het Marine Le Pen voortdurend voorspel\u00a0dat die FN Sondagaand uiteindelik\u00a0Frankryk se nommer een party sal word.<\/p>\n<p>Verkiesingkenners het haar voorspelling geminag, maar die meningspeilings het dit bevestig.<\/p>\n<p>Sondagaand het die Franse volkslied, <em>La Marseillaise<\/em>\u00a0hard uit die FN-hoofkwartier in die Paryse voorstad Nanterre weerklink.<\/p>\n<p>Die FN het &#8216;n historiese 25% van die stemme in die Europese verkiesing behaal en \u200b\u200bis nou Frankryk se top party op die Europese toneel.<\/p>\n<p>&#8220;Die volk het gepraat. Ons mense dring aan op &#8216;n sekere soort politiek. Hulle wil Franse politiek vir Franse sien, deur Franse, met Franse. Hulle wil nie meer van buite gelei word nie, en ondergeskik aan wette [van buite] wees nie,&#8221; het &#8216;n jubelende Le Pen aan ondersteuners ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Soewereine mense het hard en duidelik gepraat&#8230; hulle wil hul eie lot in hul eie hande terugneem.<\/p>\n<p>&#8220;Ons moet &#8216;n ander Europa bou, &#8216;n Europa van vrye en soewereine volke wat vryelik besluit op samewerking. Vanaand is &#8216;n massiewe verwerping van die Europese Unie.<\/p>\n<p>&#8220;As Duitsland die ekonomiese hart van Europa word, deur die onbevoegdheid en swakheid van ons leiers, dan is Frankryk die politieke hart van Europa. Wat gebeur het in Frankryk is die voorloper van wat sal gebeur in elke ander Europese land: Die herlewing van volke.<\/p>\n<p>&#8220;Aan al die Franse wat vir ons gestem het, s\u00ea ek dat die stryd vir die grootsheid van Frankryk ons moet verenig in die herontdekking van die liefde vir ons land.&#8221;<\/p>\n<p>Die vernedering van die opposisie UMP, wat net meer as 20% van die stemme kon kry, was nog kleiner as di\u00e9 van die regerende Sosialiste wat derde gekom het met net 13,9%.<\/p>\n<p>Manuel Valls, die Sosialistiese premier, se somber uitdrukking het by sy begrafnisstem gepas.<\/p>\n<p>&#8220;Die uitslag is meer as &#8216;n waarskuwing, dit is &#8216;n skok, &#8216;n aardbewing,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die FN het belowe om Frankryk se grense te sluit om die vrye beweging van die Roma misdadigers te stuit asook goedkoop buitelandse arbeid, die euro te los en terug te keer na die frank.<\/p>\n<p>Hulle het ook onderneem om alle vrye handelsooreenkomste met Amerika dadelik\u00a0te be\u00ebindig, en onder alle omstandighede Franse waardes, identiteit, tradisies en manier van lewe te verdedig.<\/p>\n<p>Die Franse dagblad Le Monde skryf: &#8220;Marine Le Pen het haar belofte nagekom: die FN is die belangrikste wenner in die Europese verkiesings&#8221; .<\/p>\n<p>Die koerant het bygevoeg: &#8220;Die oorwinning is geen groot verrassing nie, die meningspeilings het dit vir die laaste paar weke voorspel, maar die skaal daarvan is verbysterend.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Franse Nasionale Front (FN) het oor die naweek\u00a0&#8216;n geskiedkundige oorwinning behaal. Van die begin van die Europese verkiesingsveldtog weke gelede het Marine Le Pen voortdurend voorspel\u00a0dat die FN Sondagaand uiteindelik\u00a0Frankryk se nommer een party sal word. Verkiesingkenners het haar voorspelling geminag, maar die meningspeilings het dit bevestig. Sondagaand het die Franse volkslied, La Marseillaise\u00a0hard &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24631\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Franse FN behaal historiese oorwinning in Europese verkiesing&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":24632,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16802,1093,16801,16803,16804,10639],"class_list":["post-24631","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-europese-verkiesings","tag-frankryk","tag-franse-nasionale-front-fn","tag-geskiedkundige-oorwinning","tag-la-marseillaise","tag-marine-le-pen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24631","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24631"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24631\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24632"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24631"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24631"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24631"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}