{"id":24585,"date":"2014-05-22T15:29:22","date_gmt":"2014-05-22T13:29:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24585"},"modified":"2014-06-17T17:03:27","modified_gmt":"2014-06-17T15:03:27","slug":"militere-opstand-teen-die-sapd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24585","title":{"rendered":"&#8216;Milit\u00eare opstand teen die SAPD&#8217;"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_24586\" aria-describedby=\"caption-attachment-24586\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/ratel.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-24586\" alt=\"ratel\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/ratel-300x201.jpg\" width=\"300\" height=\"201\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/ratel-300x201.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/ratel.jpg 400w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-24586\" class=\"wp-caption-text\">Ratel se kamoeflering afgehaal<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die weermagvakbond, Sandu, het bewerings oor &#8216;n dronk generaal se magsmisbruik veroordeel.<\/p>\n<p>Die voorval dui op &#8216;n magstryd wat tussen die polisie en die weermag heers en wat tot verdere onverkwiklikhede kan lei s\u00ea ontleders.<\/p>\n<p>N\u00f2g die polisie, n\u00f2g die weermag wou egter uitbrei oor die voorval wat sommige polisielede as &#8216;n &#8220;milit\u00eare opstand teen die SAPD&#8221; beskryf.<\/p>\n<p>Sandu s\u00ea die generaal het glo gepantserde voertuie en 120 soldate van die basis gemobiliseer om ander soldate en senior offisiere uit aanhouding te bevry.<\/p>\n<p>Die polisie het die weermaglede by &#8216;n onwettige sjebeen in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Die SANW-generaal wat lede van die weermag en twee Ratels gemobiliseer het om die 32 soldate te bevry, kan dalk geskors word, s\u00ea sommige bronne.<\/p>\n<p>Die polisie het hulself glo toegesluit en bewapen toe die Weermag opdaag, maar geen skote is geskiet nie.<\/p>\n<p>Die woordvoerder van Sandu, Pikkie Greef s\u00ea hulle oorweeg dit om &#8216;n klag van opstoking teen die generaal te l\u00ea.<\/p>\n<p>Die polisie het intussen bevestig dat 31 mense Vrydagaand by &#8216;n sjebeen in hegtenis geneem is en dat aanklagte van intimidasie teen drie mense ondersoek word.<\/p>\n<p>Die ontsetting van die soldate het by die Weermagbasis op Oudtshoorn oor die naweek gebeur.<\/p>\n<p>Luidens mediaberigte was die generaal onder die invloed van drank toe hy die soldate, onder wie \u2018n kolonel en ander offisiere, uit polisie-aanhouding gaan &#8220;red&#8221; het.<\/p>\n<p>Die offisier kan binnekort aangekla word van dwarsboming van die gereg, misbruik van staatseiendom en magsmisbruik.<\/p>\n<p>Hy kan selfs\u00a0summier in hegtenis geneem word en lewenslange tronkstraf opgel\u00ea word weens die erns van die klag omdat hy as senior offisier homself as verhewe bo die reg beskou het, s\u00ea een milit\u00eare kenner.<\/p>\n<p>Die offisier was glo Brigadier-generaal Xolani Mankayi van Pretoria.<\/p>\n<p>Alhoewel die polisie intussen die gebeure bevestig het, het die SANW se infanterie-bevelvoerder enige kennis van die voorval ontken.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die weermagvakbond, Sandu, het bewerings oor &#8216;n dronk generaal se magsmisbruik veroordeel. Die voorval dui op &#8216;n magstryd wat tussen die polisie en die weermag heers en wat tot verdere onverkwiklikhede kan lei s\u00ea ontleders. N\u00f2g die polisie, n\u00f2g die weermag wou egter uitbrei oor die voorval wat sommige polisielede as &#8216;n &#8220;milit\u00eare opstand teen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24585\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Milit\u00eare opstand teen die SAPD&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":24586,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16767,14284,13114,6258],"class_list":["post-24585","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-opstand-teen-sapd","tag-oudtshoorn","tag-ratel","tag-sanw"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24585","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24585"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24585\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24586"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24585"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24585"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24585"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}