{"id":24500,"date":"2014-05-20T09:12:56","date_gmt":"2014-05-20T07:12:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24500"},"modified":"2014-05-20T09:15:03","modified_gmt":"2014-05-20T07:15:03","slug":"droster-offisier-kan-libie-in-volskaalse-burgeroorlog-stort","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24500","title":{"rendered":"Droster-offisier kan Libi\u00eb in volskaalse burgeroorlog stort"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_24501\" aria-describedby=\"caption-attachment-24501\" style=\"width: 299px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/haftar2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-24501\" alt=\"Genl Haftar\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/haftar2.jpg\" width=\"299\" height=\"169\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/haftar2.jpg 299w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/haftar2-70x40.jpg 70w\" sizes=\"auto, (max-width: 299px) 85vw, 299px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-24501\" class=\"wp-caption-text\">Genl Haftar<\/figcaption><\/figure>\n<p>Bloedige gevegte tussen strydende militante groepe in die Libiese hoofstad, Tripoli, het die lewens van 4 mense ge\u00ebis en talle gewond.<\/p>\n<p>Dit volg nadat gewapende magte van genl. Khalifa Haftar die gebou van die tussentydse parlement bestorm het en talle parlementslede uit die gebou moes vlug.<\/p>\n<p>Gevegte het ook vroeg Maandagoggend uitgebreek in Benghazi in oos-Libi\u00eb nadat gewapende aanvallers vuurpyle na die stad se lughawe, weermag en veiligheidmagte gevuur het.<\/p>\n<p>Daar is gerugte dat die ondersteuners van die droster weermagoffisier, Haftar, die aanval uitgevoer het.<\/p>\n<p>Sy magte het Vrydag ook &#8216;n grootskaalse lug-en grondaanval op Benghazi uitgevoer wat daartoe gelei het dat die regering die gebied tot &#8216;n vlugspersone verklaar het. Die aanvallers eis dat die regering ontbind word.<\/p>\n<p>Tripoli beskuldig Haftar se magte, gerugsteun deur vegvliegtuie , helikopters en vuurpyllanseerders van die aanvalle wat talle ontleders meen tot &#8216;n volskaalse burgeroorlog kan lei.<\/p>\n<p>Haftar probeer homself voorhou as &#8216;n verdediger van die Libiese mense wat die land van Islamitiese &#8220;ekstremiste&#8221; wil suiwer.<\/p>\n<p>Haftar is &#8216;n belangrike speler te midde van die politieke chaos wat Libi\u00eb steeds teister drie jaar n\u00e1 die onwettige Amerikaanse inval in die land.<\/p>\n<p>Haftar het sy milit\u00eare loopbaan onder Libi\u00eb se voormalige monargie begin. In 1969 was hy een van &#8216;n klein groepie, gelei deur Gaddafi wat van Idris ontslae geraak het om Gaddafi vir die daaropvolgende 42 jaar aan bewind te kry.<\/p>\n<p>Haftar se ommeswaai van &#8216;n lojale Gaddafi bondgenoot na leier van die opposisie, byna twee dekades later, was skynbaar as gevolg van Libi\u00eb se lang en rampspoedige oorlog met Tsjad tussen 1978-1987.<\/p>\n<p>Haftar is gevange geneem in Tsjad, maar is glo dadelik vrygelaat nadat hy die Libiese leier verlo\u00ebn het.<\/p>\n<p>Die bevelvoerder van Libi\u00eb se spesiale magte het Maandag aangedui dat sy troepe aangesluit het by Khalifa Haftar.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is met Haftar,&#8221; het die bevelvoerder Wanis Bukhamada aan Reuters ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die spesiale magte is die beste opgeleide troepe van Libi\u00eb se ontluikende le\u00ebr. Hulle is sedert verlede jaar in Benghazi ontplooi.<\/p>\n<p>Benghazi is ook in die nuus in die VSA omdat die aanval in 2012 op die Amerikaanse CIA-basis wat deur Hillary Clinton en die Obama-administrasie toegesmeer word, die Demokrate dalk die volgende verkiesing kan kos.<\/p>\n<p>Clinton was glo besig om onwettig wapens uit die Libiese arsenaal te smokkel na die rebelle in Siri\u00eb om &#8216;n burgeroorlog daar aan te stig.<\/p>\n<p>Bande tussen Haftar en die CIA is deur die New York Times bevestig en gaan sover terug soos 1991.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse intelligensie-dienste het die opleiding van Haftar en sy 350-sterk troepekontingent befonds en ondersteun in &#8220;sabotasie en ander guerrilla-vaardighede&#8221; in Tsjad as deel van pogings in die omverwerping van Gaddafi.<\/p>\n<p>Toe die regering van Tsjad self omvergewerp is in 1990, het die VSA probeer om &#8216;n nuwe tuiste vir Haftar en sy troepe te re\u00ebl.<\/p>\n<p>Na mislukte pogings om hulle in Kenia en Za\u00efre (nou die Demokratiese Republiek van die Kongo) te vestig, moes Washington noodgedwonge uiteindelik asiel toestaan en Haftar na die VSA laat kom.<\/p>\n<p>Die volgende hoofstuk van Haftar se lewe was 20 jaar, o\u00ebnskynlik heel rustig saam met sy gesin in die voorstedelike Virginia, net &#8216;n paar kilometer weg van die CIA se hoofkwartier in Langley.<\/p>\n<p>Die VSA se milit\u00eare magte het die getal vliegtuie \u200b\u200bin Itali\u00eb verdubbel om Libi\u00eb te ontruim, het CNN Dinsdag berig.<\/p>\n<p>Die besluit om te ontruim as geweld in die Libiese hoofstad toeneem word tans &#8220;minuut per minuut, uur na uur&#8221; gevolg, het &#8216;n Amerikaanse verdedigingsamptenaar aan CNN ges\u00ea.<\/p>\n<p>Intussen het die Saoedi-ambassadeur in Libi\u00eb aangekondig dat sy land se ambassade en konsulaat in Tripoli gesluit is van Maandag as gevolg van die geweld, en die personeel het Tripoli verlaat.<\/p>\n<p>Turkye, nog &#8216;n Amerikaanse bondgenoot, het soortgelyke maatre\u00ebls aangekondig en sy konsulaat in Benghazi gesluit, het die Anadolu-nuusagentskap berig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Bloedige gevegte tussen strydende militante groepe in die Libiese hoofstad, Tripoli, het die lewens van 4 mense ge\u00ebis en talle gewond. Dit volg nadat gewapende magte van genl. Khalifa Haftar die gebou van die tussentydse parlement bestorm het en talle parlementslede uit die gebou moes vlug. Gevegte het ook vroeg Maandagoggend uitgebreek in Benghazi in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24500\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Droster-offisier kan Libi\u00eb in volskaalse burgeroorlog stort&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":24501,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16541,16742,5829,16741,9407],"class_list":["post-24500","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-benghazi","tag-genl-khalifa-haftar","tag-hillary-clinton","tag-libiese-hoofstad","tag-tripoli"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24500","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24500"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24500\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24501"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24500"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24500"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24500"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}