{"id":24460,"date":"2014-05-16T09:47:57","date_gmt":"2014-05-16T07:47:57","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24460"},"modified":"2014-05-16T13:09:57","modified_gmt":"2014-05-16T11:09:57","slug":"mampie-rampie-nie-parlement-toe-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24460","title":{"rendered":"Mampie-Rampie nie parlement toe nie"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_16003\" aria-describedby=\"caption-attachment-16003\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/Mamphela_Ramphele.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-16003\" alt=\"Mamphela_Ramphele\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/Mamphela_Ramphele-300x225.jpg\" width=\"300\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/Mamphela_Ramphele-300x225.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/Mamphela_Ramphele.jpg 640w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-16003\" class=\"wp-caption-text\">Een ramp na die ander<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die leier van Agang SA, Mamphela Ramphele, sal nie haar party in die Parlement verteenwoordig nie.<\/p>\n<p>Di\u00e9 besluit is geneem nadat daar die week &#8216;n bakleiery uitgebreek het oor die twee beskikbare poste.<\/p>\n<p>Daar was selfs sprake dat Mampie-Rampie dit oorweeg om te bedank.<\/p>\n<p>Ramphele is beskuldig daarvan dat sy die Kaapstadse prokureur Andrew Gasnolar voorgestoot het ten spyte van sy lae posisie op die lys.<\/p>\n<p>Die Gauteng-tak se keuse was haar adjunk, Andries Tlouamma. Die eerste krake het verskyn toe\u00a0verkiesingsuitslae wys dat die party slegs &#8216;n enkele parlement\u00eare setel sal kry.<\/p>\n<p>Mampie-Rampie het toe ges\u00ea sy wil die handdoek ingooi. Tlouamma en Gasnolar is in posisies twee en ses onderskeidelik op die party se lys van kandidate vir die parlement, maar die leier het di\u00e9 twee aangewys.<\/p>\n<p>Maar dinge het verander nadat Agang twee parlement\u00eare setels gekry het. Daar word beweer dat Mampie-Rampie toe skielik aangedui het dat sy self sal gaan.<\/p>\n<p>&#8220;Sy het ges\u00ea sy is nou beskikbaar, maar wou nie na die parlement met Andries [Tlouamma] nie,&#8221; het &#8216;n bron ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die party s\u00ea nou die Ko\u00f6rdineerder van die Nasionale Jeugforum, Nyameka Mgozulo en die voorsitter, Mike Tshishonga sal die twee Parlement\u00eare setels opneem wat die party in die algemene verkiesing gewen het.<\/p>\n<p>Ramphele het ges\u00ea sy sal voortgaan om die party te bou voor die plaaslike regeringsverkiesing in 2016.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea die pas afgelope verkiesing het hulle geleer dat hulle nie hulle boodskap behoorlik aan die kiesers oorgedra het nie en hulle sal harder moet werk.<\/p>\n<p>AgangSA het R20 miljoen van &#8216;n buitelandse skenker voor die verkiesing gekry, maar kon niks daarvoor wys nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die leier van Agang SA, Mamphela Ramphele, sal nie haar party in die Parlement verteenwoordig nie. Di\u00e9 besluit is geneem nadat daar die week &#8216;n bakleiery uitgebreek het oor die twee beskikbare poste. Daar was selfs sprake dat Mampie-Rampie dit oorweeg om te bedank. Ramphele is beskuldig daarvan dat sy die Kaapstadse prokureur Andrew Gasnolar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24460\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mampie-Rampie nie parlement toe nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":16003,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13164,16730,16731,10501,15515],"class_list":["post-24460","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-agang-sa","tag-andrew-gasnolar","tag-andries-tlouamma","tag-mamphela-ramphele","tag-mampie-rampie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24460","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24460"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24460\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16003"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24460"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24460"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24460"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}