{"id":2441,"date":"2008-08-06T05:46:06","date_gmt":"2008-08-06T05:46:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2441"},"modified":"2008-08-06T05:46:06","modified_gmt":"2008-08-06T05:46:06","slug":"afrikaners-het-reeds-meer-as-genoeg-gehelp-om-die-sa-wa-te-trek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2441","title":{"rendered":"Afrikaners het reeds meer as genoeg gehelp om die SA wa te trek"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Ek weet nie of jy dalk bewus is daarvan nie, maar \u2018n redelike deel van die huise wat op die mark is tans, is van mense wat lank en swaar genoeg getrek het om die SA wa deur een nimmereindigende drif te trek.<\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Die feit dat jy nou die belaglike stelling maak dat die Afrikaner sulke enorme vermo\u00ebns het, maak een ding duidelik: jy en ek bly in twee verskillende lande. Die een waarin jy woon, is die land van melk en heuning, terwyl ek in die een woon waar mense swaarkry, deur misdaad en ander faktore geteister word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Ek wonder wat die enorme vermo\u00ebns is waarvan jy so gladdebek gesels in berig in Beeld.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Is dit die vermo\u00eb om te kan werk, wel, slegte nuus boet, ons weet dit al lankal, dis ons voorouers se harde werk en swaarkry wat die land so vooruitstrewend gemaak het voor jy besluit het om dit te versaak en na die teenstaanders oor te loop. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Is dit ons verskriklike vermo\u00eb om te veg, ten spyte daarvan dat die oormag teen ons baie groot is ? Die land se blanke bevolking het baie families wat mense in daardie stryd om vryheid te behou verloor het, en baie van ons was self daar gewees.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Indien jy sou praat van die ruim harte van die Afrikaner dink ek jy begin die pot mis sit, want die ruimhartige Afrikaners is \u2018n spesie wat besig is om vinnig uit te sterf, want hy is moeg om gemelk te word ten koste van die Afrikaan wat in die laaste 100 jaar met bak hande gebore word.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Indien jy sou praat van bloei vir die land is jy seker reg in die een opsig. Ons blankes bloei vir dit waarvoor ons so hard gewerk het, en mens kan net soveel bloed uit een mens en selfs een nasie tap voor hy gaan sterf of gaan opstaan en s\u00ea \u201cdis nou genoeg\u201d!<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Presies watter bydraes wil jy h\u00ea moet die Afrikaner nog verder maak, bo en behalwe dit wat hy reeds gemaak het in terme van geld, arbeid en ander metodes ? <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Indien jy daardie ou stellinkie kan uitklaar, sal dit heelwat bydra tot die oplossing en verklaring van jou sotlike stelling dat Afrikaners nog meer kan doen. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>En van watter goue geleenthede praat jy verder in die toespraak, wat is so verskriklik skitterend aan ons toekoms in di\u00e9 land?<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Indien jy nie so selfbehep was met jou \u201cRobin Hood\u201d-skynw\u00eareld nie sou jy lankal sien dat die Afrikaner nie veel meer het om na uit te sien nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Die geleenthede vir Afrikaners droog op , waar die swart Afrikane die een geleentheid na die ander kry om geld te kan maak, om aandele te koop in plekke wat deur blanke kennis begin is, en wat deur die swart Afrikaan gesteel is om dit so prontuit te stel.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Ek kan hier twee instellings noem as voorbeelde wat onlangs in die nuus was. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Vodacom SA en Sasol, wat niks wil weet van blanke geld nie maar wat daarop uit is om te diskrimineer teen blankes en die swartes wat net neem en teen die bors druk. Wel, mens kan \u2018n adder ook net solank vasdruk voor dit jou sal pik.<span>&nbsp; <\/span><\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Gesteel deur regstellende aksie en deur swart bemagtigingsaanbiedinge. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Hoekom? Omdat mense soos jy die swart Afrikaan ondersteun ten koste van jou eie broers en susters. Die blankes wat jou ondersteun het in die \u201cswaar apartheidsjare.\u201d <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Ek weet nie watter soort mens jy is nie, maar een ding is duidelik, die swart-Afrika-mentaliteit het jou dalk eens briljante verstand vergiftig en net so vrot en korrup gelaat as die res van die kontinent se inwoners. Wat wel verder duidelik is, is die feit dat jy meer waarde heg aan die voortbestaan van die swartman as aan jou blanke broers, die stuk in Beeld ten spyt, want as dit met die swartman goedgaan sal dit volgens jou ook oorspoel na jou kant toe. Dit is die logiese vloei van dinge, volgens jou manier van redeneer. <span>&nbsp;<\/span><\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Ek moet jou net hier aan iets herinner. Die swartman het nie die beste geheue wat betref aan wie hy dankbaar moet wees nie. Dit vervaag bitter vinnig en selfs die mense wat vir hom geskreeu het soos in die geval van Andr\u00e9 P Brink se familie word nie ontsien nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Onthou dit net as die wolf wat jy gehelp het om skaapwagter te maak onder jou troppie begin maai. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Wat wil jy h\u00ea moet die Afrikaner nog verder doen om sy goue skitterende toekoms te verseker? <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Indien jy wil h\u00ea dat die Afrikaner net moet aanhou betaal om die Afrikaan se lewe te verbeter, dink ek jy is in vir \u2018n growwe ontnugtering, mens kan nie geld kry uit iemand wat dit nie het nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Die land se mense trek swaar, ek hoef dit nie aan jou uit te spel nie. Nou vra ek, wat verwag jy verder moet ons doen om ons sogenaamde goue toekoms aan te gryp ?<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Wat moet ons verder doen om die SA wa deur die drif te trek, en is die drif se einde moontlik in sig, of is jy net soos die swart Afrikaan wat verwag dat die blankes alles vir hulle moet doen sodat hulle net kan kom oorneem wanneer dit hulle eendag pas.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>En vir wie se toekoms moet ons werk, ons eie of di\u00e9 van die Afrikaan, wat ons in getalle oordonder, maar te sleg of lui is, of dalk beide, om iets aan sy eie heil te doen. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Dit blyk immers die norm te wees in die land, blankes werk en swartes kom en vat dit waarvoor hulle voor gewerk het nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Ons werk ons deesdae amper in \u2018n nuwe bloedgroep in, net om aan die lewe te bly, maar jy wil h\u00ea ons moet meer doen? Daar is nie meer veel tekens van spaar nie, want daar is net nie geld oor om te spaar nie, alles word deur die ho\u00eb lewenskoste opgevreet, en dan dink jy dit gaan wonderlik ! <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Jy is dalk reg, miskien gaan dit wonderlik met mens as jy \u2018n politikus is, maar ek verseker jou, die res van die bevolking dink nie die lewe is meer so lekker nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Soos dinge tans staan, is dit minder as 20 % van die land se bevolking, wat 80 % van die belastings in die land betaal. Wat meer kan ons doen, want mense soos jy is ook aan die ontvangkant van die belastingvoordele wat so ruim van die blankes geneem word. <span>&nbsp;<\/span><\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Indien jy as politikus wil h\u00ea dat ons, as die land se bevolking, in julle moet glo sal ek een ding aanraai: moenie vrae van Jan Publiek afmaak as snert en besluit om nie te antwoord nie, net omdat dit julle nie pas nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>As voorbeeld kan ek hier noem dat ek sowat twee en \u2018n half maande terug \u2018n paar vrae aan die hoofleier van een van die politieke partye gestel het in \u2018n e-pos, en tot op hede toe was die man seker te besig of dalk nie lus om te antwoord op die vrae nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Dit het gehandel oor die feit dat die Afrikaner nou ook as minderheidsgroep geregistreer is by die UNPO en nadat ek aan die UNPO twee e-posse gestuur het, het die antwoorde teruggekom deur die betrokke party. Ek het daarna aan die partyleier verdere vrae gestel aangesien die UNPO my na hulle toe verwys het. En soos ek s\u00ea, twee en \u2018n half maande later is die vrae steeds onbeantwoord. Wat wil jy as Afrikaner h\u00ea moet ek daarvan maak ? <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Wat ek verder in die brief aan die man gevra het, is dat die party my en my vrou moet help om te registreer om in die volgende verkiesing te stem, aangesien ons getrek net voor die laaste een. Selfs daardie deel is nie beantwoord nie, wat dit vir my duidelik maak dat die party nie belangstel in my as kieser nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span>Wel, ter afsluiting sal dit interessant wees indien jy in dieselfde koerant voorstelle kan plaas wat jy sou aanbeveel van wat die Afrikaner nog moet doen. Miskien kan jy so week lank dink oor die saak en volgende Maandag die antwoorde plaas. Ek sou dit nogal graag wou lees, net om te sien wat jy voorstel as praktiese optrede wat die vuisvoos Afrikaner nog behoort te onderneem.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/tematicheskie-igrovye-nabory\/kuhni\">\u043f\u043e\u0441\u0443\u0434\u0430 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0442\u0435\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<h4>Ope brief aan mnr. Koos van der Merwe van die IVP<\/h4>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" border=\"0\" title=\"Image\" alt=\"Image\" hspace=\"6\" style=\"float: left;\" height=\"150\" width=\"190\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/darth_vader.jpg\" \/>Geagte mnr. van der Merwe, ek wonder in watter kristalbal jy die absoluut verbysterende stukkie toekoms gesien het. Of het jy dalk die een of ander Zoeloe-sangoma gaan raadpleeg en bene gegooi om by <a href=\"http:\/\/www.news24.com\/Beeld\/Suid-Afrika\/0,,3-975_2369178,00.html\">di\u00e9 stukkie snert<\/a> uit te kom. <\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[84],"tags":[],"class_list":["post-2441","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c75-sokrates-de-wet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2441","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2441"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2441\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2441"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2441"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2441"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}