{"id":24324,"date":"2014-05-09T09:52:50","date_gmt":"2014-05-09T07:52:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24324"},"modified":"2014-05-09T09:52:50","modified_gmt":"2014-05-09T07:52:50","slug":"boko-haram-om-die-chinese-projek-in-afrika-te-stuit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24324","title":{"rendered":"Boko Haram: Om die Chinese projek in Afrika te stuit"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_24325\" aria-describedby=\"caption-attachment-24325\" style=\"width: 275px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/unwoman.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-24325\" alt=\"Phumzile Mlambo-Ngcuka, herontplooi vir die VSA in Afrika\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/unwoman.jpg\" width=\"275\" height=\"183\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-24325\" class=\"wp-caption-text\">Phumzile Mlambo-Ngcuka<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die Nigeriese militante wat ten minste 284 skoolmeisies as gyselaar geneem het, wil hul kamerade uit die tronk kry, s\u00ea &#8216;n bemiddelaar vir Boko Haram.<\/p>\n<p>Die VN Direkteur vir Vroue, Phumzile Mlambo-Ngcuka, wat tans gemoeid is met die aangeleentheid, se gesig is bekend aan Suid-Afrikaners omdat sy voorheen deur die VSA hier ontplooi is as minister van buitelandse sake.<\/p>\n<p>Sy moedig tans die soektog na die ontvoerde meisies in Nigeri\u00eb aan.\u00a0Die terreurgroep Boko Haram sal glo die ontvoerde Moslemmeisies in ruil vir hulle gevangenes vrylaat.<\/p>\n<p>Phumzile Mlambo-Ngcuka rep egter geen woord oor die dodelike aanval in Gamborou Ngala in die Borno-provinsie in Nigeri\u00eb nie, &#8216;n aanval wat omtrent op die dieselfde tyd as die ontvoering gebeur het.<\/p>\n<p>Volgens &#8216;n verslag deur die Vanguard, &#8216;n Nigeriese koerant, het die jihadistiese terreurgroep Boko Haram die dorp bestorm en ongeveer 300 mense vermoor.<\/p>\n<p>Die ontvoering is dus waarskynlik gekoppel aan Sino-Amerikaanse onderhandelinge oor strategiese grondstowwe in die gebied na die terreurgroep se suksesvolle aanslae.<\/p>\n<p>Boko Haram se amptelike naam is <em>Jama&#8217;atu Ahlis Sunna Lidda&#8217;awati wal- Jihad<\/em>, wat vertaal uit die Arabies beteken &#8220;Mense verbind tot die voortsetting van die profeet se leringe en Jihad&#8221;.<\/p>\n<p>Die groep is &#8216;n tak van die Takfiri Salafi-beweging. Salafi-Takfiris beskou ander Moslems en Christene as afvalliges.<\/p>\n<p>Boko Haram wil sjariawette in Nigeri\u00eb, Noord- Kameroen en Niger instel, en val Christenkerke en -skole aan, asook polisiestasies, regeringinstallasies en ontvoer en vermoor Westerse toeriste.<\/p>\n<p>Ons oud-minister is ewe gefokus op die onderhandelinge om die meisies vrygelaat te kry as die Obama-administrasie.<\/p>\n<p>Die VSA het intussen milit\u00eare, intelligensie- en wetstoepassingsadviseurs na Nigeri\u00eb gestuur om te help om die meer as 270 tienermeisies op te spoor.<\/p>\n<p>Volgens die Los Angeles Times, sal die span gebruik word vir milit\u00eare intelligensie doeleindes en sal deel wees van &#8216;n\u00a0ondersoekspan na die meisies wat op 14 April uit &#8216;n landelike ho\u00ebrskool in Nigeri\u00eb se oorwegend Moslem-noordooste verdwyn het.<\/p>\n<p>Obama het ges\u00ea die ontvoering &#8220;mobiliseer die hele internasionale gemeenskap&#8221; in \u00a0weerwil van &#8216;n trae ontvangs oral. In Oktober 2013 het die VSA Boko Haram as &#8216;n terroristegroep gelys.<\/p>\n<p>In 2012, het Obama die aantal Amerikaanse milit\u00eare personeel wat ontplooi is in Nigeri\u00eb reeds verhoog. Nigeri\u00eb is na Saoedi-Arabi\u00eb die VSA se grootste ru-olieverskaffer.<\/p>\n<p>Die VSA se Afrikaweermag, Africom, het ges\u00ea Boko Haram se bedrywighede bedreig Nigeri\u00eb , Kameroen , Niger , Mali en Tsjad.<\/p>\n<p>In 2012 het die Nigerian Tribune berig dat Boko Haram se befondsing uit die Verenigde Koninkryk en Saoedi-Arabi\u00eb kom, spesifiek uit die Al-Muntada Trustfonds.<\/p>\n<p>In 2005 was dit reeds duidelik dat Al-Muntada besonder aktief in die bevordering van Islamisme in Nigeri\u00eb is.<\/p>\n<p>Soortgelyke Islamitiese skole is tydens die CIA se geheime oorlog teen die Sowjet-Unie in Afghanistan in Pakistan gestig. Hulle is gefinansier deur Saoedi-Arabi\u00eb en sy netwerk van liefdadigheidsorganisasies.<\/p>\n<p>Benewens ondersteuning ook uit Brittanje, het Boko Haram indirekte hulp via Libi\u00eb se al-Kaida-huursoldate ontvang van NAVO.<\/p>\n<p>Tydens &#8216;n onderhoud met Al-Jazeera het die AQIM-leier verklaar dat Algeri\u00eb wapens aan Nigeri\u00eb se Boko Haram-beweging verskaf.<\/p>\n<p>Al-Kaida ( AQIM ) en die Libiese rebelle is direk tydens die Libiese konflik in 2011 van wapens en logistieke ondersteuning voorsien deur NAVO, het die navorser Nile Bowie vasgestel.<\/p>\n<p>AQIM en Boko Haram hou egter minder van &#8216;n bedreiging vir Afrika in as China wat die VSA en Frankryk betref, en die aanwesigheid van ekstremiste is duidelik &#8216;n goeie manier om op kort kennisgewing wapens en milit\u00eare personeel te ontplooi.<\/p>\n<p>China se ekonomiese en diplomatieke invloed in die streek moet beperk word aangesien\u00a0Nigeri\u00eb die 13de grootste olie-produsent in die w\u00eareld is.<\/p>\n<p>Die Wes-Afrikaland se ander natuurlike hulpbronne sluit in natuurlike gas, tin , ystererts , steenkool, kalksteen, niobium , lood, sink en landbougrond .<\/p>\n<p>Die VSA en Franse wil verseker dat die nuwe Chinese leierskap nie sal voortgaan om sy voordelige verhoudings met die hulpbronryke Afrika-lande uit te bou nie.<\/p>\n<p>Daarom sal ekstremiste onstabiliteit in lande soos Nigeri\u00eb verhoog en sal dit hopelik China se ekonomiese groei inperk.<\/p>\n<p>Africom se missie is dus om in die naam van die stryd teen terrorisme oorlog te skep wat sogenaamd Amerikaanse nasionale veiligheid bedreig, sodat die VSA China se projek in Afrika kan stuit.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nigeriese militante wat ten minste 284 skoolmeisies as gyselaar geneem het, wil hul kamerade uit die tronk kry, s\u00ea &#8216;n bemiddelaar vir Boko Haram. Die VN Direkteur vir Vroue, Phumzile Mlambo-Ngcuka, wat tans gemoeid is met die aangeleentheid, se gesig is bekend aan Suid-Afrikaners omdat sy voorheen deur die VSA hier ontplooi is as &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24324\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boko Haram: Om die Chinese projek in Afrika te stuit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":24325,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[14634,4112,5311,16670,16669],"class_list":["post-24324","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-africom","tag-afrika","tag-china","tag-phumzile-mlambo-ngcuka","tag-vn-direkteur-vir-vroue"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24324","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24324"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24324\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24325"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24324"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24324"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24324"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}