{"id":24230,"date":"2014-05-05T09:03:57","date_gmt":"2014-05-05T07:03:57","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24230"},"modified":"2014-05-05T09:03:57","modified_gmt":"2014-05-05T07:03:57","slug":"anc-da-se-verkiesingsbeloftes-presies-dieselfde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24230","title":{"rendered":"ANC, DA se verkiesingsbeloftes presies dieselfde"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_24231\" aria-describedby=\"caption-attachment-24231\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/moripe3.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-24231\" alt=\"Lucas Moripe propvol Effers\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/moripe3-300x205.jpg\" width=\"300\" height=\"205\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/moripe3-300x205.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/moripe3-190x130.jpg 190w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/moripe3.jpg 514w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-24231\" class=\"wp-caption-text\">Lucas Moripe propvol Effers<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">President Jacob Zuma het 90.000 juigende ondersteuners by die ANC se Siyanqoba-saamtrek in Soweto Sondag toegespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se DA se verkiesingsbeloftes was heeltemal ononderskeibaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het presies soos die DA belowe: &#8220;Ons sal die toepassing van die bepalings van die nuwe gewysigde Wet op Gelyke Indiensneming en die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging versterk vir suksesvolle implementering van meer oop geleenthede vir swart-, Indi\u00ebr en bruin mense , asook vroue, die jeug en persone met gestremdheid, soos ons die apartheiderfenis omkeer.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook die ANC se aanspraak op &#8216;n nie-rassige beleid herbevestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is een nasie, uit die as van rasse-onderdrukking gebore. Ons is besig om &#8216;n gemeenskaplike identiteit te vorm. Ons sing een volkslied, hys &#8216;n nasionale vlag en omhels ons kulturele diversiteit ,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook soos die DA 6 miljoen werksgeleenthede en meer huise belowe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy ontvangs was baie anders as die vorige twee kere wat hy gepraat het by FNB-stadion en het sy gewildheid beklemtoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">By Nelson Mandela se roudiens in Desember en by die eindstryd van die Afrika Nasies se sokkerkampioenskap in Maart is hy uitgejou deur &#8216;n deel van die skare, maar Sondag het hy &#8216;n helde-ontvangs geniet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema, die EFF-leier is deur &#8216;n kapasiteitskare van byna 30.000 by die Lucas Moripe-stadion in Atteridgeville, Pretoria, verwelkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As mens na hierdie massas kyk, is my plek in die parlement gewaarborg,&#8221; het Malema ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Applous het gevolg toe Malema sy ondersteuners belowe het dat die EFF Zuma se multimiljoen-rand Nkandlahuis sal verkoop en die geld aan die armes sal gee. Hy het ges\u00ea die EFF sal die aankoop van motors en huise deur ministers stop en hul kredietkaarte wegneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het sy party se beleid van nasionalisering van grond en natuurlike hulpbronne herbevestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons gaan die waardigheid van plaaswerkers herstel. Na die verkiesing gaan ons die plase oorneem en dit aan werkers gee,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Niks [van die myne] sal gaan na Engeland nie. Ons is nie bang vir wit mense soos die ander nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het die moontlikheid van die vorming van &#8216;n koalisie met die ANC of die DA verwerp.<\/p>\n<p>Volgens &#8216;n peiling deur Ipsos namens die Sunday Times, sal die ANC 63,9% van die stemme kry.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het 90.000 juigende ondersteuners by die ANC se Siyanqoba-saamtrek in Soweto Sondag toegespreek. Die ANC se DA se verkiesingsbeloftes was heeltemal ononderskeibaar. Zuma het presies soos die DA belowe: &#8220;Ons sal die toepassing van die bepalings van die nuwe gewysigde Wet op Gelyke Indiensneming en die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24230\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC, DA se verkiesingsbeloftes presies dieselfde&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":24231,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,7599,10876,14156],"class_list":["post-24230","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-da","tag-eff","tag-verkiesing-2014"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24230","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24230"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24230\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24231"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24230"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24230"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24230"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}