{"id":24186,"date":"2014-05-03T12:10:51","date_gmt":"2014-05-03T10:10:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24186"},"modified":"2014-05-03T12:11:26","modified_gmt":"2014-05-03T10:11:26","slug":"albert-nothnagel-oor-afrikaners","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24186","title":{"rendered":"Albert Nothnagel oor Afrikaners"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_24187\" aria-describedby=\"caption-attachment-24187\" style=\"width: 191px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/AlbertNothnagel.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-24187\" alt=\"Albert Nothnagel, wat baie trots is op sy ontmoeting met Mandela in 1992 terwyl hy ambassadeur in Nederland was\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/AlbertNothnagel-191x300.jpg\" width=\"191\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/AlbertNothnagel-191x300.jpg 191w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/05\/AlbertNothnagel.jpg 446w\" sizes=\"auto, (max-width: 191px) 85vw, 191px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-24187\" class=\"wp-caption-text\">Albert Nothnagel, wat baie trots is op sy ontmoeting met Mandela in 1992 terwyl hy ambassadeur in Nederland was<\/figcaption><\/figure>\n<p>deur Leon Lemmer<\/p>\n<p>In Die Burger (3 deser, p 11) is &#8216;n brief van Albert Nothnagel van Mosselbaai gepubliseer, wat ek hier onder volledig aanhaal. Dit is moontlik dieselfde Albert Nothnagel wat &#8216;n parlementslid vir die Nasionale Party (1974-1989) was en daarna die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Nederland (1990-1995) was. Hy het hom voorheen by die ANC geskaar en was sterk teen Tony Leon se DA gekant. Nou het hy al weer sy deuntjie verander. Op die internet is daar meer inligting oor hierdie persoon, bv dat hy &#8216;n &#8220;white child of black Africa&#8221; is.<\/p>\n<p>Hierdie brief word aangehaal met die oog op kommentaar, veral vanwe\u00eb die verregaande radikaliteit daarvan, wat verreikende implikasies vir die deursnee Praag-leser het. Op die minste sal sulke Praag-lesers verplig voel om hulle van die WAT-redaksie te distansieer. Volgens die WAT is dit rassisties om die woord &#8220;Afrikaner&#8221; tot wit Afrikaners te beperk. Wat volgens die WAT toelaatbaar is, is om almal met Afrikaans as huistaal (dus wit, bruin en swart) Afrikaners te noem, asook almal wat in Afrika gebore is. Die WAT-redaksie behoort te weet dat laasgenoemdes eerder Afrikane as Afrikaners genoem word. Onderliggende aan die WAT se woordverklarings is die sug na rasse-integrasie, of ten minste die ontkenning van etniese en kulturele verskille.<\/p>\n<p>Hier volg Albert Nothnagel se volledige brief:<\/p>\n<blockquote><p>&#8220;Enigeen wat hom vandag beywer vir die regte van wit Afrikaners, in groepsverband, sit steeds in die ou moeras van rassisme vas.<\/p>\n<p>Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT-CD-ROM) praat van drie soorte Afrikaners: 1. Afrikaner: (rassisties; verouderd) wit Afrikaner. 2. Afrikaner: iemand met Afrikaans as huistaal. 3. Afrikaner: Iemand wat in Afrika gebore is.<\/p>\n<p>Bowendien noem ons &#8216;wittes&#8217; onsself mos al sedert uniewording ook &#8216;Suid-Afrikaners&#8217;. Saam met al ons bruin, swart en Indi\u00ebr-medeburgers is ons almal dus lankal Afrikaners (mense van die suide). Op sy beste is wit Afrikaners wat hulself vandag nog eksklusief Afrikaners noem, outyds en op sy akkuraatste rassisties.<\/p>\n<p>Wanneer die VF Plus &#8216;rassisme&#8217; beveg, is dit ideologies en ingevolge die Grondwet goed. Wanneer hy egter vra vir steun van Afrikaners, bedoelende die &#8216;minderheidsgroep&#8217;, dwaal hy steeds. Van die ANC met sy rassisme praat &#8216;n mens nie eens nie. Vir my lyk die DA die verteenwoordigendste.&#8221;<\/p><\/blockquote>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Leon Lemmer In Die Burger (3 deser, p 11) is &#8216;n brief van Albert Nothnagel van Mosselbaai gepubliseer, wat ek hier onder volledig aanhaal. Dit is moontlik dieselfde Albert Nothnagel wat &#8216;n parlementslid vir die Nasionale Party (1974-1989) was en daarna die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Nederland (1990-1995) was. Hy het hom voorheen by die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24186\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Albert Nothnagel oor Afrikaners&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":24187,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[768,16626,7599,4772,266,13165,14685],"class_list":["post-24186","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-afrikaner","tag-albert-nothnagel","tag-da","tag-ras","tag-rassisme","tag-tony-leon","tag-wat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24186","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24186"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24186\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24187"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24186"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24186"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24186"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}