{"id":24181,"date":"2014-05-02T08:48:11","date_gmt":"2014-05-02T06:48:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24181"},"modified":"2014-05-02T08:48:11","modified_gmt":"2014-05-02T06:48:11","slug":"korporatiewe-aanslag-op-die-vn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24181","title":{"rendered":"Korporatiewe aanslag op die VN"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/vn.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-18940\" alt=\"UN-GENERAL ASSEMBLY-SYRIA-SECURITY COUNCIL\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/10\/vn-300x196.jpg\" width=\"300\" height=\"196\" \/><\/a>Resolusie 68\/262 wat onlangs\u00a0deur die VN se Algemene Vergadering voorgehou is\u00a0om nie enige verandering in die status van die voormalige Oekra\u00efense outonome Republiek van die Krim te erken nie, het 100 ja-stemme gekry.<\/p>\n<p>Met die eerste oogopslag lyk dit asof dit ten gunste van die Verenigde State en ander Westerse lande is, maar die 100 ja-stemme verteenwoordig nie &#8216;n volstrekte meerderheid van die VN nie.<\/p>\n<p>Suid-Afrika het buite stemming gebly.<\/p>\n<p>Trouens, alhoewel net 11 lande teen die besluit gestem het, het 58 buite stemming gebly, terwyl die oorblywende lidlande afwesig was.<\/p>\n<p>Die Neo-Konsewatiewes in die Verenigde State van Amerika kan op sowat 100 stemme in die Algemene Vergadering reken, waaronder drie stemme van sogenaamde onafhanklike state in &#8220;vrye assosiasie&#8221; met Amerika. Dit is die Stille Oseaan se eilandstate van Mikronesi\u00eb, die Marshall-eilande, en Palau. Almal is voormalige trusteeskapgebiede wat voorheen onder Japanese beheer was en wat aan die VSA toegeken is na die Tweede W\u00eareldoorlog.<\/p>\n<p>Hierdie drie lande kom hul stemopdragte baie getrou na.<\/p>\n<p>Met vier stemme in sy agtersak het Amerika die afgelope twee dekades sedert die val van die Sowjet-blok en die kwynende invloed van die onverbonde lande deur allerlei oorredingstaktieke en dreigemente dit reggekry om tussen 100 en 120 stemme te kry.<\/p>\n<p>Die VSA bestee meer as die helfte van die hele w\u00eareld op sy wapentuig.<\/p>\n<p>&#8216;n Twee-derde meerderheid is nodig om &#8216;n resolusie vir\u00a0&#8220;Verenigende Vrede&#8221; aanvaar te kry, &#8216;n versinsel van die Verenigde State tydens die Koreaanse Oorlog uitgedink het om &#8216;n Sowjet-veto te omseil in die Veiligheidsraad.<\/p>\n<p>Die resolusie vir Verenigende Vrede kan as &#8216;n moontlike manier aangewend word om &#8216;n Russiese en Chinese veto in die Veiligheidsraad te omseil ten einde VN-magtiging te bekom om Amerikaanse en NAVO-troepe regoor die w\u00eareld te ontplooi.<\/p>\n<p>Resolusie 68\/262 is ondersteun deur die lande wat reageer op elke hondfluit van Washington, soos Kanada, Costa Rica, en Duitsland.<\/p>\n<p>Litaue, wat &#8216;n Amerikaanse burger Valdas Adamkus twee keer as sy president ingestem het, het ook natuurlik &#8220;ja&#8221; gestem.<\/p>\n<p>Pole se minister van Buitelandse Sake Radek Sikorski, is getroud met die voormalige Washington Post redakteur en voorste Neo-Konserwatiewe polemikus Anne Applebaum. Pole het, nodeloos om te s\u00ea, die Resolusie heelhartig ondersteun.<\/p>\n<p>Die Oekra\u00efne wat tans deur verteenwoordigers van &#8216;n staatsgreepjunta in Ki\u00ebf regeer word en wat &#8216;n demokraties verkose regering met geweld ontsetel het, het ook vir die Resolusie gestem.<\/p>\n<p>Dit is dus &#8216;n versameling lande wat \u00f3f virtuele kolonies van die Verenigde State is of regeer word deur &#8216;n versameling van ideologiese dienaars van Neo-Konserwatisme en aasvo\u00eblkapitalisme.<\/p>\n<p>Die oorblywende 90 lande wat aan Washington sy &#8220;100&#8221; stemme in die Algemene Vergadering besorg het, is soortgelyk aan die kern tien lande. Agt is mikro-lande waarvan die gesamentlike bevolking nie &#8216;n woonbuurt van Moskou sal vul nie: Andorra, Kiribati, Liechtenstein, Malta, Monaco, Samoa en San Marino . Ander is toeristebestemmings wat welgestelde Westerlinge nodig het om broodnodige toerisme-dollars in te pomp: Bahamas, Barbados, Bhoetan, en die Seychelle.<\/p>\n<p>Onder die &#8220;VSA 100&#8221; is voorts die lande waar George Soros front-organisasies en media befonds soos Albani\u00eb, Kroasi\u00eb, Tsjeggiese Republiek, Estland , Hongarye , Letland, Macedoni\u00eb, Moldawi\u00eb , Montenegro (&#8216;n virtuele speelgrond vir die Rothschildbank), Roemeni\u00eb , Slowakye, en Sloweni\u00eb.<\/p>\n<p>Voeg die NAVO-lande en ander Amerikaanse milit\u00eare bondgenote soos Australi\u00eb, Nieu-Seeland, Japan, Suid- Korea, Singapoer en Thailand daarby asook di\u00e9 lande wat\u00a0voorskrifte van die W\u00eareldbank en die Internasionale Monet\u00eare Fonds moet gehoorsaam en siedaar, die 100 is binne bereik.<\/p>\n<p>Daarbenewens is Soros \/ USAID se propagandamasjien hard aan die werk om die Armeense President Serzh Sargsyan van bedrog te beskuldig, dieselfde intrige wat gebruik is om die Oekra\u00efnse president Viktor Yanukovych te ondermyn.<\/p>\n<p>Die mees verrassende afwesige stem is Israel.<\/p>\n<p>Afghanistan, Irak , Egipte , China , Indi\u00eb , Suid-Afrika , Brasili\u00eb , Argentini\u00eb , Pakistan , Oman , Marokko , die Verenigde Arabiese Emirate , Jemen, Libanon , Belize , Paraguay , Uruguay, Suid-Soedan , Kenia , Ethiopi\u00eb , Brasili\u00eb, en Botswana het reeds deurgeloop onder die sloping en plundery van die Neo-Konserwatiewes en kon dus nie tot ondersteuning oorreed word nie.<\/p>\n<p>Die korporatiewe aanslag op die Verenigde Nasies gaan waarskynlik nietemin in die nabye toekoms slaag as nog &#8216;n paar &#8220;leiers&#8221; se bankrekeninge genoeg aangevul word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Resolusie 68\/262 wat onlangs\u00a0deur die VN se Algemene Vergadering voorgehou is\u00a0om nie enige verandering in die status van die voormalige Oekra\u00efense outonome Republiek van die Krim te erken nie, het 100 ja-stemme gekry. Met die eerste oogopslag lyk dit asof dit ten gunste van die Verenigde State en ander Westerse lande is, maar die 100 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24181\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Korporatiewe aanslag op die VN&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":18940,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[16007,12244,11396,16625,16624,2848],"class_list":["post-24181","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-die-krim","tag-neo-konserwatiewes","tag-veiligheidsraad","tag-verenigende-vrede","tag-vn-se-algemene-vergadering","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24181","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24181"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24181\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18940"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24181"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24181"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24181"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}