{"id":24164,"date":"2014-04-30T13:15:32","date_gmt":"2014-04-30T11:15:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24164"},"modified":"2014-04-30T13:15:32","modified_gmt":"2014-04-30T11:15:32","slug":"verkiesing-2014-skop-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24164","title":{"rendered":"Verkiesing 2014 skop af"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/vote.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-24165\" alt=\"vote\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/vote.jpg\" width=\"223\" height=\"227\" \/><\/a>Die verkiesingswiele het vanoggend amptelik begin rol toe Suid-Afrikaners in die buiteland hul kruisies kon trek, het RSG berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sowat 26.000 geregistreerde kiesers in die buiteland kan slegs aan die nasionale verkiesing deelneem en kan nie vir verteenwoordigers op provinsiale vlak stem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meeste stemgeregtigde Suid-Afrikaners is in Londen, terwyl duisende kiesers ook in Afrika-lande woon en werk. In Nieu Seeland is die eerste kruisies in die Suid-Afrikaanse verkiesing getrek, terwyl Suid-Afrikaners in Amerika later vandag na die stembus sal gaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Slegs nege uit meer as 300 Suid-Afrikaners in Lesotho kon vandag hulle kruisies trek. Die adjunk-ho\u00eb kommissaris in Maseru, Sello Jele, s\u00ea gedurende die registrasieproses is meer as 300 mense geregistreer, maar slegs nege van hulle is goedgekeur om spesiale stemme uit te bring vir die komende algemene verkiesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea hulle was verbaas om dit te verneem. Hy s\u00ea van die redes is ongeldige identiteitsdokumente en die VEC-10-vorms wat voltooi moet word en wat nie betyds ontvang is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Swaziland verloop die stemmery vlot by die Ho\u00eb Kommissariaat in Mbabane. Die OVK se voorsittende beampte by die Kommissariaat,<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arron Themba s\u00ea kiesers kom drupsgewys aan en hulle hoop dat meer mense deur die dag sal opdaag. Meer as 70 Suid-Afrikaners in Swaziland het vir die verkiesing geregistreer. Stembusse sluit om negeuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Kenia is Suid-Afrikaners besig om hul kruisies te trek by die Suid-Afrikaanse Ho\u00eb Kommissariaat in Nairobi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Talle kiesers het reeds vroegoggend opgedaag om te stem vir die komende verkiesing Woesdag in Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Ho\u00eb Kommissaris in Kenia, Ratubatsi Moloi s\u00ea hulle verwag dat al 156 geregistreerde kiesers, wat oor &#8216;n wye gebied in Kenia woon, vandag na Nairobi sal reis om te stem.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die verkiesingswiele het vanoggend amptelik begin rol toe Suid-Afrikaners in die buiteland hul kruisies kon trek, het RSG berig. Die sowat 26.000 geregistreerde kiesers in die buiteland kan slegs aan die nasionale verkiesing deelneem en kan nie vir verteenwoordigers op provinsiale vlak stem nie. Die meeste stemgeregtigde Suid-Afrikaners is in Londen, terwyl duisende kiesers ook &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24164\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verkiesing 2014 skop af&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":24165,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16613,14156],"class_list":["post-24164","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-buitelandse-stemme","tag-verkiesing-2014"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24164","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24164"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24164\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24165"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24164"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24164"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24164"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}