{"id":24150,"date":"2014-04-29T11:26:04","date_gmt":"2014-04-29T09:26:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24150"},"modified":"2014-04-29T11:26:04","modified_gmt":"2014-04-29T09:26:04","slug":"fn-lede-dreig-om-kommunistiese-vlag-voor-dkd-te-verbrand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24150","title":{"rendered":"FN-lede dreig om kommunistiese vlag voor DKD te verbrand"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_21536\" aria-describedby=\"caption-attachment-21536\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/fn_embleem.png\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-21536\" alt=\"Embleem van die nuwe politieke party\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/fn_embleem-300x133.png\" width=\"300\" height=\"133\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/fn_embleem-300x133.png 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/fn_embleem.png 818w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-21536\" class=\"wp-caption-text\">Embleem van die nuwe politieke party<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Front Nasionaal het sy wanhoop uitgespreek oor die departement van korrektiewe dienste se gesloer met Clive Derby-Lewis se mediese parool.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns kom nou naby aan die 21-dae-ultimatum wat aan die departement van korrektiewe dienste gestel is tydens ons betoging op 12 April. Tot op hede het mnr. Clive Derby-Lewis nog nie enige mediese ondersoek deur die departement ondergaan nie,\u201d s\u00ea dr. Dan Roodt, onderleier van die party. \u201cDaarom gaan ons weereens \u2018n memorandum aan die departement oorhandig op Vrydag 2 Mei om 12:00 by sy hoofkwartier in die Poyntons-gebou in Pretoria.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Stille betoging deur partylede wat plakkate dra, sal gehou word. Sekere partylede dreig om \u2018n kommunistiese vlag te verbrand. \u201cOns begryp dat die hamer-en-sekel \u2018n simbool van die Nasionale Demokratiese Revolusie is en deur Nelson Mandela en Joe Slovo gebruik is,\u201d s\u00ea Roodt. \u201cMaar sekere van ons lede is keelvol oor die onregverdige verlenging van Clive Derby-Lewis se straftydperk, dus is humeure besig om kort te raak.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terselfdertyd sal die party die eerste gebied in Pretoria verklaar wat vir kulturele selfbeskikking kwalifiseer. Afrikaans sal as die oorheersende kulturele, handels- en openbare taal in di\u00e9 eerste \u201ctaaleiland\u201d herstel word. Die plaaslike taal Afrikaans ly tans onder diskriminasie en marginalisering onder die ANC-bewind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDis ongelukkig dat ons die term \u2018taaleiland\u2019, na die Duitse Sprachinsel, moet gebruik, maar in stryd met die SA grondwet is ons taal tot die status van \u2018n dialek verlaag in \u2018n openlik kolonialistiese, imperialistiese, verengelste Suid-Afrika,\u201d s\u00ea Roodt. \u201cIn Johannesburg en in Kaapstad verwys vele mense beledigend na Afrikaans as \u2018n \u201cspreektaal\u201d en \u2018n \u201ckombuistaal\u201d. Drastiese stappe is nou nodig om die taal te bewaar, waaronder territoriale oplossings.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sowel die verdere aanhouding van Derby-Lewis, \u2018n siek ou man, as die ondergang van Afrikaans is te wyte aan die misbruik en sentralisering van mag in die hande van slegs enkele mense in Suid-Afrika, verklaar die party.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns gaan nie stilsit terwyl \u2018n gerekende konserwatiewe denker soos Clive Derby-Lewis weens laakbare aanvalle en verwaarlosing in die tronk sterf nie. Insgelyks sal ons nie toelaat dat Afrikaans tot uitsterwing gedwing word deur beide die regering en groot sake nie,\u201d s\u00ea Roodt.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Front Nasionaal het sy wanhoop uitgespreek oor die departement van korrektiewe dienste se gesloer met Clive Derby-Lewis se mediese parool. \u201cOns kom nou naby aan die 21-dae-ultimatum wat aan die departement van korrektiewe dienste gestel is tydens ons betoging op 12 April. Tot op hede het mnr. Clive Derby-Lewis nog nie enige mediese ondersoek deur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24150\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;FN-lede dreig om kommunistiese vlag voor DKD te verbrand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21536,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[10124,15851,15414,16607,13318,11616],"class_list":["post-24150","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-clive-derby-lewis","tag-dkd","tag-front-nasionaal","tag-kommunistiese-vlag","tag-mediese-parool","tag-parool"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24150","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24150"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24150\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21536"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24150"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24150"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24150"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}