{"id":2415,"date":"2008-08-04T09:16:51","date_gmt":"2008-08-04T09:16:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2415"},"modified":"2008-08-04T09:16:51","modified_gmt":"2008-08-04T09:16:51","slug":"zuma-gaan-grondwetlike-krisis-veroorsaak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2415","title":{"rendered":"Zuma gaan grondwetlike krisis veroorsaak"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Om di&eacute; doel te bereik, was daar &#329; hele stryd rondom die regbank wat lank nie meer onafhanklik is nie. Dit wil voorkom asof die Zuma-faksie se aanslag, gelei deur die Weskaapse regterpresident John Hlope, grotendeels misluk het en dat die regbank steeds onder invloed van die Mbeki-faksie &ndash; en daarmee saam die Britte &ndash; verkeer.    <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\">Soos in Zimbabwe, misgis die Britte hulle egter totaal met hul netjiese strategie om van Zuma met &#329; eenvoudige hofsaak ontslae te raak. Sy ondersteuners, van die ANC-jeugliga en Cosatu tot Matthews Posa, het dit al onomwonde gestel dat Zuma gaan president word, al is dit nou vanuit &#329; tronksel.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\">Maar Zumag gaan nie tronk toe. In weerwil van &#329; reeks skuldigbevindings op veel ernstiger aanklagte, het niemand dit nog gewaag om vir Winnie Mandela &#329; oranje uitrusting aan te trek nie.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\">Indien Zuma skuldig bevind word, gaan hy vir seker appeleer en uiteindelik sal dit by die Grondwethof eindig. Daardie hof sal dan die keuse h&ecirc; om Zuma en sy ondersteunders te konfronteer of eenvoudig die knie te buig en hom op een of ander tegniese grondslag onskuldig te verklaar.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\">Indien die Grondwethof hom wel skuldig bevind, gaan dit &#329; grondwetlike krisis veroorsaak want Zuma, met sy miljoene ondersteuners agter hom, sal heel waarskynlik weier om dit te aanvaar. Nie net gaan dit &#329; grondwetlike krisis veroorsaak nie, maar die kanse is goed dat daar selfs die begin van &#329; revolusie kan uitbreek, veral indien die staat sy veiligheidsmagte sou gebruik om teen Zuma, Cosatu en die ANC-jeugliga op te tree.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\">Suid-Afrika is net &#329; haarbreedte van &#329; Zimbabwe verwyder. Vele mense wat aan die illusies oor &ldquo;demokrasie&rdquo; ly waarmee die Britte en die Amerikaners ons gebreinspoel het, glo egter dat die reg soos in &#329; Westerse land ordelik sy gang sal gaan.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\">Vir hulle, asook vir Brittanje en Amerika wat die huidige bestel via hul marionet De Klerk in 1994 op ons afgedwing het, wag daar &#329; baie groot verrassing.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\">Onthou: u het dit eerste hier gelees.<\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-90\/demisezonnaja-odezhda\/zhakety-kardigany\">\u043a\u0430\u0440\u0434\u0438\u0433\u0430\u043d \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0438 8 \u043b\u0435\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/declacar.com.ua\/persons\/%D0%A4%D1%96%D0%BB%D1%8C%D1%87%D0%B0%D0%BA%D0%BE%D0%B2_%D0%9E%D0%BB%D0%B5%D0%BA%D1%81%D0%B0%D0%BD%D0%B4%D1%80_%D0%92%D0%B0%D1%81%D0%B8%D0%BB%D1%8C%D0%BE%D0%B2%D0%B8%D1%87-490462\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\">15:15:00 Die Zuma-hofsaak het die potensiaal &#8211; nee, die waarskynlikheid &#8211; om &#329; grondwetlike krisis in Suid-Afrika te veroorsaak. Die strategie van die Mbeki-kamp, wat deur Brittanje en Amerika ondersteun word, was nog altyd om Zuma so met hofsake vas te draai dat hy uiteindelik sy aanspraak op die presidentskap sal moet prysgee.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[21107,21093,2351],"class_list":["post-2415","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-c33-hoofartikels","tag-s7-menings","tag-zuma-gaan-grondwetlike-krisis-veroorsaak"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2415","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2415"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2415\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2415"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2415"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2415"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}