{"id":24133,"date":"2014-04-29T09:48:09","date_gmt":"2014-04-29T07:48:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24133"},"modified":"2014-04-29T11:11:20","modified_gmt":"2014-04-29T09:11:20","slug":"zuma-vra-dat-godsdiensleiers-uit-politiek-bly","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24133","title":{"rendered":"Zuma vra dat godsdiensleiers uit politiek bly"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_24135\" aria-describedby=\"caption-attachment-24135\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/holomisa.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-24135\" alt=\"Holomisa hits Sterkspruit-inwoners aan\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/holomisa-300x200.jpg\" width=\"300\" height=\"200\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/holomisa-300x200.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/holomisa.jpg 450w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-24135\" class=\"wp-caption-text\">Holomisa hits Sterkspruit-inwoners aan<\/figcaption><\/figure>\n<p>President Jacob Zuma het godsdiensleiers gevra om hulle te weerhou van politieke aangeleenthede.<\/p>\n<p>Zuma het Suid-Afrikaners gevra om te bid vir &#8216;n vreedsame verkiesing op 7 Mei by &#8216;n interkerklike diens by die Goeie Hoop-sentrum in Kaapstad.<\/p>\n<p>Die EFF-leier Julius Malema het op sy beurt by &#8216;n verkiesingsaamtrek by Kwaggafontein in Mpumalanga\u00a0swartes aangehits om grond terug te eis wat hulle sogenaamd onder die koloniale- en apartheidsbewind verloor het.<\/p>\n<p>Malema se oproep kom nadat die Front Nasionaal die grootste wit grondeis ingedien het teen swart besetting.<\/p>\n<p>Malema het na wittes wat die grond &#8220;gevat&#8221; het as &#8220;die vyand&#8221; verwys, maar bygevoeg dat &#8220;versoening&#8221; moontlik is as wittes swart aansprake aanvaar.<\/p>\n<p>Malema het ook ges\u00ea dat hy nie in &#8216;n oorlog met president Jacob Zuma betrokke wil raak nie, maar dat Zuma in die pad staan van hul veldtog om die grond terug te kry.<\/p>\n<p>Zoeloe-ondersteuners van die ANC het die EFF egter gekoggel oor hul onrealistiese grongrypdrome en ges\u00ea as wit bates genasionaliseer word sal geen enkele EFF-ondersteuner &#8216;n sent daarvan sien nie.<\/p>\n<p>Die EFF se grondgrypaanslag is die breinkind van die wit Joodse aktivis Kim Heller.<\/p>\n<p>Malema sal Dinsdag &#8216;n EFF-optog na die SAUK in Johannesburg lei oor die verbod op die party se verkiesingsadvertensie.<\/p>\n<p>Okasa het die naweek ten gunste van die SAUK beslis oor sy besluit om nie die advertensie uit te saai nie.<\/p>\n<p>Die komitee het beslis dat die advertensie onwettige optrede kan aanmoedig, omdat daarin ges\u00ea word dat mense fisies die e-tolpoorte moet afbreek.<\/p>\n<p>Intussen sal die voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula, haarself vandag in die Verkiesingshof moet verdedig, na bewerings van ongerymdhede oor die huurkontrak van die OVK-hoofkantoor.<\/p>\n<p>Tlakula is deur die UDM-leier, Bantu Holomisa, gevra om haar pos te ontruim.<\/p>\n<p>Hy voer aan dat haar posisie die geloofwaardigheid van die kommissie en die vertroue van die publiek in die uitslag van die verkiesings, in die gedrang kan bring.<\/p>\n<p>Die oproep om haar uitrede sal na verwagting nie veel oplewer nie, aangesien talle swart kiesers dit as nog &#8216;n anti-Zoeloe-front beskou.<\/p>\n<p>Die minister van polisie, Nathi Mthethwa, sal Dinsdag die interministeri\u00eble komitee lei na konflikbrandpunte in die Oos-Kaap waarby Holomisa ge\u00efmpliseer word.<\/p>\n<p>Die komitee wil bestendigheid verseker in probleemareas voor aanstaande week se verkiesings.<\/p>\n<p>Sterkspruit in die noorde van die provinsie is een van die plekke waar Holomisa inwoners aanhits om nie deel te wees van die Senqu-munisipaliteit nie.<\/p>\n<p>Die munisipaliteit gee volgens die inwoners voorkeur aan ontwikkelings op Barkly-Oos en Lady Grey. Die UDM het inwoners belowe dat hy hulle eise na die Grondwethof sal neem.<\/p>\n<p>Holomisa het inwoners ook belowe dat hulle geen regskoste vir die eise sal hoef te betaal nie. Dit is nie seker wie die koste sal dra nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het godsdiensleiers gevra om hulle te weerhou van politieke aangeleenthede. Zuma het Suid-Afrikaners gevra om te bid vir &#8216;n vreedsame verkiesing op 7 Mei by &#8216;n interkerklike diens by die Goeie Hoop-sentrum in Kaapstad. Die EFF-leier Julius Malema het op sy beurt by &#8216;n verkiesingsaamtrek by Kwaggafontein in Mpumalanga\u00a0swartes aangehits om grond &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24133\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma vra dat godsdiensleiers uit politiek bly&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":24135,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16600,10876,12341,16599,11422,16554,12665,11923,4686,11143,13417,16601,9462],"class_list":["post-24133","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bantu-holomisa","tag-eff","tag-eff-leier-julius-malema","tag-godsdien","tag-grondgryp","tag-kim-heller","tag-onafhanklike-verkiesingskommissie","tag-pansy-tlakula","tag-politiek","tag-president-jacob-zuma","tag-senqu-munisipaliteit","tag-sterkspruit","tag-udm"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24133","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24133"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24133\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24135"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24133"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24133"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24133"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}