{"id":24054,"date":"2014-04-23T17:52:35","date_gmt":"2014-04-23T15:52:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24054"},"modified":"2014-04-23T17:52:35","modified_gmt":"2014-04-23T15:52:35","slug":"straatboef-brennan-besoek-kief-in-geheim","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24054","title":{"rendered":"Straatboef Brennan besoek Ki\u00ebf in geheim"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/john-brennan.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-24056\" alt=\"john-brennan\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/john-brennan-300x200.jpg\" width=\"300\" height=\"200\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/john-brennan-300x200.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/john-brennan.jpg 450w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a>Die direkteur van die Amerikaanse CIA, John O. Brennan het onlangs in die geheim na die Oekra\u00efne gereis.<\/p>\n<p>Brennan se geheime besoek aan die Oekra\u00efense hoofstad was om die opstand wat Oos-Oekra\u00efne teister, te bespreek met die staatsgreepleiers, sy bondgenote.<\/p>\n<p>Dit is gerapporteer deur verskeie Europese nuusagentskappe dat Brennan op 12 April in Ki\u00ebf aangeland het met &#8216;n diplomatieke paspoort onder &#8216;n vals identiteit. Die CIA self wou nie sy besoek bevestig of ontken nie.<\/p>\n<p>Brennan het, na wat berig word, planne bespreek om pro-Russiese Oekra\u00efners in die ooste met uiterste geweld uit te dryf.<\/p>\n<p>Brennan en ander Amerikaanse regeringsamptenare is ook verantwoordelik vir die etiket &#8220;terroris&#8221; vir diegene wat na onafhanklikheid streef in die ooste van die land.<\/p>\n<p>Dit is deel van &#8216;n groot Amerikaanse en Westerse propaganda-oorlog teen die oostelike Oekra\u00efene en die Russiese regering.<\/p>\n<p>Die intelligensie vir Brennan se geheime besoek aan Ki\u00ebf het glo hoofsaaklik gekom van staatsgreep-lojaliste sowel as die Oekra\u00efense Kommunistiese Party wat nog steeds dien as lede van die Oekra\u00efense parlement.<\/p>\n<p>Dit is ook betekenisvol dat Brennan getroud is met Kathy Pokluda, van Tsjeggiese afkoms.<\/p>\n<p>Brennan se bande met die Tsjeggiese Republiek se huidige leiers wat giftig anti-Russies is, kan ook verduidelik waarom hy so gretig is om spanning met Moskou aan te blaas.<\/p>\n<p>Die voormalige Tseggiese president, Vaclac Klaus, egter, het sy ontsteltenis oor die VSA en Europa se inmenging teen Rusland se grens rugbaar gemaak.<\/p>\n<p>Die Verenigde State en Brittanje noem die leiers van die gewelddadige opstand in Februarie &#8220;vryheidsvegters&#8221; en &#8220;pro-demokrasie kragte&#8221;.<\/p>\n<p>Die Weste se &#8220;vryheidsvegters&#8221; het oudergewoonte &#8216;n aantal burgerlikes doodgeskiet sowel as polisiebeamptes in die hoop dat dit vyandighede sal skep wat op &#8216;n burgeroorlog sal uitloop. Dit sou die VSA se verskoning wees om &#8220;in te gryp&#8221;.<\/p>\n<p>Die CIA, met behulp van George Soros se frontorganisasies en media reik aanmekaar die sogenaamde &#8220;talking points&#8221; oftewel besprekingspunte uit wat hul bedrywighede as bevorderlik vir die mense van die land uitbeeld. Niks kan verder van die waarheid wees nie.<\/p>\n<p>Brennan se pro-Saoedi bande is ook welbekend. Hy het trouens voorheen die bynaam &#8220;Sjeik Brennan&#8221; verwerf. Hy het klaarblyklik geen kwellinge oor die ondemokratiese welstand van Saoedi-Arabi\u00eb nie en ontferm homself slegs oor lande by Rusland se grens.<\/p>\n<p>In reaksie op Brennan se teenwoordigheid in die Oekra\u00efense hoofstad, het die Russiese minister van buitelandse sake Sergei Lawrof &#8216;n verduideliking van Washington ge\u00ebis, maar nog geen antwoord ontvang nie.<\/p>\n<p>Die CIA het &#8216;n lang geskiedenis van inmenging om hul gunstelinge aan die mag te kry, en vanaf sulke pionne se politieke opgang tot hul val gebeur niks toevallig nie.<\/p>\n<p>Voorbeelde soos die\u00a0diktator Mobutu Sese Seko, die Dominikaanse Republiek se Rafael Trujillo, Panamese diktator Manuel Noriega en Nicaragua se Anastasio Somoza is &#8216;n paar bekendes wat deurgeloop het onder hul hande.<\/p>\n<p>Ki\u00ebf kan begin bekommer want die CIA raak gou moeg vir hul vriende. Die bogenoemdes is almal vinnig uit die samelewing verwyder toe hul nut opgeraak het.<\/p>\n<p>Die Oekra\u00efense Kommunistiese partylid, Vladimir Golub, het aan RIA Novosti vertel dat die geheimediens van sy land pas volledig &#8216;n eenheid van die CIA geword het.<\/p>\n<p>Brennan, wat bekend is as &#8216;n &#8220;platvloerse straatboef&#8221; by sy kollegas, is nie die mees welkome figuur in die Oekra\u00efne as die owerhede daar werklik uitsien na &#8216;n vreedsame uitkoms nie.<\/p>\n<p>Die VSA het pas aangekondig dat hulle troepe na Oos-Europa gaan stuur, o\u00ebnskynlik vir &#8220;oefeninge&#8221;, maar dit is duidelik dat die soldate eintlik bestem is vir die Oekra\u00efne.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&nbsp; Die direkteur van die Amerikaanse CIA, John O. Brennan het onlangs in die geheim na die Oekra\u00efne gereis. Brennan se geheime besoek aan die Oekra\u00efense hoofstad was om die opstand wat Oos-Oekra\u00efne teister, te bespreek met die staatsgreepleiers, sy bondgenote. Dit is gerapporteer deur verskeie Europese nuusagentskappe dat Brennan op 12 April in Ki\u00ebf [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":24056,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[134,29],"tags":[8861,16560,15283,16037,9575,2078,8919],"class_list":["post-24054","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c126-algemeen","category-s32-feuilleton","tag-cia","tag-john-brennan","tag-kief","tag-oekraine","tag-oorlog","tag-rusland","tag-staatsgreep"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24054","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24054"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24054\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24056"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24054"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24054"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24054"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}