{"id":24043,"date":"2014-04-23T16:25:55","date_gmt":"2014-04-23T14:25:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24043"},"modified":"2014-04-23T16:25:55","modified_gmt":"2014-04-23T14:25:55","slug":"eff-dien-klag-in-by-okosa-oor-geweierde-advertensie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24043","title":{"rendered":"EFF dien klag in by OKOSA oor geweierde advertensie"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/Icasa.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-24044\" alt=\"Icasa\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/Icasa-300x164.jpg\" width=\"300\" height=\"164\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/Icasa-300x164.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/Icasa.jpg 640w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Die Onafhanklike Uitsaai-owerheid, OKOSA, het &#8216;n klag van die<br \/>\nEkonomiese Vryheidsvegters ontvang nadat die EFF se<br \/>\nverkiesingsadvertensie afgekeur is.<\/p>\n<p>Die SAUK s\u00ea die advertensie is nie verbied nie, maar wel afgekeur<br \/>\nweens aanhitsende inhoud.<\/p>\n<p>OKOSA s\u00ea hulle stel ondersoek in na die saak. Die openbare uitsaaier<br \/>\nhet die advertensie van die lug afgehaal omdat dit geweld sou<br \/>\naanblaas.<\/p>\n<p>In die advertensie moedig die EFF kiesers aan om e-tolhekke &#8220;fisies te<br \/>\nvernietig&#8221; indien hy die verkiesing wen.<\/p>\n<p>Die leier van die EFF, Julius Malema het die aanhitsing verdedig en<br \/>\nges\u00ea kykers moet toegelaat word om vir hulle self te besluit.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr die maand het die SAUK ook &#8216;n advertensie van die DA op<br \/>\ndieselfde gronde afgehaal.<\/p>\n<p>Na &#8216;n verhoor deur dieselfde komitee van OKOSA, is beslis dat die<br \/>\nadvertensie weer uitgesaai mag word.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het intussen ook by OKOSA oor die DA<br \/>\nse advertensie gekla.<\/p>\n<p>In die advertensie rig polisiebeamptes vuurwapens op lede van die publiek.<\/p>\n<p>Malema het berigte dat die EFF &#8216;n koalisie-regering met die DA in<br \/>\nGauteng oorweeg, verwerp.<\/p>\n<p>Malema het ges\u00ea die party se doelwit is om die verkiesing te wen en is<br \/>\ndaarom nie ingestel op koalisievorming nie.<\/p>\n<p>Die EFF het nouer samewerking met die vakbond NACTU in die vooruitsig<br \/>\ngestel. Malema s\u00ea NACTU onderskryf die EFF se verkiesingsbeleid.<\/p>\n<p>Die DA het verlede week daarin geslaag om sy advertensies terug op die<br \/>\nlug te kry nadat die party hom op die Onafhanklike<br \/>\nKommunikasie-owerheid beroep het.<\/p>\n<p>Die EFF gaan poog om dieselfde te doen.<\/p>\n<p>Die SAUK bied gratis advertensieruimte oor radio en op TV aan<br \/>\npolitieke partye in aanloop tot die verkiesing van 7 Mei.<\/p>\n<p>Die EFF het die advertensie ingedien vir sy gratis advertensiegleuf.<br \/>\nDit sou verlede Saterdag uitgesaai word.<\/p>\n<p>Kaizer Kganyago, woordvoerder van die SAUK, het ges\u00ea dit kan nie in sy<br \/>\nhuidige vorm uitgesaai word nie.<\/p>\n<p>\u201cDit is \u2019n duidelike aanhitsing tot geweld en misdadigheid wat deur<br \/>\nOkosa-regulasies verbied word, en daarbenewens is dit \u2019n oortreding<br \/>\nvan die gedragskode van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK).<br \/>\nOns kan nie advertensies toelaat wat geweld aanhits nie,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Okosa het ges\u00ea die klag is di\u00e9 week ingedien.<\/p>\n<p>\u201cAangesien dit met die verkiesing verband hou, sal dit op \u2019n dringende<br \/>\nbasis gehanteer word,\u201d het Paseka Maleka, woordvoerder van Okosa,<br \/>\nges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Onafhanklike Uitsaai-owerheid, OKOSA, het &#8216;n klag van die Ekonomiese Vryheidsvegters ontvang nadat die EFF se verkiesingsadvertensie afgekeur is. Die SAUK s\u00ea die advertensie is nie verbied nie, maar wel afgekeur weens aanhitsende inhoud. OKOSA s\u00ea hulle stel ondersoek in na die saak. Die openbare uitsaaier het die advertensie van die lug afgehaal omdat dit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24043\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EFF dien klag in by OKOSA oor geweierde advertensie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":24044,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16555,10876,6685,10344],"class_list":["post-24043","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-advertensie","tag-eff","tag-julius-malema","tag-okosa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24043","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24043"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24043\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24044"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24043"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24043"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24043"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}