{"id":24039,"date":"2014-04-23T16:14:31","date_gmt":"2014-04-23T14:14:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=24039"},"modified":"2014-04-23T16:14:31","modified_gmt":"2014-04-23T14:14:31","slug":"wit-eff-leidster-vry-na-afrikanersteun","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=24039","title":{"rendered":"Wit EFF-leidster vry na Afrikanersteun"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_24040\" aria-describedby=\"caption-attachment-24040\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/kim_heller.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-24040\" alt=\"Kim Heller, die EFF se mediastrateeg\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/kim_heller.jpg\" width=\"300\" height=\"225\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-24040\" class=\"wp-caption-text\">Kim Heller, die EFF se mediastrateeg<\/figcaption><\/figure>\n<p>Kim Heller (48), die EFF se wit Joodse kommunikasie- en mediastrateeg,<br \/>\nen voormalige lid van die ANC, sit glo agter die plan om &#8216;n<br \/>\naanhitsende advertensie vir die SAUK in te dien.<\/p>\n<p>Die SAUK het pas die EFF-advertensie wat vir die &#8220;fisiese<br \/>\nvernietiging&#8221; van e-tolhekke vra, afgewys.<\/p>\n<p>Keller hoop dat die opsetlike en openlike aanhitsing vir die EFF<br \/>\nwaardevolle publisiteit sal skep.<\/p>\n<p>Die EFF het sy advertensie wat deur die SAUK afgewys is, ook op<br \/>\nYouTube geplaas, maar tot dusver baie min aftrek gekry.<\/p>\n<p>Intussen het meer as \u2019n halfmiljoen mense reeds na die ANC Ayisafani<br \/>\nop YouTube gekyk.<\/p>\n<p>Die EFF beplan om \u2019n protesoptog op 29 April na die kantore van die<br \/>\nSAUK te hou as die advertensie nie uitgesaai word nie, het Malema<br \/>\nges\u00ea.<\/p>\n<p>Heller het glo na die skietery by Marikana besluit om nie meer ANC te<br \/>\nstem nie en het onlangs by die EFF aangesluit.<\/p>\n<p>Sy het in Johannesburg aan die Universiteit van Witwatersrand (Wits)<br \/>\ngestudeer, waar sy Dali Mpofu, toe president van die Black Students<br \/>\nAssociation, ontmoet het.<\/p>\n<p>Heller, wie se naam op die EFF se Gautengse en \u00adnasionale kandidatelys<br \/>\nverskyn, is &#8220;be\u00efndruk&#8221; dat Afrikaners, waaronder ook boere, by die EFF<br \/>\naangesluit het.<\/p>\n<p>Sy meen wit steun vir die EFF &#8220;groei&#8221;. Heller sit duidelik agter<br \/>\nMalema se jongste poging om witvoetjie te soek by Afrikaners en boere.<\/p>\n<p>Malema het glo ges\u00ea die EFF sal vir meer wit mense grond gee.<\/p>\n<p>Hy het tydens \u2019n mediakonferensie in Johannesburg ges\u00ea wit mense met<br \/>\nlandbougrond in die land is \u201cnie eens meer as 7% nie\u201d.<\/p>\n<p>\u201cDie grond word deur vyf families beheer. As dit verdeel word, kan<br \/>\nmeer wit mense daardeur bevoordeel word.\u201d<\/p>\n<p>N\u00e1 \u2019n opmerking van \u2019n joernalis dat hy hom dikwels teen wit mense<br \/>\nuitlaat, het Malema ges\u00ea hy kan Suid-Afrika nie sonder sy wit mense<br \/>\nvoorstel nie.<\/p>\n<p>\u201cOns knoop onderling verhoudings aan en trou en sommige wit en swart<br \/>\nmense het gesins- en familiebande.<\/p>\n<p>\u201cAs jy teen wit mense wil baklei en hulle see toe dryf, gaan di\u00e9<br \/>\nfamilies ook begin kla en gaan ons steun verloor. Ons is nie so dom<br \/>\nsoos die apartheidsregering nie.\u201d<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea veral Afrikaners het een paspoort. Hulle is burgers, is<br \/>\nlojaal, patrioties en lief vir Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Dit is nie duidelik waarom Heller skielik so naarstiglik na Afrikaners<br \/>\nen boere vry of namens hulle probeer praat nie. Sy het voorheen geen<br \/>\nbelangstelling in Afrikaners of landbou getoon nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kim Heller (48), die EFF se wit Joodse kommunikasie- en mediastrateeg, en voormalige lid van die ANC, sit glo agter die plan om &#8216;n aanhitsende advertensie vir die SAUK in te dien. Die SAUK het pas die EFF-advertensie wat vir die &#8220;fisiese vernietiging&#8221; van e-tolhekke vra, afgewys. Keller hoop dat die opsetlike en openlike aanhitsing &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=24039\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wit EFF-leidster vry na Afrikanersteun&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":24040,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[2188,4948,10876,6685,16554],"class_list":["post-24039","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrikaners","tag-boere","tag-eff","tag-julius-malema","tag-kim-heller"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24039","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=24039"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/24039\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24040"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=24039"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=24039"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=24039"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}