{"id":23988,"date":"2014-04-22T08:35:49","date_gmt":"2014-04-22T06:35:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23988"},"modified":"2014-04-22T08:35:49","modified_gmt":"2014-04-22T06:35:49","slug":"kommissaris-se-aanval-op-klapmuts-polisiestasie-uiters-kommerwekkend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23988","title":{"rendered":"Kommissaris s\u00ea aanval op Klapmuts-polisiestasie uiters kommerwekkend"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_23989\" aria-describedby=\"caption-attachment-23989\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/stevenbritz.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-23989\" alt=\"Ao Steven Britz\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/stevenbritz.jpg\" width=\"300\" height=\"225\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23989\" class=\"wp-caption-text\">Ao Steven Britz<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Wit polisieman is aan diens by &#8216;n polisiekantoor doodgeskiet deur misdadigers wat die stasie van vyf vuurwapens beroof het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die twee verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op &#8216;n polisieman by die Klapmutspolisiestasie buite Stellenbosch, verskyn vandag in die Paarl Landdroshof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die verdagtes is &#8216;n polisiebeampte by die polisiestasie. Volgens die polisie is agt ander mans vir ondervraging in verband met die saak aangekeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Groep, vermoedelik swart en bruin, het die polisiestasie verlede week besoek, en gemaak of hulle &#8216;n klag wil l\u00ea toe hulle die 44-jarige adjudant-offisier Steven Britz doodgeskiet het. Die motief vir die moord is nog nie bekend nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die getroude pa van twee het gesterf in &#8216;n poel van sy eie bloed op die vloer van die klein aanklagkantoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ao Britz was alleen in die aanklagkantoor met die laatnagskof want &#8216;n beampte van sy vier-lid skof was met verlof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Wes-Kaapse provinsiale kommissaris, luitenant-generaal Arno Lamoer het ges\u00ea die voorval &#8220;moet baie kommerwekkend vir die hele Suid- Afrika wees&#8221; as kriminele goedsmoeds by &#8216;n polisiestasie inloop, &#8216;n polisielid doodskiet en met vuurwapens wegkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Britz het 22 jaar se diens in die polisiemag gehad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wapens van &#8216;n swaar kaliber soos haelgewere en R5-aanvalsgewere was opgesluit by die aanklagkantoor. Die SAPD wou nie uitbrei oor die wapens wat gesteel is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Sigbaar ontstelde Lamoer het die Klapmuts-polisiestasie verlede Donderdag besoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is te veel. Dit kan nie so aangaan nie,&#8221; het Lamoer ges\u00ea.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lamoer het ges\u00ea die Klapmuts-polisiestasie het 40 lede, met vier aan diens per skof. Hulle bedien &#8216;n gemeenskap van sowat 15.000 mense.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lamoer wou nie kommentaar lewer oor die moontlikheid dat die aanvallers geweet het daar sou slegs &#8216;n enkele polisieman aan diens wees Woensdagnag nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Wit polisieman is aan diens by &#8216;n polisiekantoor doodgeskiet deur misdadigers wat die stasie van vyf vuurwapens beroof het. Die twee verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op &#8216;n polisieman by die Klapmutspolisiestasie buite Stellenbosch, verskyn vandag in die Paarl Landdroshof. Een van die verdagtes is &#8216;n polisiebeampte by &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23988\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kommissaris s\u00ea aanval op Klapmuts-polisiestasie uiters kommerwekkend&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23989,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16534,16532,16535,16536,16533,16537,4861],"class_list":["post-23988","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aanklagkantoor","tag-klapmutspolisiestasie","tag-laatnagskof","tag-luitenant-generaal-arno-lamoer","tag-paarl-landdroshof","tag-r5-aanvalsgewere","tag-stellenbosch"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23988","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23988"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23988\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23989"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23988"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23988"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23988"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}