{"id":23984,"date":"2014-04-22T08:15:51","date_gmt":"2014-04-22T06:15:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23984"},"modified":"2014-04-22T08:15:51","modified_gmt":"2014-04-22T06:15:51","slug":"zille-se-oud-strateeg-skep-uit-britse-staatsfondse","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23984","title":{"rendered":"Zille se oud-strateeg skep uit Britse staatsfondse"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_23985\" aria-describedby=\"caption-attachment-23985\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/ryancoetzee.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-23985\" alt=\"Ryan Coetzee\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/ryancoetzee-300x258.jpg\" width=\"300\" height=\"258\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/ryancoetzee-300x258.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/ryancoetzee.jpg 306w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23985\" class=\"wp-caption-text\">Ryan Coetzee<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ryan Coetzee, Helen Zille se voormalige regterhand, is weer in &#8216;n skandaal betrokke. Hierdie keer is hy in Brittanje uitgevang dat hy uit Britse staatsfondse betaal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Britse Liberaal-demokratiese Party het Coetzee gehuur om hul lustelose vertoning by die stembus te probeer omkeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nick Clegg se omstrede Suid-Afrikaanse verkiesingstrateeg is voorheen veroordeel deur die Obenbare Beskermer oor sy rol in die toekenning van &#8216;n multi-miljoenrand kontrak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Coetzee, wat na byna 20 jaar in Suid-Afrikaanse politiek in Westminster aangekom het, kry tans in teenstelling met sy teenstanders uit die Arbeids en Konserwatiewe kringe, &#8216;n salaris wat kom van openbare eerder as partyfondse.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het sy loopbaan in 1997 as &#8216;n 24-jarige strateeg vir die Demokratiese Party begin, waar hy ou NP-stemme ingehark het met welklinkende le\u00eb beloftes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Coetzee het as &#8216;n LP sowel as die hoofuitvoerende beampte van die party gedien en het as Zille se hoofraadgewer opgetree terwyl sy premier van die Wes-Kaap was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede jaar het Suid-Afrika se Openbare Beskermer Coetzee se rol in die toekenning van &#8216;n kommunikasiekontrak deur Zille se provinsiale regering aan TBWA Hunt Lascaris ondersoek na ongerymdhede vermoed is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die OB, Thuli Madonsela, het die ondersoek geloods nadat &#8216;n fluitjieblaser die redes gevra het oor waarom die kontrak toegeken is sonder om in die openbaar te adverteer, soos deur die wet vereis.<\/p>\n<p>&#8216;n Tussentydse verslag het bevind dat Coetzee se rol in die opstel van die tenderspesifikasies vir die kontrak, en daarna die evaluering van die bod sonder behoorlike notules, onwettig was en dissiplin\u00eare optrede teen hom aanbeveel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Coetzee het in reaksie ges\u00ea die fluitjieblaser was deel van &#8216;n smeerveldtog teen hom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Suid-Afrikaanse politieke bron het egter ges\u00ea Ryan het regdeur sy loopbaan gesorg dat die lyne tussen politieke werk, staatsdiens werk en kommersi\u00eble werk vaag bly en dat hy tans di\u00e9 kenmerk van sy betokkenheid voortsit in die VK.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Liberaal-demokratiese woordvoerder ges\u00ea die Beskermer het Ryan van enige oortreding in verband met die kommunikasietender onthef en daar was slegs\u00a0klein tegniese tekortkominge in die wyse waarop die geldige tender aangepak is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ryan Coetzee, Helen Zille se voormalige regterhand, is weer in &#8216;n skandaal betrokke. Hierdie keer is hy in Brittanje uitgevang dat hy uit Britse staatsfondse betaal word. Die Britse Liberaal-demokratiese Party het Coetzee gehuur om hul lustelose vertoning by die stembus te probeer omkeer. Nick Clegg se omstrede Suid-Afrikaanse verkiesingstrateeg is voorheen veroordeel deur die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23984\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zille se oud-strateeg skep uit Britse staatsfondse&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23985,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16529,7599,6688,16530,16528,16531],"class_list":["post-23984","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-britse-liberaal-demokratiese-party","tag-da","tag-helen-zille","tag-nick-clegg","tag-ryan-coetzee","tag-verkiesingstrateeg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23984","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23984"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23984\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23985"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23984"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23984"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23984"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}