{"id":23935,"date":"2014-04-16T16:44:39","date_gmt":"2014-04-16T14:44:39","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23935"},"modified":"2014-04-16T17:12:22","modified_gmt":"2014-04-16T15:12:22","slug":"da-se-olievenhoutbosch-oproer-nie-verby","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23935","title":{"rendered":"DA s\u00ea Olievenhoutbosch-oproer nie verby"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/olievenhout.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-23936\" alt=\"olievenhout\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/olievenhout.jpg\" width=\"259\" height=\"194\" \/><\/a>Ses mense is in hegtenis geneem na Dinsdag se gewelddadige oproer by Olievenhoutbosch suid van Pretoria.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie is steeds in die gebied ontplooi.\u00a0Twee mense is tydens die oproer beseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA s\u00ea die oproer sal voortgaan omdat daar nie genoeg geriewe vir plakkers is nie. Hulle s\u00ea die DA is &#8216;n party wat &#8220;omgee&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oproeriges was glo ook ontstoke dat die Mooiplaas-lokasiebewoners na Olievenhoutbosch verskuif is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander bronne beweer weer die gebrek aan krane by Chobe-plakkers is die werklike probleem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is voorts bronne wat beweer dat die opstand oor die toekenning van HOP-huise gaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Olievenhoutbosch is een van die nuwe uitbreidings vir die opkomende swart middelklas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geweld het uiteindelik in aanvalle op buitelanders ontaard. Woedende inwoners het Dinsdagaand winkels geplunder wat aan Pakistanse burgers behoort.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Berigte dat die Pakistani&#8217;s skote op die oproerige skare afgevuur het, kon nie bevestig word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die woordvoerder van die Tshwane metropolisie, Isaac Mahamba s\u00ea bewerings van &#8216;n skietery word ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die situasie in die gebied is tans kalm, en die paaie is weer oopgestel, maar motoriste word aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik.<\/p>\n<p>DA-leier, Helen Zille het by die Chris Hani-lokasie in Hammanskraal, noord van Pretoria sonkrageenhede uitgedeel om stemme te koop.<\/p>\n<p>Sy het die plakkers ook huise en &#8220;skoon regering&#8221; belowe. Zille het soos verwag, niks oor misdaad ges\u00ea nie, aangesien die Wes-Kaap waar die DA regeer, die provinsie met die hoogste misdaadsyfer is.<\/p>\n<p>Zweli Mkhize het Woensdag \u2019n voormalige DA-raadslid wat na die ANC oorgeloop het by die party verwelkom. Solani Gudluza s\u00ea hy was van 1999 af \u2019n lid van die DA, maar die party kom nie hul beloftes na nie.<\/p>\n<p>\u201cEk is \u2019n harde werker, maar die DA vervolg jou daarvoor &#8230; jy word nooit beloon nie,\u201d het Gudluza aan verslaggewers ges\u00ea.<\/p>\n<p>Suid-Afrikaners het vertroue in die regerende ANC, het die party se tesourier-generaal, Zweli Mkhize, Woensdag in Soweto ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cDaar is \u2019n baie groot aantal mense wat, terwyl ons veldtogte voer, aandui hulle wil met die ANC identifiseer,\u201d het hy aan verslaggewers op \u2019n ANC-veldtog in Freedom Park ges\u00ea.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ses mense is in hegtenis geneem na Dinsdag se gewelddadige oproer by Olievenhoutbosch suid van Pretoria. Die polisie is steeds in die gebied ontplooi.\u00a0Twee mense is tydens die oproer beseer. Die DA s\u00ea die oproer sal voortgaan omdat daar nie genoeg geriewe vir plakkers is nie. Hulle s\u00ea die DA is &#8216;n party wat &#8220;omgee&#8221;. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23935\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA s\u00ea Olievenhoutbosch-oproer nie verby&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23936,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16512,16494,6843,8995,7568],"class_list":["post-23935","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-gewelddadige-oproer","tag-olievenhoutbosch","tag-plakkers","tag-plundery","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23935","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23935"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23935\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23936"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23935"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23935"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23935"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}