{"id":23920,"date":"2014-04-16T08:38:31","date_gmt":"2014-04-16T06:38:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23920"},"modified":"2014-04-16T09:58:39","modified_gmt":"2014-04-16T07:58:39","slug":"burgeroorlog-dreig-in-oekraine","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23920","title":{"rendered":"Burgeroorlog dreig in Oekra\u00efne"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/06\/medwedefmerkel.png\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-8768\" alt=\"medwedefmerkel\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/06\/medwedefmerkel.png\" width=\"230\" height=\"154\" \/><\/a>Die krisis in die Oekra\u00efne het die land tot op die randjie van burgeroorlog gebring, het die Russiese president Vladimir Poetin aan die Duitse kanselier Angela Merkel tydens &#8216;n telefoonoproep ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Poetin en Merkel het die komende krisisgesprekke tussen Rusland, die Oekra\u00efne, die EU en die VSA, geskeduleer vir Donderdag in Gen\u00e8ve, bespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Terwyl daar verskille in die interpretasie van die huidige gebeure is, is die voorbereidings vir die beplande vergadering in Gen\u00e8ve &#8230; die fokus van die gesprekke, &#8221; het Merkel se kantoor in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Russiese premier, Dmitry Medwedef het ook gewaarsku dat die Oekra\u00efne op die rand van &#8216;n burgeroorlog verkeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die president het beklemtoon dat die stabilisering van die Oekra\u00efnse ekonomie &#8216;n voorvereiste vir &#8216;n vreedsame oplossing is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Moskou het Dinsdag die internasionale vennote se onlangse anti- grondwetlike aksies in die suidooste van die Oekra\u00efne skerp veroordeel, en glo dit kan lei tot rampspoedige gevolge.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is diep bekommerd oor die milit\u00eare operasie wat van stapel gestuur word deur die Oekra\u00efense spesiale magte, met ondersteuning deur die weermag. Daar is reeds slagoffers,&#8221; het die Russiese ministerie van buitelandse sake in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Russiese diplomate het ges\u00ea dit verteenwoordig &#8216;n kriminele oortreding vir die Oekra\u00efne om te veg teen sy eie mense wat eis dat hulle wettige regte beskerm word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Huidige gebeure demonstreer volgehoue \u200b\u200bonwilligheid van Ki\u00ebf se owerhede om &#8216;n dialoog te organiseer met Oekra\u00efene se streke, wat noodsaaklik is vir die land,&#8221; lui die verklaring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Russiese minister van buitelandse sake, Sergei Lafrof het egter twyfel oor die samesprekings laat ontstaan. Hy s\u00ea die Oekra\u00efne kan nie kragdadig optree en dan verwag dat samesprekings plaasvind nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Oekra\u00efne het aangekondig dat sy magte beheer oorgeneem het oor &#8216;n vliegveld in &#8216;n Russiese gebied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Luidens berigte is 4 mense in skermutselings dood. Dit is deel van &#8216;n aanslag om beheer oor te neem van verskeie staatsgeboue in die ooste van die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Europa is verdeel oor moontlike sanksies teen Rusland met die Griekse minister van finansies, Evangelos Venizelos wat diplomasie voorstaan en Luxemburg se minister van buitelandse sake Jean Asselborn wat aangedui het dat die EU nie moet optree nie, terwyl Pole vir optrede teen Rusland pleit.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die krisis in die Oekra\u00efne het die land tot op die randjie van burgeroorlog gebring, het die Russiese president Vladimir Poetin aan die Duitse kanselier Angela Merkel tydens &#8216;n telefoonoproep ges\u00ea. Poetin en Merkel het die komende krisisgesprekke tussen Rusland, die Oekra\u00efne, die EU en die VSA, geskeduleer vir Donderdag in Gen\u00e8ve, bespreek. &#8220;Terwyl daar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23920\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Burgeroorlog dreig in Oekra\u00efne&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8768,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5761,16503,16507,13783,16506,16504,16505],"class_list":["post-23920","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-angela-merkel","tag-die-oekraine","tag-dmitry-medwedef","tag-duitse-kanselier","tag-russiese-premier","tag-russiese-president","tag-vladimir-poetin"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23920","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23920"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23920\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/8768"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23920"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23920"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23920"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}