{"id":239,"date":"2007-03-28T07:52:12","date_gmt":"2007-03-28T07:52:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=239"},"modified":"2007-03-28T07:52:12","modified_gmt":"2007-03-28T07:52:12","slug":"skokkende-getuienis-in-volksmoordverhoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=239","title":{"rendered":"Skokkende getuienis in volksmoordverhoor"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Munyaneza is die seun van &rsquo;n ryk sakeman wat in 1996 na Kanada gevlug het maar wie se vlugtelingstatus geweier is. Hy het sedertdien in Toronto agtergebly tot sy inhegtenisname in Oktober 1995 nadat hy deur lede van die plaaslike Rwandese gemeenskap herken is en by die polisie aangegee is.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die baanbrekerhofsaak in Kanada is die eerste vervolging onder die Misdade teen die mensdom en oorlogsmisdadewet wat in 2000 gepromulgeer is ten einde beweerde oorlogsmisdadigers plaaslik te vervolg.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In haar inleidende betoog het die aanklaagster Pascale Ledoux die hofsitting in Montreal vertel dat Munyaneza &ldquo;hetsy deelgeneem het, gehelp het, hetsy moorde, seksuele geweld en pludering aangemoedig het met die doel en gemoedstoestand om die Tutsi-bevolking in &rsquo;n gewapende konflik te vernietig.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Munyaneza, wat deur familie en vriende in die hof ondersteun word, pleit onskuldig.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Indien hy skuldig bevind sou word, kan di&eacute; vader van twee kinders lewenslange tronkstraf in &rsquo;n Kanadese gevangenis in die gesig staar.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die eerste getuie in die verhoor, &rsquo;n Tutsi-vrou waarna slegs verwys is as getuie C15 om haar identiteit te beskerm, het die hof vertel dat sy op die ouderdom van 17 saam met haar suster geforseer is om van hul huis na &rsquo;n skool in die dorpie Butare te gaan, 135 kilometer suid van die hoofstad Kigale, waar hulle deur die Hoetoes se Interhamwe-milisie aangeval is.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoBodyText\">Toe sy probeer het om te ontsnap, is sy bewusteloos gelaat nadat haar voorkop met &rsquo;n panga oopgekap is, het die vrou getuig. Toe sy wakker word, het sy vir drie dae gemaak asof sy dood is deur haar dooie suster se bloed aan haar te smeer. Sy moes oor lyke klim toe sy die skool verlaat want die hele vloer was met dooie liggame bedek.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Slegs twee uit die 3 000 mense wat na die skool gevlug het, het oorleef.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Sy het vertel dat sy later vanuit &rsquo;n kantoor op die dorp waarheen sy gevlug het, ontvoer is en in &rsquo;n plaaslike huis opgesluit is waar sy herhaaldelik deur verskeie mans verkrag is.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Munyaneza het haar nie verkrag nie, maar sy het beweer dat hy haar vriendin verkrag het. Hy het ook daaraan deelgeneem om mense na vragmotors aan te lok waarna hulle weggeneem en vermoor is, volgens haar.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Sy het vertel dat Munyaneza &rsquo;n padblokkade in die dorpie beman het waar hy vir identiteitskaarte gevra het en sy het gesien hoe hy &rsquo;n seun uit die skare trek en hom doodslaan.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die verhoor is onderbreek toe die getuie, wat agter &rsquo;n getinte glasskerm getuig het om haar van die volgepakte hofsaal af te sluit terwyl sy steeds vir die beskuldigde sigbaar was, siek geword het waarna die regter die verhoor uitgestel het. Dit sou weer gisteraand Suid-Afrikaanse tyd hervat.<\/span><\/p>\n<p> <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/roboty-i-figurki\/roboty\">\u043c\u0443\u043b\u044c\u0442\u0438\u043a\u0438 \u043f\u0440\u043e \u0442\u0440\u0430\u043d\u0441\u0444\u043e\u0440\u043c\u0435\u0440\u0456\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/biznes-s-kitaem-skolko-mozhno-zarabotat-chto-vezti-s-kem-sotrudnichat-30-40-pribyili-dlya-biznesa-prodayushhego-tovaryi-iz-kitaya\/\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoBodyText\">In opspraakwekkende getuienis op die eerste dag van &rsquo;n oorlogsmisdadeverhoor in Kanada, het &rsquo;n oorlewende van die Rwandese volksmoord in 1994 die weke lange geweld beskryf, asook herhaalde verkragtings wat sy in die vroe&euml; dae van die konflik in di&eacute; Afrikaland ondergaan het.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die getuienis is gelewer in die verhoor van Desir&eacute; Munyaneza, 40, wat in terme van Kanadese reg verhoor word op twee klagtes van volksmoord, twee klagtes van misdade teen die mensdom en drie klagtes van oorlogsmisdade vir sy rol in die 100 dae van geweld waarin meer as 800 000 mense, meesal Tutsi&rsquo;s en gematigde Hutu&rsquo;s, omgekom het.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,380],"class_list":["post-239","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-skokkende-getuienis-in-volksmoordverhoor"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/239","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=239"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/239\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=239"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=239"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=239"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}